eerstens - baie dankie vir die lekker forum. My naam is Matthew en ek is 'n PhD student van die Grahamstad area. Ek is mal oor jag, skiet en visvang en het onlangs 'n obsessie met Jakkals opgetel. Ek is eindlik rerig engels en sal sekerlik die meerste van my tegniese vrae in engels moet vra - maar ek sien die forum het a lekker mengsel van tale so dankie vir die geduld daarmee
Vir 'n lang tyd was die skiet van predators nie iets wat ek ooreengekom het niet - en ek het lank gelees, en gevra, en gepraat daaroor om my gedagte reg te kry op die issue. Ek was geleer om alles wat ek skiet te eet - maar ek het sedertdien besef dat daar is 'n etiese regverdiging vir probleem dier beheer (in die regte manier), en nou het my belangstelling in die "jakkals beheer probleem" verander na 'n bietjie van 'n obsessie met die challenge van jakkals roep en jag. Ek will alles wat ek kan oor jakkals leer. Biologie en vissery navorsing is my game - so natuurlik is al die klein besonderhede en navorsing part van my genot. Ek is besig met Hein se Eboek - en lees alreeds baie op die forum.
Ek het 'n paar plase waar ek permissie en versoeke het om Jakkals en rooikat te jag - maar ek wil dit reg doen. My eerste poging was 'n flippen disaster, en nou verstaan ek dat 'n ou moenie "sommer net probeer" om Jakkals te jag sonder die regte informasie en tegniek. Die laaste ding wat ek wil he is om jakkals te "educate" en probleem dier beheer meer moeilik te maak vir die grondeienaars.
As daar enige iemand van die Grahamstad/Port Alfred area is wat 'n hulper/bestuurder nodig het vir Jakkals jag - ek maak lekker koffie en sit lekker stil so lank ek van jou kan leer.
Ek sal beslis baie hier op die forum leer - ek kyk na ons gesprekke in die toekoms.
Groete
Matt

