Sightron en Nightforce
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Sightron en Nightforce
Gister met n pel in Amerika gechat. Hy werk vir Sightron USA. Hyt my vertel Sightron is besig om vir Nightforce oor te koop.
Hulle wil die twee maatskappy saam smelt en dit n nuwe naam gee. Sal interresant wees om te sien wat gan gebeur.
Hulle wil die twee maatskappy saam smelt en dit n nuwe naam gee. Sal interresant wees om te sien wat gan gebeur.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- tau
- Hero Member

- Posts: 3996
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Sightron en Nightforce
Sightforce hoor ek ja. Dual reticle wat jy kan kies tussen FFP en SFP as jy die scope ondraai op mounts.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Sightron en Nightforce
Edit: Meh
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sightron en Nightforce
Hopelik raak Nightforce se glas nou beter
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Sightron en Nightforce
Imagine dit, n swivel unimount!tau wrote:Sightforce hoor ek ja. Dual reticle wat jy kan kies tussen FFP en SFP as jy die scope omdraai op mounts.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Sightron en Nightforce
No jokes Ian, ekt al gesien dis n April fools joke toe jy praat van n pel, tussen jou en Capt Oblivious het julle geen pelle nie, wat nog van in Amerika hahahaha!!!Sangoma (IAN) wrote:Gister met n pel in Amerika gechat. Hy werk vir Sightron USA. Hyt my vertel Sightron is besig om vir Nightforce oor te koop.
Hulle wil die twee maatskappy saam smelt en dit n nuwe naam gee. Sal interresant wees om te sien wat gan gebeur.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13639
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sightron en Nightforce
Vlakvark Soldaat wrote:No jokes Ian, ekt al gesien dis n April fools joke toe jy praat van n pel, tussen jou en Capt Oblivious het julle geen pelle nie, wat nog van in Amerika hahahaha!!!Sangoma (IAN) wrote:Gister met n pel in Amerika gechat. Hy werk vir Sightron USA. Hyt my vertel Sightron is besig om vir Nightforce oor te koop.
Hulle wil die twee maatskappy saam smelt en dit n nuwe naam gee. Sal interresant wees om te sien wat gan gebeur.
hahahaha ou Ian is klaar verveeld met die skape daar op daai eiland
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Sightron en Nightforce
Hahaha sorry Sieb, ek moes jou eintlik op hierdie comment uitgelos het...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Sightron en Nightforce
Thx Geno, jy weet Oblivious sou dit gegloo het?
Hy sou seker weer terug Rudolph toe geskuif het.
Hy sou seker weer terug Rudolph toe geskuif het.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13639
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sightron en Nightforce
Sangoma (IAN) wrote:Thx Geno, jy weet Oblivious sou dit gegloo het?
Hy sou seker weer terug Rudolph toe geskuif het.
Ek het ma net daai Dolfie gebruik omdat ek sleg gevoel het toe jou vrou hom vir my gekoop het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Sightron en Nightforce
Capt. Oblivious wrote:Sangoma (IAN) wrote:Thx Geno, jy weet Oblivious sou dit gegloo het?
Hy sou seker weer terug Rudolph toe geskuif het.
Ek het ma net daai Dolfie gebruik omdat ek sleg gevoel het toe jou vrou hom vir my gekoop het






Sent from my iPhone using Tapatalk
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Sightron en Nightforce
Nightsight ATACR S4 10-50x56.
Ek soek een.
“The Only Easy Day Was Yesterday”
Ek soek een.
“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Sightron en Nightforce
Jy bedoel seker die nuwe Nightron 5-100x57?
