Armtec Tactical Kolf

User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Armtec Tactical Kolf

Post by Swede »

file.jpg
Het iemand miskien enige terugvoer op hierdie kolwe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
And as thy days, so shall thy strength be
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Armtec Tactical Kolf

Post by Apie »

Van my skietvriende se Armtec kolwe het gekraak

Ek sal liewer Martin van Smoking guns se Sniper Elite vat.

Vasbrand se roer is op een(die Rhino Storm) en skiet ‘n hond uit n bos uit

817mm Heavy Varmint Krieger op Howa aksie.//uploads.tapatalk-cdn.com/20190208/68452e179585480749acd6c1de76ee6d.jpg

Sniper Elite onder

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190210/c3efe23aaf2b2b8036d7aca3a562ffd1.jpg



Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Apie on Sun Feb 10, 2019 3:43 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Swede »

Dankie, is dit 'n tactical wat gekraak het?

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Armtec Tactical Kolf

Post by Apie »

Swede wrote:Dankie, is dit 'n tactical wat gekraak het?

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Nie seker watse model nie jammer. Maar dit was die teiken kolwe

Edit

Gou gekyk - dit was die Tactical 2

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Albertdwk
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Albertdwk »

Dink dis van die vorige generasie kolwe daai, het nie self so tactical kolf nie maar is sterk oppad. Het al een onder hande gehad en moet sê was impressed! Het vir my robust voorgekom een van die redes hoekom hy my oog trek. Die res(inletting ens.) baie presies/netjies gewees en die kolf het net 'n lekker gevoel gehad.
Sal self by Chris wil hoor, weet sy werk is altyd kwaliteit,
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by spekieries »

My RSA het 'n ARMTEC thumb hole op. Ek skiet al seker 10 jaar met hom. Geen probleme.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Capt. Yoda »

Daai sniper Elite is n kolf wat Ben en Stompe Design het vir hulle Creeds.
Baie lekker kolf

https://www.jaracal.com/download/file.php?id=30620&t=1

https://www.jaracal.com/download/file.php?id=30619&t=1
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Swede »

Capt. Oblivious wrote:Daai sniper Elite is n kolf wat Ben en Stompe Design het vir hulle Creeds.
Baie lekker kolf

https://www.jaracal.com/download/file.php?id=30620&t=1

https://www.jaracal.com/download/file.php?id=30619&t=1
Is dit dan deur Armtec gebou?
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Swede »

Jammer, ek sien nou Smoking Guns.
And as thy days, so shall thy strength be
goldburg
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Feb 07, 2019 8:51 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by goldburg »

Ek wil dit ook net duidelik stel dat Ben en Stompe nie daardie Sniper Elite Tactical kolf van my desighn het nie maar ek tesame met Ben en Stompe vanaf n McMillan A5 design. Net so ook is my Rhino Storm Tactical kolf gebaseer op sekere ander kolwe maar wel met veranderinge soos ek daarvan hou.

Groete
Martin ( Smoking Guns )
Last edited by goldburg on Tue Apr 16, 2019 12:29 pm, edited 1 time in total.
goldburg
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Feb 07, 2019 8:51 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by goldburg »

Die Sniper Elite kolf hierbo het my klient self met digicamo laat oortek.


Groete
Last edited by goldburg on Tue Apr 16, 2019 1:41 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Capt. Yoda »

Snaaks ek het nog die sms op my foon van Jacques en Ben wat hulle my gestuur het toe hulle jou gevra het hoe hulle die kolf wil he. Hoe definieer ons ontwerp? Die eerste kolf was nog n thumbhole vir een of ander rede gewees so dit was seker V1 design gewees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by JacquesT (Stompe) »

goldburg wrote:Ek wil dit ook net duidelik stel dat Ben en Stompe nie daardie Sniper Elite Tactical kolf van my desighn het nie maar ek self. Net so ook is my Rhino Storm Tactical kolf gebaseer op sekere ander kolwe maar wel met veranderinge soos ek daarvan hou.

Groete
Martin ( Smoking Guns )
Dag Martin,

Jys reg ek het verseker nie jou kolf design nie, daarvoor is my tegniese tekeninge heeltemal te swak. Maar dit was darem verseker nie jou brainchild nie, inteendeel was daar gedeeltes van daai kolf wat jy moes verander na jy 'n duimgat ingesit het wat nie deel was van wat ons bespreek het nie.



//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/fc64a4bf04dbf16ea50e2c6883e179f1.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/ba5219e461cc03c586ceebbab649d5a0.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/c8139f6fc2e144b60533cfb2d4e0ea15.jpg
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Capt. Yoda »

Kolf is ook nie met what what oor getrek nie is by numinor so gecercoat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by jankraay »

JacquesT (Stompe) wrote:
goldburg wrote:Ek wil dit ook net duidelik stel dat Ben en Stompe nie daardie Sniper Elite Tactical kolf van my desighn het nie maar ek self. Net so ook is my Rhino Storm Tactical kolf gebaseer op sekere ander kolwe maar wel met veranderinge soos ek daarvan hou.

Groete
Martin ( Smoking Guns )
Dag Martin,

Jys reg ek het verseker nie jou kolf design nie, daarvoor is my tegniese tekeninge heeltemal te swak. Maar dit was darem verseker nie jou brainchild nie, inteendeel was daar gedeeltes van daai kolf wat jy moes verander na jy 'n duimgat ingesit het wat nie deel was van wat ons bespreek het nie.



//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/fc64a4bf04dbf16ea50e2c6883e179f1.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/ba5219e461cc03c586ceebbab649d5a0.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/c8139f6fc2e144b60533cfb2d4e0ea15.jpg
The proof is in the pudding.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Silent Hunting »

Hahahaha. Eina. Alles was raak....
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by joe rocket »

jankraay wrote:
JacquesT (Stompe) wrote:
goldburg wrote:Ek wil dit ook net duidelik stel dat Ben en Stompe nie daardie Sniper Elite Tactical kolf van my desighn het nie maar ek self. Net so ook is my Rhino Storm Tactical kolf gebaseer op sekere ander kolwe maar wel met veranderinge soos ek daarvan hou.

Groete
Martin ( Smoking Guns )
Dag Martin,

Jys reg ek het verseker nie jou kolf design nie, daarvoor is my tegniese tekeninge heeltemal te swak. Maar dit was darem verseker nie jou brainchild nie, inteendeel was daar gedeeltes van daai kolf wat jy moes verander na jy 'n duimgat ingesit het wat nie deel was van wat ons bespreek het nie.



//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/fc64a4bf04dbf16ea50e2c6883e179f1.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/ba5219e461cc03c586ceebbab649d5a0.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/c8139f6fc2e144b60533cfb2d4e0ea15.jpg
The proof is in the pudding.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Kyk ek ken vir Sieb en ek ken vir Jacques. Nie een van die manne is leunaars nie. Ek en Jacques het al lankal oor sy kolf gepraat nog voor Martin daarvan geweet het. Jacques is ook een van die eerlikste ouens wat ek nog ooit ontmoet het. Maar nou ja daar is dit nou op swart en wit. Soos Jan sê the proof is in the pudding. Wonder wie lieg nou.........
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Albertdwk
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Albertdwk »

goldburg wrote:Ek wil dit ook net duidelik stel dat Ben en Stompe nie daardie Sniper Elite Tactical kolf van my desighn het nie maar ek self. Net so ook is my Rhino Storm Tactical kolf gebaseer op sekere ander kolwe maar wel met veranderinge soos ek daarvan hou.

Groete
Martin ( Smoking Guns )
Sop net lat jy nie jou ballon so groot op blaas dat hy bars nie, manne ondersteun jou aan die kwaliteit van kolwe wat jy kan lewer en nie wie die hel die kolf uitgedink het nie. Moenie jou trots in die design sit nie, maar eerder in jou vermoë om dit wat jou kliënte van jou vra kon weergee.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Diesel Dog »

Ek sien dit so, die klient het die konsep of idee gehad en die vervaardiger opdrag gegee om om n kolf te bou opgrond van sy konsep of idee.

Die vervaardiger het op sy beurt as gevolg van die aard van die produk n mould ontwerp wat n produk sal lewer wat die klient se idee sou weerspiel.

Die terugvoer hier is dat die kliente tevrede is met die produk en dit selfs aanbeveel aan vorneemende kopers ,selfs die vervaardiger maak nou die kolf as n standard produk. Nerens was daar sprake van intelektuele eiendom of beperking op die eind produk nie.

Ek is net bly ek maak nie my daglikse brood uit die skietsport nie .

DD
goldburg
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Feb 07, 2019 8:51 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by goldburg »

Aaa , ek sien nou waarop julle ouens neerkom en ja Jacques Theron ons design en my effort. Die een sonder die ander sou die kolf nognie bestaan het nie.
Mooi dag.
Last edited by goldburg on Tue Apr 16, 2019 1:39 pm, edited 2 times in total.
goldburg
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Feb 07, 2019 8:51 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by goldburg »

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Diesel dog.

"""Die terugvoer hier is dat die kliente tevrede is met die produk en dit selfs aanbeveel aan vorneemende kopers ,selfs die vervaardiger maak nou die kolf as n standard produk. Nerens was daar sprake van intelektuele eiendom of beperking op die eind produk nie."""

Ek love jou seining daaromtrent want dit is presies hoe dit is.

Geseende dag vir jou.

Mvd BERG.
goldburg
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Feb 07, 2019 8:51 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by goldburg »

Ek wil ook net n ding duidelik stel dat wanneer iemand n pasmaak kolf asook n eie design kolf by my laat maak dan is die design ons albei sin aangesien ek my kolwe aanpas om soos die eindproduk te lyk waarop ons altyd albei instem en maak ek nooit n kolf presies soos n klient wil hê nie want daar is te veel dinge waarna gekyk moet word en hoe dit ookal sy, met die eindproduk op elke kolf vanaf n mould wat ek gemaak het is die kolwe nooit presies dieselfde nie.

Groete
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by joe rocket »

More Martin ek sien dit so. Vir iemand wat op n openbare forum uitgevang is verduidelik jy nog al baie. As n mens een sent steel of een miljoen rand, steel is steel. Netso is n misverstand nie jok nie maar n misverstand. Sterkte met jou kolfmakery.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by JacquesT (Stompe) »

More Martin,

No Harm no foul. DD het dit mooi opgesom en slaan die spyker op die kop.

Dit bly 'n m@erse lekker kolf en sal dit steeds aanbeveel.

Ek sal wel met jou gesels vir 'n nuwe paint job, change is as good as a holiday.

Groete
goldburg
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Feb 07, 2019 8:51 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by goldburg »

Ek wil ook net gou ten laaste sê dat die wangstuk wat op my Sniper Elite kolf is deur my alleen design is en die res deur McMillan want die kolf se vorm is gebaseer op die McMillan A5.
Last edited by goldburg on Tue Apr 16, 2019 12:27 pm, edited 1 time in total.
Post Reply