Watse kaliber volgende????
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watse kaliber volgende????
Finder nee ek het nie n PRC nie daai is somer net tong in die kies oor die spoed wat ek al klaar gehoor het dir manne glo hy kan doen met baie swaar koels, hy en die WM is so naby aan mekaar jy behoort n goeie idee te kry deur n WM in QL te gebruik. As lapua doppe vir die PRC maak kan ek dalk een he maar as ek moet Hornady doppe skiet bly ek maar by die WM
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Watse kaliber volgende????
Lees maar die internationale forums en daar sê die mense ook hulle wag vir beter doppe vir die 300 PRC omdat die Hornady doppe se pockets nie hou.
Dalk begin ADG en Peterson in 2020 vir die outjie doppe maak maar tot dan stel ek die 300 WM voor in die klas van werkverrigting. Die 300 WSM is in die orde van 100 fps stadiger so jou loop behoort ook langer te hou.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Dalk begin ADG en Peterson in 2020 vir die outjie doppe maak maar tot dan stel ek die 300 WM voor in die klas van werkverrigting. Die 300 WSM is in die orde van 100 fps stadiger so jou loop behoort ook langer te hou.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Watse kaliber volgende????
Capt. Oblivious wrote:Finder nee ek het nie n PRC nie daai is somer net tong in die kies oor die spoed wat ek al klaar gehoor het dir manne glo hy kan doen met baie swaar koels, hy en die WM is so naby aan mekaar jy behoort n goeie idee te kry deur n WM in QL te gebruik. As lapua doppe vir die PRC maak kan ek dalk een he maar as ek moet Hornady doppe skiet bly ek maar by die WM
haha okay dan LOL
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Watse kaliber volgende????
300 Win mag dan sal al jou ander roere staan en stof opgaar 
Last edited by Malan123 on Tue Jul 02, 2019 3:14 pm, edited 1 time in total.
- QuQ
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon Jun 30, 2014 1:05 pm
Re: Watse kaliber volgende????
300 WSM !!!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Watse kaliber volgende????
Presies Oom Pieter!PWV wrote:Pellie, al wat jy nog kort is 'n lekker kettie met haasrek!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Watse kaliber volgende????
Hi Cappie hier is nou n oulike idee hehe...Capt. Oblivious wrote:Finder20 wrote:Verseker die nuwe Howa 300 PRC
2020 gaan weer die jaar van primer pockets wat nie hou nie wees op jaracal...my prc doppe se pocket hou net 2 keer en ek skiet n 220gr lig teen 3000fps.
n 300wsm sal mooi in pas daar in daai kluis
https://www.youtube.com/watch?v=iXLx3QOW9iM
https://www.youtube.com/watch?v=ZeOyV0CJJWE
vir oordentlike 300PRC doppe
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Watse kaliber volgende????
Wat van .224 kaliber? Iets soos n Trip2-Vyftig? Hy is beslis volgende op my wenslys.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Watse kaliber volgende????
Net gou 'n vragie oor die 300WSM - wat is sy loop lewe skote gewys oor die algemeen ?
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: Watse kaliber volgende????
Daar staan n gap so groot soos 7x64 in daardie lys.....
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Watse kaliber volgende????
Hang af hoe warm jy hom skiet. Ek het van dag een af myne op die laer node geskiet behalwe vir so 30 skote met 'n baie ligte koeël. Staan nou op 1900 skote en geweer skiet nog soos dag een.jdpretorius wrote:Net gou 'n vragie oor die 300WSM - wat is sy loop lewe skote gewys oor die algemeen ?
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Watse kaliber volgende????
Daar is 'n gat so groot soos Kimberley vir 'n algemene en gewilde .30 kaliber wat 180gr tussen 2400 en 2600fps afstuur.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Watse kaliber volgende????
Baie dankie Ruaanb, dit is darrem al effe beter nuus as dit wat ek op die net kon kry...hulle praat daar van so +/- 1500 skote maar sou raai hulle jaag spoed.ruaanb wrote:
Hang af hoe warm jy hom skiet. Ek het van dag een af myne op die laer node geskiet behalwe vir so 30 skote met 'n baie ligte koeël. Staan nou op 1900 skote en geweer skiet nog soos dag een.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Watse kaliber volgende????
