Een geweer vir jag

User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Boertjie »

Vra net vir Louis102 daar is niks wat n 308 klop nie.Hy ken van 308 ;D

PS JAMMER Louis maar ek moes
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Problem Animal Control »

Boertjie wrote: Vra net vir Louis102 daar is niks wat n 308 klop nie.Hy ken van 308 ;D

PS JAMMER Louis maar ek moes

;D ;D ;D Dankie Boertjie,nou praat jy my taal ;D ;D ;D
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Hein M. »

308 & 30-06 ja, maar een van die 8mm's sal ook 'n goeie bosgeweer wees ;)

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Een geweer vir jag

Post by Monrique (SJ) »

My eerste keuse sal n .308Win wees en 2de keuse n .270Win


Groetnis
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by tripodmvr »

Ek hets elfs van die een vergeet en ek het ook een. Die 303 - 'n kaliber wat ons almal wil wegsteek omdat hy so goed doen in die jagveld - en julle manne met die 308's moet wakker staan. Hierdie ou mater blaf saam met julle.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Een geweer vir jag

Post by Monrique (SJ) »

Tripod


Inderdaad is die .303 ook n lekker contendor, my P14 loop sommer mooi. 

Groetnis
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by BLOK »

Al die gewere wat genoem is is goeie voorbeelde, die nadeel van die meeste is net dat hulle slegs bosveld gewere is en nie baie doeltreffend is op langer afstande nie, asook baie van hulle is amunisie ook nie in elke wapen winkel van die rak af beskikbaar nie. Ek self skiet nie 30-06 nie het lank terug een gehad het hom verkoop nie omdat daar iets met hom verkeerd was nie net omdat ek moes krap waar dit jeuk. Vir n geleentheids jagter wat n geweer soek wat bosveld en soms vlakte skiet sal die 30-06 nog steeds my voorkeur wees. Laai daai geweer met 150g koels en kyk wat stap hulle gooi dan weer n 200g punt in en watse beter bos geweer wil jy he.

Wat tipe maak aanbetref is moeilik om te se jy se die man het R10000 om te spandeer is dit met of sonder scope. Die HOWA's is baie goeie gewere en ek kan nie dink dat ek al een woord sleg van hulle gehoor het nie, het self vir my seun nou een gekoop. Hulle pryse begin by R5000 afhangende van watse kolf en loop jy verkies. Winchester is ook redelik in jou prysklas en net so goeie geweer.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Petrie303 »

BLOK wrote: Al die gewere wat genoem is is goeie voorbeelde, die nadeel van die meeste is net dat hulle slegs bosveld gewere is en nie baie doeltreffend is op langer afstande nie, asook baie van hulle is amunisie ook nie in elke wapen winkel van die rak af beskikbaar nie. Ek self skiet nie 30-06 nie het lank terug een gehad het hom verkoop nie omdat daar iets met hom verkeerd was nie net omdat ek moes krap waar dit jeuk. Vir n geleentheids jagter wat n geweer soek wat bosveld en soms vlakte skiet sal die 30-06 nog steeds my voorkeur wees. Laai daai geweer met 150g koels en kyk wat stap hulle gooi dan weer n 200g punt in en watse beter bos geweer wil jy he.

Wat tipe maak aanbetref is moeilik om te se jy se die man het R10000 om te spandeer is dit met of sonder scope. Die HOWA's is baie goeie gewere en ek kan nie dink dat ek al een woord sleg van hulle gehoor het nie, het self vir my seun nou een gekoop. Hulle pryse begin by R5000 afhangende van watse kolf en loop jy verkies. Winchester is ook redelik in jou prysklas en net so goeie geweer.

Blok
Hy kan R10 000 net vir die geweer betaal, die scope  en mountings is als extras.

Dink hy sal goed reg kom as hy net vir hom 180 gr PMP Pro Ams koop en dit gewoont raak, behoort dan als lekker tot en met 200m te kan skiet.

Gan bietjie sterdag kyk na die gewere, die Howa's uitkyk, vir daai prys waarvoor hulle gan kan hy dan meskien some 'n lekker goeie scope ok koop!
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by BLOK »

Gaan praat met Stefan by Safari Outdoor hy sal lekker kan help en daar sal n groot verskeidenheid van make wees, alhoewel Camdix effe goedkoper op die Howa self is.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Pumba30-06
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am

Re: Een geweer vir jag

Post by Pumba30-06 »

More aan almal
Petrie as ek jou vriend was soek 'n mooi twede handse geweer in 7x64 of 30-06.
Ek self het my eerste geweer laas jaar gekoop, 'n BRNO Delux wat in 1989 gebou is. Die oom is in 91 oorlede en die roer het net 16 skote geskiet. Ek het R4000 vir hom betaal, met 'n telskoop op en al wat hy gekort het was baie liefde om weer die kolf reg te kry want ky was heeltemal uit gedroog.
Wat ek probeer se is dat hy net moet rond soek of op die forum vra en ek is seker hy sal 'n goeie geweer vir sy begroting kan koop wat anders buite dit sal val.
'n Kwaliteid geweer word gebou om te hou en daar is baie beskikbaar wat min skote deur het wat huis soek.
'Hunting is a bush walk with a purpose"
Biltongjagter

Re: Een geweer vir jag

Post by Biltongjagter »

Pumba, Classic Arms het 'n baie mooi tweedehandse FN Sauer in 7 x 64.
013 656 2923 - praat met Christiaan Kruger of Paul Ras.

Groete,
Koos.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Een geweer vir jag

Post by Hein M. »

Biltongjagter wrote: Pumba, Classic Arms het 'n baie mooi tweedehandse FN Sauer in 7 x 64.
013 656 2923 - praat met Christiaan Kruger of Paul Ras.

Groete,
Koos.
Hy sal nie 'n fout met hierdie 7mm maak nie ;)

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply