Sightron en Nightforce

Post Reply
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Sightron en Nightforce

Post by Sangoma (IAN) »

Gister met n pel in Amerika gechat. Hy werk vir Sightron USA. Hyt my vertel Sightron is besig om vir Nightforce oor te koop.

Hulle wil die twee maatskappy saam smelt en dit n nuwe naam gee. Sal interresant wees om te sien wat gan gebeur.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Sightron en Nightforce

Post by Geno »

Nice April Fools joke.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3996
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Sightron en Nightforce

Post by tau »

Sightforce hoor ek ja. Dual reticle wat jy kan kies tussen FFP en SFP as jy die scope ondraai op mounts.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Sightron en Nightforce

Post by Joe13 »

Edit: Meh
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Sightron en Nightforce

Post by Arnold »

Hopelik raak Nightforce se glas nou beter
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Sightron en Nightforce

Post by Vlakvark Soldaat »

tau wrote:Sightforce hoor ek ja. Dual reticle wat jy kan kies tussen FFP en SFP as jy die scope omdraai op mounts.
Imagine dit, n swivel unimount!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Sightron en Nightforce

Post by Vlakvark Soldaat »

Sangoma (IAN) wrote:Gister met n pel in Amerika gechat. Hy werk vir Sightron USA. Hyt my vertel Sightron is besig om vir Nightforce oor te koop.

Hulle wil die twee maatskappy saam smelt en dit n nuwe naam gee. Sal interresant wees om te sien wat gan gebeur.
No jokes Ian, ekt al gesien dis n April fools joke toe jy praat van n pel, tussen jou en Capt Oblivious het julle geen pelle nie, wat nog van in Amerika hahahaha!!!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13639
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sightron en Nightforce

Post by Capt. Yoda »

Vlakvark Soldaat wrote:

hahahaha ou Ian is klaar verveeld met die skape daar op daai eiland
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Sightron en Nightforce

Post by Vlakvark Soldaat »

Hahaha sorry Sieb, ek moes jou eintlik op hierdie comment uitgelos het...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron en Nightforce

Post by Sangoma (IAN) »

Thx Geno, jy weet Oblivious sou dit gegloo het?
Hy sou seker weer terug Rudolph toe geskuif het.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13639
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sightron en Nightforce

Post by Capt. Yoda »

Sangoma (IAN) wrote:Thx Geno, jy weet Oblivious sou dit gegloo het?
Hy sou seker weer terug Rudolph toe geskuif het.

Ek het ma net daai Dolfie gebruik omdat ek sleg gevoel het toe jou vrou hom vir my gekoop het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Sightron en Nightforce

Post by jankraay »

Capt. Oblivious wrote:
Sangoma (IAN) wrote:Thx Geno, jy weet Oblivious sou dit gegloo het?
Hy sou seker weer terug Rudolph toe geskuif het.

Ek het ma net daai Dolfie gebruik omdat ek sleg gevoel het toe jou vrou hom vir my gekoop het
ImageImageImageImageImageImage

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Sightron en Nightforce

Post by Francoisv »

Nightsight ATACR S4 10-50x56.

Ek soek een.

“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron en Nightforce

Post by Sangoma (IAN) »

Jy bedoel seker die nuwe Nightron 5-100x57?
Post Reply