Hulle jaag definitief spoed. Ek weet van nog 'n 300wsm wat al naby 2500 skote is en nogsteeds skiet dat die rook draai.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Watse kaliber volgende????
Ek hi-jack nou, jammer....op die stadium sit ek tussen 3 vure vir LR speelding op 6.5 CM, 308w met 26" loop of 300WSM....loop lewe is egter een van die grootste oorwegingsruaanb wrote:Hulle jaag definitief spoed. Ek weet van nog 'n 300wsm wat al naby 2500 skote is en nogsteeds skiet dat die rook draai.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Watse kaliber volgende????
loop lewe is 308 nr 1.
ek weet van creedmoor's wat hier by 2500 skote klaar was maar dan skiet die manne hom warm.
jy het 'n 338 en 'n 270 so die creedmoor sal 'n mooi tussen in wees.
ek weet van creedmoor's wat hier by 2500 skote klaar was maar dan skiet die manne hom warm.
jy het 'n 338 en 'n 270 so die creedmoor sal 'n mooi tussen in wees.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Watse kaliber volgende????
Dankie Ruaanb, ek wardeer. My enigste verweer is dat hulle altwee dan 140 gr pitte gaan gooi maar die speelding is wel om die 270 te spaar
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Watse kaliber volgende????
Verseker! Daar is 'n mooi plekkie vir hom en as ek so kyk na jou lysie, behalwe vir die 204, hou jy van die klassieke kalibersFanta300 wrote:Geen kluis is volledig sonder ‘n 308 nie
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: Watse kaliber volgende????
Wil nie die draad hi jack nie maar wat kan 'n 300 prc doen wat 'n 300 weatherby nie kan doen nie..? Of mis ek iets..
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watse kaliber volgende????
Knewel wrote:Wil nie die draad hi jack nie maar wat kan 'n 300 prc doen wat 'n 300 weatherby nie kan doen nie..? Of mis ek iets..
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Hornady bemark nie die weatherby of WM nie maar ek het al die volgende gehoor...
Prc se langer nek en skerper skouer dra by dat hy teen hoer druk geskiet kan word
Prc se dop is so ontwerp dat hy optimaal werk met stadige kruit
Prc se loop sal langer hou as n WM agv die langer nek (kan seker wees)
Prc sal meer akuraat wees agv die langer nek
Prc is n moderne ontwerp so sal meer akuraat wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: Watse kaliber volgende????
Ek weet. Maar is die 300 prc nie maar net nog 'n bemarkingsfoefie(van Hornady) nie..?
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Watse kaliber volgende????
een ding is verseker...Hornady kan bemark!
Dink self die 300PRC is baie smart maar is meer bruikbaar vir kafeekoels. Want jy kan n swaar hoe BC punt skiet
met Hornady se fakbrieksammo uit n saami spec geweer.
Vir herlaaiers kan jy enige kaliber beter skiet as sy saami spec naamgenoot.
Dink self die 300PRC is baie smart maar is meer bruikbaar vir kafeekoels. Want jy kan n swaar hoe BC punt skiet
met Hornady se fakbrieksammo uit n saami spec geweer.
Vir herlaaiers kan jy enige kaliber beter skiet as sy saami spec naamgenoot.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Watse kaliber volgende????
300 PRC is omtrent die SAAMI weergawe van die 300 Boo Boo. Op die stadium is die 300WM vir my meer aanloklik om die 225gr van Hornady mee te skiet as die PRC.
225/230gr @ 2940fps uit n 26" loop is giftig. Met n 28" loop cruise jy teen daai spoed
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
225/230gr @ 2940fps uit n 26" loop is giftig. Met n 28" loop cruise jy teen daai spoed
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: Watse kaliber volgende????
Die 300 PRC is net 'n 375 ruger afgenek na 30 kaliber maar dan wil Hornady klomp stertjies aanheg oor 'nuwe' dop ontwerp en 'n kaliber wat als kan doen en en.. een of ander tyd sou iemand so iets probeer..vat nie rocket science om 'n kaliber net bloot af te nek nie..
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Watse kaliber volgende????
Ek stem saam.Fanta300 wrote:Geen kluis is volledig sonder ‘n 308 nie
