243 of 270
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 243 of 270
Hey, wie is jou poepol?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 243 of 270
100% korrektripodmvr wrote: Dankie vir die lekker stry. My siening is dat vanaf 270 tot 303, met al die 30 kalibers tussenin, is veilige kalibers om in te bel? en hulle sal al die boksoorte in SA huis toe bring. (Skiet net goeie skoot). Ons kan dus s? dat al die mediumkalibers is veelsydig.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 243 of 270
DBW
Nie jy nie maar soveel ander hehehehe
het gewag vir daai een.

Nie jy nie maar soveel ander hehehehe
het gewag vir daai een.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 243 of 270
;DHehe, jy kan s? wat jy wil, my nulkwes kwes nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: 243 of 270
+1 oom Dok al die ouens met die 30nul kwesse droom om eendag 'n 270 te besit

HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 243 of 270
Daar is twee kalibers wat ek verpes om te laai, 30 nul kwes en skewe x64 brekerig en tog het twee van my grootste pelle die kalibers wat ek hulle al help laai het
n? ou Stef Sullivan
n? ou Stef Sullivan
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: 243 of 270
Dok
Wat gebruik jy in jou 270 om hom te laat mooi gooi.
Wat gebruik jy in jou 270 om hom te laat mooi gooi.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 243 of 270
Nosler Accubond 140gr
S365 teen 2980ft/sec
PMP Primer
remington doppe
en die drywer moet op sy stukke wees
S365 teen 2980ft/sec
PMP Primer
remington doppe
en die drywer moet op sy stukke wees
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: 243 of 270
Gerrit, daai is 'n wen resep van Dok. Ek skiet ook (daardie) Accubonds nadat hy my gehelp het en ek kan net se dit kook. My deepvries is vol.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 243 of 270
Dok en julle manne wat weet, help my bietjie asb.
Ek sukkel nog om te verstaan as julle praat van sekere gewere (kalibers en modele) "hou van" sekere ladings met sekere punte.
Is dit maar die kombinasie van jou loop se twist, en dan ook jou ammunisie kombinasie?
Ek leer maar nog so bietjie meer elke dag want ek is nogie in die herlaai besigheid nie..
Groete
Ek sukkel nog om te verstaan as julle praat van sekere gewere (kalibers en modele) "hou van" sekere ladings met sekere punte.
Is dit maar die kombinasie van jou loop se twist, en dan ook jou ammunisie kombinasie?
Ek leer maar nog so bietjie meer elke dag want ek is nogie in die herlaai besigheid nie..
Groete
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 243 of 270
Alwyn
Ja daar is maar paar aspekte om na te kyk maar baie eenvoudig gestel is dit soos jy daar s?
Spesifieke twist loop hou van spesifieke lengte koeel
Daardie spesifieke koeel hou weer van spesifieke spoed in gestelde looplengte
En dan finetune jy die timing met die sprong/vryboor afstand tussen die ogive van die koeel en die lande
Ja daar is maar paar aspekte om na te kyk maar baie eenvoudig gestel is dit soos jy daar s?
Spesifieke twist loop hou van spesifieke lengte koeel
Daardie spesifieke koeel hou weer van spesifieke spoed in gestelde looplengte
En dan finetune jy die timing met die sprong/vryboor afstand tussen die ogive van die koeel en die lande
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 243 of 270
Die ontwerpers van kalibers het sekere doelwitte in gedagte gehad om die geweer effektief te maak. Deur berekeninge en praktiese oefening is gevind dat sekere kalibers beter gevaar het met sekere koe?lgewigte :- 7x57 = 175gr, 30-06 = 180gr, 375 = 300gr. Die kombinasie van gewig en deursnee het gesorg vir goeie doodmaakvermo? terwyl die geweer tot op 200m nog plat geskiet het. Maak die koe?l te swaar en hy val te veel om bruikbaar te wees oor lang afstande. Skiet 'n te ligte een te vinnig en hy penetreer nie goed nie en die ouer koe?ls het opgebreek. Balans is dus voor gesoek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 243 of 270
Thanks Dok en tripod
Ek verstaan nou beter die hele storie. Orals hoor mens mos net bits and pieces so nou is dit alles bietjie beter agter mekaar gesit.
Dankie
