Nuwe lid van Grahamstad, Oos Kaap

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
BigMattZA
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Sun Oct 15, 2017 10:32 am

Nuwe lid van Grahamstad, Oos Kaap

Post by BigMattZA »

Hello almal,

eerstens - baie dankie vir die lekker forum. My naam is Matthew en ek is 'n PhD student van die Grahamstad area. Ek is mal oor jag, skiet en visvang en het onlangs 'n obsessie met Jakkals opgetel. Ek is eindlik rerig engels en sal sekerlik die meerste van my tegniese vrae in engels moet vra - maar ek sien die forum het a lekker mengsel van tale so dankie vir die geduld daarmee ;) .

Vir 'n lang tyd was die skiet van predators nie iets wat ek ooreengekom het niet - en ek het lank gelees, en gevra, en gepraat daaroor om my gedagte reg te kry op die issue. Ek was geleer om alles wat ek skiet te eet - maar ek het sedertdien besef dat daar is 'n etiese regverdiging vir probleem dier beheer (in die regte manier), en nou het my belangstelling in die "jakkals beheer probleem" verander na 'n bietjie van 'n obsessie met die challenge van jakkals roep en jag. Ek will alles wat ek kan oor jakkals leer. Biologie en vissery navorsing is my game - so natuurlik is al die klein besonderhede en navorsing part van my genot. Ek is besig met Hein se Eboek - en lees alreeds baie op die forum.

Ek het 'n paar plase waar ek permissie en versoeke het om Jakkals en rooikat te jag - maar ek wil dit reg doen. My eerste poging was 'n flippen disaster, en nou verstaan ek dat 'n ou moenie "sommer net probeer" om Jakkals te jag sonder die regte informasie en tegniek. Die laaste ding wat ek wil he is om jakkals te "educate" en probleem dier beheer meer moeilik te maak vir die grondeienaars.

As daar enige iemand van die Grahamstad/Port Alfred area is wat 'n hulper/bestuurder nodig het vir Jakkals jag - ek maak lekker koffie en sit lekker stil so lank ek van jou kan leer.

Ek sal beslis baie hier op die forum leer - ek kyk na ons gesprekke in die toekoms.

Groete

Matt
Howa .243, BSA 30-06, Baikal 12g, Aya 410, CZ 452 Lux .22
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe lid van Grahamstad, Oos Kaap

Post by Heinz Petersen »

Welkom Matt. Gesels saam en geniet dit hier.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
StephenB
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun Feb 10, 2019 10:37 am

Re: Nuwe lid van Grahamstad, Oos Kaap

Post by StephenB »

Welkom Matt .
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: Nuwe lid van Grahamstad, Oos Kaap

Post by Steyr270 »

Welkom Matt,

Praat net as jy n 270 soek in jou arsenaal.
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13646
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nuwe lid van Grahamstad, Oos Kaap

Post by Capt. Yoda »

Steyr270 wrote:Welkom Matt,

Praat net as jy n 270 soek in jou arsenaal.

Die man wil Jakke skiet nie brakke nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
BigMattZA
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Sun Oct 15, 2017 10:32 am

Re: Nuwe lid van Grahamstad, Oos Kaap

Post by BigMattZA »

Dankie manne!
Howa .243, BSA 30-06, Baikal 12g, Aya 410, CZ 452 Lux .22
Post Reply