Verkyker met Rangefinder

User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 553
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Verkyker met Rangefinder

Post by Stephan86 »

Ritchie wrote:Ek weet nie wat die normale prys vir n Votrex Fury is nie maar sien Habitat Africa loop n special vir R17399. Net gedink ek laat jou weet as jy nog in die besluit fase is.
Ek het die naweek self gaan huiswerk doen, die redevir die goeie prys kan wees Vortex die nuwe Vury HD 5000 die jaar uitgebring het. Die is blykbaar dieselfde verkyker maar die ingeboude range finder is blykbaar heelwat beter.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Verkyker met Rangefinder

Post by Ritchie »

Stephan86 wrote:
Ritchie wrote:Ek weet nie wat die normale prys vir n Votrex Fury is nie maar sien Habitat Africa loop n special vir R17399. Net gedink ek laat jou weet as jy nog in die besluit fase is.
Ek het die naweek self gaan huiswerk doen, die redevir die goeie prys kan wees Vortex die nuwe Vury HD 5000 die jaar uitgebring het. Die is blykbaar dieselfde verkyker maar die ingeboude range finder is blykbaar heelwat beter.
100%. Baie dankie
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 835
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Verkyker met Rangefinder

Post by Drenalinjunkie »

Ek het al met heelwat van hulle gespeel en besit. Ek hou van die Swaro maar hy kan net tot 1300m range. Die Vortex boks bo sy vuurmaak plek vir die prys.
Post Reply