Ek verstaan nou beter die hele storie. Orals hoor mens mos net bits and pieces so nou is dit alles bietjie beter agter mekaar gesit.
Dankie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 243 of 270
Lyk my ons het vir 2.1 onder die stof gepraat en hele onderwerp gekaap. Hy s? nie eers meer ja of amen nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: 243 of 270
drieepoot ek dink hy lees en luister dit was sy plan gewees ek dink hy het al great info hier gekry op sy post 
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: 243 of 270
Ek was die laaste paar dae biekie besig, mar lees graag wat almal skryf. Dalk hoer en daar van topic af maar intresante goed wat gese word. Ek het gister die skietwinkel besoek in bloemfontein en doe besluit is gemaak. Ek het biekie gevoel hoe voel die gewere, houvas hy lekker, balans, gewig, slot aksie, ens. Dit sal 'n Tikka T3 Hunter 270 wees. Waarde vir geld lyk besonders goed + kan goeie scope koop. Wag nou net vir my papiere dan van haal ek my geweer. Baie dankie weer vir almal se insetette.tripodmvr wrote: Lyk my ons het vir 2.1 onder die stof gepraat en hele onderwerp gekaap. Hy s? nie eers meer ja of amen nie.
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: 243 of 270
oom het reg besluit oom is nou deel van die 270 manne. nou gaan oom lekker skiet
BLOUVALKIE
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: 243 of 270
2.1
As ek jou raad kan gee, sodra jy die geweer kry maak eers seker hy is goed en reg aanmekaar gesit voor jy die eerste skoot skiet. Dit spaar baie geld en tyd. Die meeste rakgewere is nie op standaard nie. Die naam of kal. maak nie saak nie, maar as jy 'n 270 baas raak is jy baas. Recoil pla gewoonlik, maak sommer gou 'n plan [ Vais breaker of KD]
.270 Mince maker? twak, enige persoon wat so dink het 'n verkeerde keuse punt gemaak, kies die regte punt vir wat jy wil doen.
G Gert
As ek jou raad kan gee, sodra jy die geweer kry maak eers seker hy is goed en reg aanmekaar gesit voor jy die eerste skoot skiet. Dit spaar baie geld en tyd. Die meeste rakgewere is nie op standaard nie. Die naam of kal. maak nie saak nie, maar as jy 'n 270 baas raak is jy baas. Recoil pla gewoonlik, maak sommer gou 'n plan [ Vais breaker of KD]
.270 Mince maker? twak, enige persoon wat so dink het 'n verkeerde keuse punt gemaak, kies die regte punt vir wat jy wil doen.
G Gert
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: 243 of 270
+1 oom gert
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: 243 of 270
Is daar spesifieke goed waarna gekyk moet word en wat is dit?Gerrit Visser wrote: 2.1
As ek jou raad kan gee, sodra jy die geweer kry maak eers seker hy is goed en reg aanmekaar gesit voor jy die eerste skoot skiet. Dit spaar baie geld en tyd. Die meeste rakgewere is nie op standaard nie. Die naam of kal. maak nie saak nie, maar as jy 'n 270 baas raak is jy baas. Recoil pla gewoonlik, maak sommer gou 'n plan [ Vais breaker of KD]
.270 Mince maker? twak, enige persoon wat so dink het 'n verkeerde keuse punt gemaak, kies die regte punt vir wat jy wil doen.
G Gert
Aangaande die recoil, ek sal sien hoe is dit met die biekie ligte tikka maar indien ek dit nodig vind sal ek 'n kd aanskaf. Het klaar my huiswerk daaroor gedoen. Die Tikka het nogals 'n taamlike recoil pad.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: 243 of 270
2.1
my outjie is tien en sy eertse bok was n springbok toe hy ses jaar oud was en hy het hom met my 270 geskiet
daai kal se recoil is nie kwaai nie dit waarborg ek jou. ek het brno de lux zkk600 en hy is maar gemiddelde geweer se gewig en sy recoil is lekker. as my laaitie hom kan skiet kan enige groot ou. dis n baie lekker kal.
geniet hom
my outjie is tien en sy eertse bok was n springbok toe hy ses jaar oud was en hy het hom met my 270 geskiet
daai kal se recoil is nie kwaai nie dit waarborg ek jou. ek het brno de lux zkk600 en hy is maar gemiddelde geweer se gewig en sy recoil is lekker. as my laaitie hom kan skiet kan enige groot ou. dis n baie lekker kal.
geniet hom
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 243 of 270
2.1
Tika is n baie gebalenseerde geweer,ek dink nie jy gaan n probleem he met recoil nie

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo