Ek het die naweek self gaan huiswerk doen, die redevir die goeie prys kan wees Vortex die nuwe Vury HD 5000 die jaar uitgebring het. Die is blykbaar dieselfde verkyker maar die ingeboude range finder is blykbaar heelwat beter.Ritchie wrote:Ek weet nie wat die normale prys vir n Votrex Fury is nie maar sien Habitat Africa loop n special vir R17399. Net gedink ek laat jou weet as jy nog in die besluit fase is.
Verkyker met Rangefinder
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Verkyker met Rangefinder
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Verkyker met Rangefinder
100%. Baie dankieStephan86 wrote:Ek het die naweek self gaan huiswerk doen, die redevir die goeie prys kan wees Vortex die nuwe Vury HD 5000 die jaar uitgebring het. Die is blykbaar dieselfde verkyker maar die ingeboude range finder is blykbaar heelwat beter.Ritchie wrote:Ek weet nie wat die normale prys vir n Votrex Fury is nie maar sien Habitat Africa loop n special vir R17399. Net gedink ek laat jou weet as jy nog in die besluit fase is.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Verkyker met Rangefinder
Ek het al met heelwat van hulle gespeel en besit. Ek hou van die Swaro maar hy kan net tot 1300m range. Die Vortex boks bo sy vuurmaak plek vir die prys.
