Watse kaliber volgende????

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watse kaliber volgende????

Post by Capt. Yoda »

Finder nee ek het nie n PRC nie daai is somer net tong in die kies oor die spoed wat ek al klaar gehoor het dir manne glo hy kan doen met baie swaar koels, hy en die WM is so naby aan mekaar jy behoort n goeie idee te kry deur n WM in QL te gebruik. As lapua doppe vir die PRC maak kan ek dalk een he maar as ek moet Hornady doppe skiet bly ek maar by die WM
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Watse kaliber volgende????

Post by Arnold »

Lees maar die internationale forums en daar sê die mense ook hulle wag vir beter doppe vir die 300 PRC omdat die Hornady doppe se pockets nie hou.

Dalk begin ADG en Peterson in 2020 vir die outjie doppe maak maar tot dan stel ek die 300 WM voor in die klas van werkverrigting. Die 300 WSM is in die orde van 100 fps stadiger so jou loop behoort ook langer te hou.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
User avatar
Finder20
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by Finder20 »

Capt. Oblivious wrote:Finder nee ek het nie n PRC nie daai is somer net tong in die kies oor die spoed wat ek al klaar gehoor het dir manne glo hy kan doen met baie swaar koels, hy en die WM is so naby aan mekaar jy behoort n goeie idee te kry deur n WM in QL te gebruik. As lapua doppe vir die PRC maak kan ek dalk een he maar as ek moet Hornady doppe skiet bly ek maar by die WM

haha okay dan LOL
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Watse kaliber volgende????

Post by Malan123 »

300 Win mag dan sal al jou ander roere staan en stof opgaar :)
Last edited by Malan123 on Tue Jul 02, 2019 3:14 pm, edited 1 time in total.
User avatar
QuQ
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Mon Jun 30, 2014 1:05 pm

Re: Watse kaliber volgende????

Post by QuQ »

300 WSM !!!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Watse kaliber volgende????

Post by FHM »

PWV wrote:Pellie, al wat jy nog kort is 'n lekker kettie met haasrek! 8)
Presies Oom Pieter! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Finder20
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by Finder20 »

Capt. Oblivious wrote:
Finder20 wrote:Verseker die nuwe Howa 300 PRC

2020 gaan weer die jaar van primer pockets wat nie hou nie wees op jaracal...my prc doppe se pocket hou net 2 keer en ek skiet n 220gr lig teen 3000fps.

n 300wsm sal mooi in pas daar in daai kluis
Hi Cappie hier is nou n oulike idee hehe...

https://www.youtube.com/watch?v=iXLx3QOW9iM

https://www.youtube.com/watch?v=ZeOyV0CJJWE

vir oordentlike 300PRC doppe :)
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by Hansieslim »

Wat van .224 kaliber? Iets soos n Trip2-Vyftig? Hy is beslis volgende op my wenslys.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by jdpretorius »

Net gou 'n vragie oor die 300WSM - wat is sy loop lewe skote gewys oor die algemeen ?

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
B Five
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by B Five »

Daar staan n gap so groot soos 7x64 in daardie lys.....
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by ruaanb »

jdpretorius wrote:Net gou 'n vragie oor die 300WSM - wat is sy loop lewe skote gewys oor die algemeen ?

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Hang af hoe warm jy hom skiet. Ek het van dag een af myne op die laer node geskiet behalwe vir so 30 skote met 'n baie ligte koeël. Staan nou op 1900 skote en geweer skiet nog soos dag een.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by J le Roux »

Daar is 'n gat so groot soos Kimberley vir 'n algemene en gewilde .30 kaliber wat 180gr tussen 2400 en 2600fps afstuur.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by jdpretorius »

ruaanb wrote:
Hang af hoe warm jy hom skiet. Ek het van dag een af myne op die laer node geskiet behalwe vir so 30 skote met 'n baie ligte koeël. Staan nou op 1900 skote en geweer skiet nog soos dag een.
Baie dankie Ruaanb, dit is darrem al effe beter nuus as dit wat ek op die net kon kry...hulle praat daar van so +/- 1500 skote maar sou raai hulle jaag spoed.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by ruaanb »

Hulle jaag definitief spoed. Ek weet van nog 'n 300wsm wat al naby 2500 skote is en nogsteeds skiet dat die rook draai.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by jdpretorius »

ruaanb wrote:Hulle jaag definitief spoed. Ek weet van nog 'n 300wsm wat al naby 2500 skote is en nogsteeds skiet dat die rook draai.
Ek hi-jack nou, jammer....op die stadium sit ek tussen 3 vure vir LR speelding op 6.5 CM, 308w met 26" loop of 300WSM....loop lewe is egter een van die grootste oorwegings

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by ruaanb »

loop lewe is 308 nr 1.
ek weet van creedmoor's wat hier by 2500 skote klaar was maar dan skiet die manne hom warm.

jy het 'n 338 en 'n 270 so die creedmoor sal 'n mooi tussen in wees.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by jdpretorius »

Dankie Ruaanb, ek wardeer. My enigste verweer is dat hulle altwee dan 140 gr pitte gaan gooi maar die speelding is wel om die 270 te spaar
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by matewis »

Fanta300 wrote:Geen kluis is volledig sonder ‘n 308 nie ::)
Verseker! Daar is 'n mooi plekkie vir hom en as ek so kyk na jou lysie, behalwe vir die 204, hou jy van die klassieke kalibers
Knewel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm

Re: Watse kaliber volgende????

Post by Knewel »

Wil nie die draad hi jack nie maar wat kan 'n 300 prc doen wat 'n 300 weatherby nie kan doen nie..? Of mis ek iets..

Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watse kaliber volgende????

Post by Capt. Yoda »

Knewel wrote:Wil nie die draad hi jack nie maar wat kan 'n 300 prc doen wat 'n 300 weatherby nie kan doen nie..? Of mis ek iets..

Sent from my SM-A750F using Tapatalk

Hornady bemark nie die weatherby of WM nie maar ek het al die volgende gehoor...

Prc se langer nek en skerper skouer dra by dat hy teen hoer druk geskiet kan word
Prc se dop is so ontwerp dat hy optimaal werk met stadige kruit
Prc se loop sal langer hou as n WM agv die langer nek (kan seker wees)
Prc sal meer akuraat wees agv die langer nek
Prc is n moderne ontwerp so sal meer akuraat wees

::)
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Knewel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm

Re: Watse kaliber volgende????

Post by Knewel »

Ek weet. Maar is die 300 prc nie maar net nog 'n bemarkingsfoefie(van Hornady) nie..?

Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by Pinkes »

een ding is verseker...Hornady kan bemark!

Dink self die 300PRC is baie smart maar is meer bruikbaar vir kafeekoels. Want jy kan n swaar hoe BC punt skiet
met Hornady se fakbrieksammo uit n saami spec geweer.

Vir herlaaiers kan jy enige kaliber beter skiet as sy saami spec naamgenoot.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Watse kaliber volgende????

Post by Arnold »

300 PRC is omtrent die SAAMI weergawe van die 300 Boo Boo. Op die stadium is die 300WM vir my meer aanloklik om die 225gr van Hornady mee te skiet as die PRC.

225/230gr @ 2940fps uit n 26" loop is giftig. Met n 28" loop cruise jy teen daai spoed :)

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Knewel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm

Re: Watse kaliber volgende????

Post by Knewel »

Die 300 PRC is net 'n 375 ruger afgenek na 30 kaliber maar dan wil Hornady klomp stertjies aanheg oor 'nuwe' dop ontwerp en 'n kaliber wat als kan doen en en.. een of ander tyd sou iemand so iets probeer..vat nie rocket science om 'n kaliber net bloot af te nek nie..

Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Watse kaliber volgende????

Post by win270 »

Fanta300 wrote:Geen kluis is volledig sonder ‘n 308 nie ::)
Ek stem saam.
Post Reply