PS JAMMER Louis maar ek moes
Een geweer vir jag
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Een geweer vir jag
Vra net vir Louis102 daar is niks wat n 308 klop nie.Hy ken van 308 
PS JAMMER Louis maar ek moes
PS JAMMER Louis maar ek moes
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Een geweer vir jag
Boertjie wrote: Vra net vir Louis102 daar is niks wat n 308 klop nie.Hy ken van 308
PS JAMMER Louis maar ek moes
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Een geweer vir jag
308 & 30-06 ja, maar een van die 8mm's sal ook 'n goeie bosgeweer wees 
Hein
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Een geweer vir jag
My eerste keuse sal n .308Win wees en 2de keuse n .270Win
Groetnis
Groetnis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Een geweer vir jag
Ek hets elfs van die een vergeet en ek het ook een. Die 303 - 'n kaliber wat ons almal wil wegsteek omdat hy so goed doen in die jagveld - en julle manne met die 308's moet wakker staan. Hierdie ou mater blaf saam met julle.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Een geweer vir jag
Tripod
Inderdaad is die .303 ook n lekker contendor, my P14 loop sommer mooi.
Groetnis
Inderdaad is die .303 ook n lekker contendor, my P14 loop sommer mooi.
Groetnis
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Een geweer vir jag
Al die gewere wat genoem is is goeie voorbeelde, die nadeel van die meeste is net dat hulle slegs bosveld gewere is en nie baie doeltreffend is op langer afstande nie, asook baie van hulle is amunisie ook nie in elke wapen winkel van die rak af beskikbaar nie. Ek self skiet nie 30-06 nie het lank terug een gehad het hom verkoop nie omdat daar iets met hom verkeerd was nie net omdat ek moes krap waar dit jeuk. Vir n geleentheids jagter wat n geweer soek wat bosveld en soms vlakte skiet sal die 30-06 nog steeds my voorkeur wees. Laai daai geweer met 150g koels en kyk wat stap hulle gooi dan weer n 200g punt in en watse beter bos geweer wil jy he.
Wat tipe maak aanbetref is moeilik om te se jy se die man het R10000 om te spandeer is dit met of sonder scope. Die HOWA's is baie goeie gewere en ek kan nie dink dat ek al een woord sleg van hulle gehoor het nie, het self vir my seun nou een gekoop. Hulle pryse begin by R5000 afhangende van watse kolf en loop jy verkies. Winchester is ook redelik in jou prysklas en net so goeie geweer.
Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Een geweer vir jag
Hy kan R10 000 net vir die geweer betaal, die scope en mountings is als extras.BLOK wrote: Al die gewere wat genoem is is goeie voorbeelde, die nadeel van die meeste is net dat hulle slegs bosveld gewere is en nie baie doeltreffend is op langer afstande nie, asook baie van hulle is amunisie ook nie in elke wapen winkel van die rak af beskikbaar nie. Ek self skiet nie 30-06 nie het lank terug een gehad het hom verkoop nie omdat daar iets met hom verkeerd was nie net omdat ek moes krap waar dit jeuk. Vir n geleentheids jagter wat n geweer soek wat bosveld en soms vlakte skiet sal die 30-06 nog steeds my voorkeur wees. Laai daai geweer met 150g koels en kyk wat stap hulle gooi dan weer n 200g punt in en watse beter bos geweer wil jy he.
Wat tipe maak aanbetref is moeilik om te se jy se die man het R10000 om te spandeer is dit met of sonder scope. Die HOWA's is baie goeie gewere en ek kan nie dink dat ek al een woord sleg van hulle gehoor het nie, het self vir my seun nou een gekoop. Hulle pryse begin by R5000 afhangende van watse kolf en loop jy verkies. Winchester is ook redelik in jou prysklas en net so goeie geweer.
Blok
Dink hy sal goed reg kom as hy net vir hom 180 gr PMP Pro Ams koop en dit gewoont raak, behoort dan als lekker tot en met 200m te kan skiet.
Gan bietjie sterdag kyk na die gewere, die Howa's uitkyk, vir daai prys waarvoor hulle gan kan hy dan meskien some 'n lekker goeie scope ok koop!
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Een geweer vir jag
Gaan praat met Stefan by Safari Outdoor hy sal lekker kan help en daar sal n groot verskeidenheid van make wees, alhoewel Camdix effe goedkoper op die Howa self is.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Re: Een geweer vir jag
More aan almal
Petrie as ek jou vriend was soek 'n mooi twede handse geweer in 7x64 of 30-06.
Ek self het my eerste geweer laas jaar gekoop, 'n BRNO Delux wat in 1989 gebou is. Die oom is in 91 oorlede en die roer het net 16 skote geskiet. Ek het R4000 vir hom betaal, met 'n telskoop op en al wat hy gekort het was baie liefde om weer die kolf reg te kry want ky was heeltemal uit gedroog.
Wat ek probeer se is dat hy net moet rond soek of op die forum vra en ek is seker hy sal 'n goeie geweer vir sy begroting kan koop wat anders buite dit sal val.
'n Kwaliteid geweer word gebou om te hou en daar is baie beskikbaar wat min skote deur het wat huis soek.

'Hunting is a bush walk with a purpose"
-
Biltongjagter
Re: Een geweer vir jag
Pumba, Classic Arms het 'n baie mooi tweedehandse FN Sauer in 7 x 64.
013 656 2923 - praat met Christiaan Kruger of Paul Ras.
Groete,
Koos.
013 656 2923 - praat met Christiaan Kruger of Paul Ras.
Groete,
Koos.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Een geweer vir jag
Hy sal nie 'n fout met hierdie 7mm maak nieBiltongjagter wrote: Pumba, Classic Arms het 'n baie mooi tweedehandse FN Sauer in 7 x 64.
013 656 2923 - praat met Christiaan Kruger of Paul Ras.
Groete,
Koos.
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein