Armtec Tactical Kolf
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Armtec Tactical Kolf
Het iemand miskien enige terugvoer op hierdie kolwe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
And as thy days, so shall thy strength be
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Armtec Tactical Kolf
Van my skietvriende se Armtec kolwe het gekraak
Ek sal liewer Martin van Smoking guns se Sniper Elite vat.
Vasbrand se roer is op een(die Rhino Storm) en skiet ‘n hond uit n bos uit
817mm Heavy Varmint Krieger op Howa aksie.//uploads.tapatalk-cdn.com/20190208/68452e179585480749acd6c1de76ee6d.jpg
Sniper Elite onder
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190210/c3efe23aaf2b2b8036d7aca3a562ffd1.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk

Last edited by Apie on Sun Feb 10, 2019 3:43 pm, edited 1 time in total.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Armtec Tactical Kolf
Dankie, is dit 'n tactical wat gekraak het?
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Armtec Tactical Kolf
Nie seker watse model nie jammer. Maar dit was die teiken kolweSwede wrote:Dankie, is dit 'n tactical wat gekraak het?
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Edit
Gou gekyk - dit was die Tactical 2
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Dink dis van die vorige generasie kolwe daai, het nie self so tactical kolf nie maar is sterk oppad. Het al een onder hande gehad en moet sê was impressed! Het vir my robust voorgekom een van die redes hoekom hy my oog trek. Die res(inletting ens.) baie presies/netjies gewees en die kolf het net 'n lekker gevoel gehad.
Sal self by Chris wil hoor, weet sy werk is altyd kwaliteit,
Sal self by Chris wil hoor, weet sy werk is altyd kwaliteit,
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
My RSA het 'n ARMTEC thumb hole op. Ek skiet al seker 10 jaar met hom. Geen probleme.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Daai sniper Elite is n kolf wat Ben en Stompe Design het vir hulle Creeds.
Baie lekker kolf
https://www.jaracal.com/download/file.php?id=30620&t=1
https://www.jaracal.com/download/file.php?id=30619&t=1
Baie lekker kolf
https://www.jaracal.com/download/file.php?id=30620&t=1
https://www.jaracal.com/download/file.php?id=30619&t=1
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Armtec Tactical Kolf
Is dit dan deur Armtec gebou?Capt. Oblivious wrote:Daai sniper Elite is n kolf wat Ben en Stompe Design het vir hulle Creeds.
Baie lekker kolf
https://www.jaracal.com/download/file.php?id=30620&t=1
https://www.jaracal.com/download/file.php?id=30619&t=1
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Armtec Tactical Kolf
Jammer, ek sien nou Smoking Guns.
And as thy days, so shall thy strength be
-
goldburg
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Feb 07, 2019 8:51 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Ek wil dit ook net duidelik stel dat Ben en Stompe nie daardie Sniper Elite Tactical kolf van my desighn het nie maar ek tesame met Ben en Stompe vanaf n McMillan A5 design. Net so ook is my Rhino Storm Tactical kolf gebaseer op sekere ander kolwe maar wel met veranderinge soos ek daarvan hou.
Groete
Martin ( Smoking Guns )
Groete
Martin ( Smoking Guns )
Last edited by goldburg on Tue Apr 16, 2019 12:29 pm, edited 1 time in total.
-
goldburg
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Feb 07, 2019 8:51 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Die Sniper Elite kolf hierbo het my klient self met digicamo laat oortek.
Groete
Groete
Last edited by goldburg on Tue Apr 16, 2019 1:41 pm, edited 1 time in total.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Snaaks ek het nog die sms op my foon van Jacques en Ben wat hulle my gestuur het toe hulle jou gevra het hoe hulle die kolf wil he. Hoe definieer ons ontwerp? Die eerste kolf was nog n thumbhole vir een of ander rede gewees so dit was seker V1 design gewees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Dag Martin,goldburg wrote:Ek wil dit ook net duidelik stel dat Ben en Stompe nie daardie Sniper Elite Tactical kolf van my desighn het nie maar ek self. Net so ook is my Rhino Storm Tactical kolf gebaseer op sekere ander kolwe maar wel met veranderinge soos ek daarvan hou.
Groete
Martin ( Smoking Guns )
Jys reg ek het verseker nie jou kolf design nie, daarvoor is my tegniese tekeninge heeltemal te swak. Maar dit was darem verseker nie jou brainchild nie, inteendeel was daar gedeeltes van daai kolf wat jy moes verander na jy 'n duimgat ingesit het wat nie deel was van wat ons bespreek het nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/fc64a4bf04dbf16ea50e2c6883e179f1.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/ba5219e461cc03c586ceebbab649d5a0.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/c8139f6fc2e144b60533cfb2d4e0ea15.jpg
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Kolf is ook nie met what what oor getrek nie is by numinor so gecercoat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
The proof is in the pudding.JacquesT (Stompe) wrote:Dag Martin,goldburg wrote:Ek wil dit ook net duidelik stel dat Ben en Stompe nie daardie Sniper Elite Tactical kolf van my desighn het nie maar ek self. Net so ook is my Rhino Storm Tactical kolf gebaseer op sekere ander kolwe maar wel met veranderinge soos ek daarvan hou.
Groete
Martin ( Smoking Guns )
Jys reg ek het verseker nie jou kolf design nie, daarvoor is my tegniese tekeninge heeltemal te swak. Maar dit was darem verseker nie jou brainchild nie, inteendeel was daar gedeeltes van daai kolf wat jy moes verander na jy 'n duimgat ingesit het wat nie deel was van wat ons bespreek het nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/fc64a4bf04dbf16ea50e2c6883e179f1.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/ba5219e461cc03c586ceebbab649d5a0.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/c8139f6fc2e144b60533cfb2d4e0ea15.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Hahahaha. Eina. Alles was raak....
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Kyk ek ken vir Sieb en ek ken vir Jacques. Nie een van die manne is leunaars nie. Ek en Jacques het al lankal oor sy kolf gepraat nog voor Martin daarvan geweet het. Jacques is ook een van die eerlikste ouens wat ek nog ooit ontmoet het. Maar nou ja daar is dit nou op swart en wit. Soos Jan sê the proof is in the pudding. Wonder wie lieg nou.........jankraay wrote:The proof is in the pudding.JacquesT (Stompe) wrote:Dag Martin,goldburg wrote:Ek wil dit ook net duidelik stel dat Ben en Stompe nie daardie Sniper Elite Tactical kolf van my desighn het nie maar ek self. Net so ook is my Rhino Storm Tactical kolf gebaseer op sekere ander kolwe maar wel met veranderinge soos ek daarvan hou.
Groete
Martin ( Smoking Guns )
Jys reg ek het verseker nie jou kolf design nie, daarvoor is my tegniese tekeninge heeltemal te swak. Maar dit was darem verseker nie jou brainchild nie, inteendeel was daar gedeeltes van daai kolf wat jy moes verander na jy 'n duimgat ingesit het wat nie deel was van wat ons bespreek het nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/fc64a4bf04dbf16ea50e2c6883e179f1.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/ba5219e461cc03c586ceebbab649d5a0.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/c8139f6fc2e144b60533cfb2d4e0ea15.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Sop net lat jy nie jou ballon so groot op blaas dat hy bars nie, manne ondersteun jou aan die kwaliteit van kolwe wat jy kan lewer en nie wie die hel die kolf uitgedink het nie. Moenie jou trots in die design sit nie, maar eerder in jou vermoë om dit wat jou kliënte van jou vra kon weergee.goldburg wrote:Ek wil dit ook net duidelik stel dat Ben en Stompe nie daardie Sniper Elite Tactical kolf van my desighn het nie maar ek self. Net so ook is my Rhino Storm Tactical kolf gebaseer op sekere ander kolwe maar wel met veranderinge soos ek daarvan hou.
Groete
Martin ( Smoking Guns )
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Ek sien dit so, die klient het die konsep of idee gehad en die vervaardiger opdrag gegee om om n kolf te bou opgrond van sy konsep of idee.
Die vervaardiger het op sy beurt as gevolg van die aard van die produk n mould ontwerp wat n produk sal lewer wat die klient se idee sou weerspiel.
Die terugvoer hier is dat die kliente tevrede is met die produk en dit selfs aanbeveel aan vorneemende kopers ,selfs die vervaardiger maak nou die kolf as n standard produk. Nerens was daar sprake van intelektuele eiendom of beperking op die eind produk nie.
Ek is net bly ek maak nie my daglikse brood uit die skietsport nie .
DD
Die vervaardiger het op sy beurt as gevolg van die aard van die produk n mould ontwerp wat n produk sal lewer wat die klient se idee sou weerspiel.
Die terugvoer hier is dat die kliente tevrede is met die produk en dit selfs aanbeveel aan vorneemende kopers ,selfs die vervaardiger maak nou die kolf as n standard produk. Nerens was daar sprake van intelektuele eiendom of beperking op die eind produk nie.
Ek is net bly ek maak nie my daglikse brood uit die skietsport nie .
DD
-
goldburg
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Feb 07, 2019 8:51 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Aaa , ek sien nou waarop julle ouens neerkom en ja Jacques Theron ons design en my effort. Die een sonder die ander sou die kolf nognie bestaan het nie.
Mooi dag.
Mooi dag.
Last edited by goldburg on Tue Apr 16, 2019 1:39 pm, edited 2 times in total.
-
goldburg
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Feb 07, 2019 8:51 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Diesel dog.
"""Die terugvoer hier is dat die kliente tevrede is met die produk en dit selfs aanbeveel aan vorneemende kopers ,selfs die vervaardiger maak nou die kolf as n standard produk. Nerens was daar sprake van intelektuele eiendom of beperking op die eind produk nie."""
Ek love jou seining daaromtrent want dit is presies hoe dit is.
Geseende dag vir jou.
Mvd BERG.
"""Die terugvoer hier is dat die kliente tevrede is met die produk en dit selfs aanbeveel aan vorneemende kopers ,selfs die vervaardiger maak nou die kolf as n standard produk. Nerens was daar sprake van intelektuele eiendom of beperking op die eind produk nie."""
Ek love jou seining daaromtrent want dit is presies hoe dit is.
Geseende dag vir jou.
Mvd BERG.
-
goldburg
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Feb 07, 2019 8:51 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Ek wil ook net n ding duidelik stel dat wanneer iemand n pasmaak kolf asook n eie design kolf by my laat maak dan is die design ons albei sin aangesien ek my kolwe aanpas om soos die eindproduk te lyk waarop ons altyd albei instem en maak ek nooit n kolf presies soos n klient wil hê nie want daar is te veel dinge waarna gekyk moet word en hoe dit ookal sy, met die eindproduk op elke kolf vanaf n mould wat ek gemaak het is die kolwe nooit presies dieselfde nie.
Groete
Groete
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
More Martin ek sien dit so. Vir iemand wat op n openbare forum uitgevang is verduidelik jy nog al baie. As n mens een sent steel of een miljoen rand, steel is steel. Netso is n misverstand nie jok nie maar n misverstand. Sterkte met jou kolfmakery.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
More Martin,
No Harm no foul. DD het dit mooi opgesom en slaan die spyker op die kop.
Dit bly 'n m@erse lekker kolf en sal dit steeds aanbeveel.
Ek sal wel met jou gesels vir 'n nuwe paint job, change is as good as a holiday.
Groete
No Harm no foul. DD het dit mooi opgesom en slaan die spyker op die kop.
Dit bly 'n m@erse lekker kolf en sal dit steeds aanbeveel.
Ek sal wel met jou gesels vir 'n nuwe paint job, change is as good as a holiday.
Groete
-
goldburg
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Feb 07, 2019 8:51 pm
Re: Armtec Tactical Kolf
Ek wil ook net gou ten laaste sê dat die wangstuk wat op my Sniper Elite kolf is deur my alleen design is en die res deur McMillan want die kolf se vorm is gebaseer op die McMillan A5.
Last edited by goldburg on Tue Apr 16, 2019 12:27 pm, edited 1 time in total.