243 of 270

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 243 of 270

Post by DWB »

Hey, wie is jou poepol?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 243 of 270

Post by Jagtersdok »

tripodmvr wrote: Dankie vir die lekker stry. My siening is dat vanaf 270 tot 303, met al die 30 kalibers tussenin, is veilige kalibers om in te bel? en hulle sal al die boksoorte in SA huis toe bring. (Skiet net goeie skoot). Ons kan dus s? dat al die mediumkalibers is veelsydig.
100% korrek
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 243 of 270

Post by Jagtersdok »

DBW

Nie jy nie maar soveel ander hehehehe

het gewag vir daai een.

;D ;D ;D ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 243 of 270

Post by DWB »

;DHehe, jy kan s? wat jy wil, my nulkwes kwes nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: 243 of 270

Post by BLOUVALKIE »

+1 oom Dok al die ouens met die 30nul kwesse droom om eendag 'n 270 te besit ;D ;D
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 243 of 270

Post by Jagtersdok »

Daar is twee kalibers wat ek verpes om te laai, 30 nul kwes en skewe x64 brekerig en tog het twee van my grootste pelle die kalibers wat ek hulle al help laai het

n? ou Stef Sullivan
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: 243 of 270

Post by Gerrit Visser »

Dok
Wat gebruik jy in jou 270 om hom te laat mooi gooi.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 243 of 270

Post by Jagtersdok »

Nosler Accubond 140gr
S365 teen 2980ft/sec
PMP Primer
remington doppe
en die drywer moet op sy stukke wees ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: 243 of 270

Post by pietjacobs »

Gerrit, daai is 'n wen resep van Dok. Ek skiet ook (daardie) Accubonds nadat hy my gehelp het en ek kan net se dit kook. My deepvries is vol.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 243 of 270

Post by .::Alwyn-U::. »

Dok en julle manne wat weet, help my bietjie asb.

Ek sukkel nog om te verstaan as julle praat van sekere gewere (kalibers en modele) "hou van" sekere ladings met sekere punte.

Is dit maar die kombinasie van jou loop se twist, en dan ook jou ammunisie kombinasie?

Ek leer maar nog so bietjie meer elke dag want ek is nogie in die herlaai besigheid nie..

Groete
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 243 of 270

Post by Jagtersdok »

Alwyn

Ja daar is maar paar aspekte om na te kyk maar baie eenvoudig gestel is dit soos jy daar s?

Spesifieke twist loop hou van spesifieke lengte koeel

Daardie spesifieke koeel hou weer van spesifieke spoed in gestelde looplengte

En dan finetune jy die timing met die sprong/vryboor afstand tussen die ogive van die koeel en die lande
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 243 of 270

Post by tripodmvr »

Die ontwerpers van kalibers het sekere doelwitte in gedagte gehad om die geweer effektief te maak. Deur berekeninge en praktiese oefening is gevind dat sekere kalibers beter gevaar het met sekere koe?lgewigte :- 7x57 = 175gr, 30-06 = 180gr, 375 = 300gr. Die kombinasie van gewig en deursnee het gesorg vir goeie doodmaakvermo? terwyl die geweer tot op 200m nog plat geskiet het. Maak die koe?l te swaar en hy val te veel om bruikbaar te wees oor lang afstande. Skiet 'n te ligte een te vinnig en hy penetreer nie goed nie en die ouer koe?ls het opgebreek. Balans is dus voor gesoek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 243 of 270

Post by .::Alwyn-U::. »

Thanks Dok en tripod

Ek verstaan nou beter die hele storie. Orals hoor mens mos net bits and pieces so nou is dit alles bietjie beter agter mekaar gesit.

Dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 243 of 270

Post by tripodmvr »

Lyk my ons het vir 2.1 onder die stof gepraat en hele onderwerp gekaap. Hy s? nie eers meer ja of amen nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: 243 of 270

Post by PITSMIT »

drieepoot ek dink hy lees en luister dit was sy plan gewees ek dink hy het al great info hier gekry op sy post ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 243 of 270

Post by .::Alwyn-U::. »

hahaha ;D
2.1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm

Re: 243 of 270

Post by 2.1 »

tripodmvr wrote: Lyk my ons het vir 2.1 onder die stof gepraat en hele onderwerp gekaap. Hy s? nie eers meer ja of amen nie.
Ek was die laaste paar dae biekie besig, mar lees graag wat almal skryf. Dalk hoer en daar van topic af maar intresante goed wat gese word. Ek het gister die skietwinkel besoek in bloemfontein en doe besluit is gemaak. Ek het biekie gevoel hoe voel die gewere, houvas hy lekker, balans, gewig, slot aksie, ens. Dit sal 'n Tikka T3 Hunter 270 wees. Waarde vir geld lyk besonders goed + kan goeie scope koop. Wag nou net vir my papiere dan van haal ek my geweer. Baie dankie weer vir almal se insetette.
bullseye

Re: 243 of 270

Post by bullseye »

DIT WAS N UITSTEKENDE BESLUIT.

GROETE BEN.
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: 243 of 270

Post by BLOUVALKIE »

oom het reg besluit oom is nou deel van die 270 manne. nou gaan oom lekker skiet

BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: 243 of 270

Post by Gerrit Visser »

2.1
As ek jou raad kan gee, sodra jy die geweer kry maak eers seker hy is goed en reg aanmekaar gesit voor jy die eerste skoot skiet. Dit spaar baie geld en tyd.  Die meeste rakgewere is nie op standaard nie. Die naam of kal. maak nie saak nie, maar as jy 'n 270 baas raak is jy baas. Recoil pla gewoonlik, maak sommer gou 'n plan [ Vais breaker of KD]
.270 Mince maker? twak, enige persoon wat so dink het 'n verkeerde keuse punt gemaak, kies die regte punt vir wat jy wil doen.

G Gert 
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: 243 of 270

Post by BLOUVALKIE »

+1 oom gert
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: 243 of 270

Post by pietjacobs »

Gert jy kon dit nie beter stel nie
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
2.1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm

Re: 243 of 270

Post by 2.1 »

Gerrit Visser wrote: 2.1
As ek jou raad kan gee, sodra jy die geweer kry maak eers seker hy is goed en reg aanmekaar gesit voor jy die eerste skoot skiet. Dit spaar baie geld en tyd.  Die meeste rakgewere is nie op standaard nie. Die naam of kal. maak nie saak nie, maar as jy 'n 270 baas raak is jy baas. Recoil pla gewoonlik, maak sommer gou 'n plan [ Vais breaker of KD]
.270 Mince maker? twak, enige persoon wat so dink het 'n verkeerde keuse punt gemaak, kies die regte punt vir wat jy wil doen.

G Gert 
Is daar spesifieke goed waarna gekyk moet word en wat is dit?
Aangaande die recoil, ek sal sien hoe is dit met die biekie ligte tikka maar indien ek dit nodig vind sal ek 'n kd aanskaf. Het klaar my huiswerk daaroor gedoen. Die Tikka het nogals 'n taamlike recoil pad.
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: 243 of 270

Post by PITSMIT »

2.1

my outjie is tien en sy eertse bok was n springbok toe hy ses jaar oud was en hy het hom met my 270 geskiet

daai kal se recoil is nie kwaai nie dit waarborg ek jou. ek het brno de lux zkk600 en hy is maar gemiddelde geweer se gewig en sy recoil is lekker.  as my laaitie hom kan skiet kan enige groot ou.  dis n baie lekker kal.

geniet hom
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: 243 of 270

Post by fanie17 »

2.1
Tika is n baie gebalenseerde geweer,ek dink nie jy gaan n probleem he met recoil nie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Post Reply