THINSULATE produkte

Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

THINSULATE produkte

Post by Pvdw »

Hi Almal.

Ek is besig met navorsing oor klere vir die koue. Ek weet dit is al bespreek en ek het deeglik kennis van Taffie se skaaptoffels geneem ;D ;D

Ek het egter saam met Gerhard gaan skiet so 2 Saterdae terug en dit was bledie koud na 11 die aand :P :P :P :P Ek het 'n paar PEP "fleece" handskoene aangehad en hulle het heel goed gewerk. Net so voor ons oppak pluk Gerhard 'n ekster paar handskoene uit en vertel my van die THINSULATE materiaal.

Ek het die net gesurf en ek sien dat die materiaal beskikbaar is in verskillende dikktes wat gemeet word in g per 4kante meter. Dit wissel vanaf 100gr tot so swaar as 1000g :o :o :o

Die materiaal word egter gebruik om enige kledingstukke vanaf "Beanys, baadjies, broekke. boot liners, kouse, handskoenne en als te maak of te "line"

Het iemand ondervinding van die produkte en waar kry ons dit te koop in SA?

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: THINSULATE produkte

Post by Cobus(Cobb) »

Ek het Thinsulate handskoene...sommer by Dischem (apteek) gekoop, en Thinsulate cammo handskoene, by huntex gekoop..
Lyk my die outjies is redelik maklik in groter dorpe/stede beskikbaar
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: THINSULATE produkte

Post by Pvdw »

Dankie COBB, sou jy s? dit is die geld werd of is dit net nog 'n foefie?

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: THINSULATE produkte

Post by Cobus(Cobb) »

Ek dra nooit handskoenie nie...altyd maar geglo dis 'n foefie...tot laasjaar, toe leen 'n jagmaat syne vir my....(hy't loop walk/stalk...ek was op landrover)....toe ek terug tuis kom....onmiddelik gaan koop

Wat ek nou doen is...jy koop dun cammo hanskoene,,,{die duurder outjie het sulke klein knoppies op wat help met vasvat, maar die cheapie werk ook baie smart,en eintlik beter wat greep aan betref...wat bietjie clear silicon en vryf jou handskoene in, laat mooi droog word}..
Dan trek jy die lekker dikkes aan bo oor die dunne......as jy vinnig iets moet vat of skiet of iets... pluk net die dikkes af en jys reg...daai dunnetjies werk goed as jy nog wil skiet ook, sonder dat jou roer in jou hande rondgly.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: THINSULATE produkte

Post by .::Alwyn-U::. »

Pvdw wrote: Dankie COBB, sou jy s? dit is die geld werd of is dit net nog 'n foefie?

Peet
Wil ook weet asb
Post Reply