Watter geweer is die beste
-
Hugo Vermaak
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sun Jul 03, 2011 7:49 am
Watter geweer is die beste
Ek skiet .303 in die bos en het nou besluit op n .270 vir die vlaktes. Daar is twee gewere beskikbaar maar soek raad watter een is die beste . Een is n Bruno ZKK 600 en die ander ene 'n Ruger .270. Wat moet ek koop .Die prys is dieselfde .Groetnis.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Watter geweer is die beste
Sit 'n poll op, en ek stem vir die
Bruno.
Bruno.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Watter geweer is die beste
Hoe het jy by daardie antwoord uitgekom? Jy het immers self besluit om die .270 te koop al het jy 'n .303Hoop net ek sal my lisensie kry. Daai twee is mar bitter naby an mekaar dink ek.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watter geweer is die beste
Ek is ook meer gerus met 'n Brno..
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Watter geweer is die beste
Brno
Last edited by MEERKAT on Mon Jul 04, 2011 6:57 pm, edited 1 time in total.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter geweer is die beste
Albei gewere is goeie make en bekend in RSA.Hugo Vermaak wrote: Ek skiet .303 in die bos en het nou besluit op n .270 vir die vlaktes. Daar is twee gewere beskikbaar maar soek raad watter een is die beste . Een is n Bruno ZKK 600 en die ander ene 'n Ruger .270. Wat moet ek koop .Die prys is dieselfde .Groetnis.
Kan jy die gewere hanteer en selfs moontlik daarmee skiet ook? Voel of hulle maklik aanl? en of die sneller glad trek en breek. Hoe werk die slotaksies - glad of hakkerig? As albei gelyk is met die' werkings laat jou hart en oog vir jou besluit. Dit is baie soos vrou kies.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Watter geweer is die beste
hugo
ek het self die zkk600 in n 270 en ek het niks probleme nie
dis gewere daai wat goed afgerond is en baie akkuraat skiet.
myne laai ek 52.1gr s365 met n 140gr sst punt en kry 2920 vt per sek met n tpl van 82mm op die kop
skiet nou drieskoot groepe op 100m van 16mm
jy sal nie fout maak met hom nie
sterkte met jou keuse

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watter geweer is die beste
Driepoot
Daai stelling van amper soos vrou kies man het ek nou lekker gelag, voel hoe le hulle aan, en as jy die sneller trek breek hy glad, en nogal skiet hulle eers as jy kan en kan jy hulle hanteer, en hoe werk die slotaksie (ek dink dit is die belangrikste maak hy gewillig oop en toe).

Lyk vir my ek moet weer begin vrou soek.
Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Watter geweer is die beste
Hahahaha Ou grapgat!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Watter geweer is die beste
Watter een pas jou die beste, waarvoor gaan gebruik? ek dink die Ruger is ligter as die CZ en die maak verskil na 'n dag se stap in die berge...
Watter een begeer jou hart - koop hom! of haar...
Watter een begeer jou hart - koop hom! of haar...
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Watter geweer is die beste
Koop sommer nou altwee. Jy het een nou gaan jy twee h?, dan nog een dan nog een dan nog een.
Nee wat die probleem wat jy nou het sal nie weggaan nie dit word erger.
Nee wat die probleem wat jy nou het sal nie weggaan nie dit word erger.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter geweer is die beste
Het nie bedoel dat my eerste aanhalings by die laaste gevoeg moes word nie, maar baie skerp Blok. Ek dink julle moet tog saamstem dat vrou- en geweervat baie ooreenstem.BLOK wrote: Driepoot
Daai stelling van amper soos vrou kies man het ek nou lekker gelag, voel hoe le hulle aan, en as jy die sneller trek breek hy glad, en nogal skiet hulle eers as jy kan en kan jy hulle hanteer, en hoe werk die slotaksie (ek dink dit is die belangrikste maak hy gewillig oop en toe).![]()
![]()
Lyk vir my ek moet weer begin vrou soek.
Blok
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Watter geweer is die beste
Tripod
Soos bv. As jy eenkeer vat moet jy klaar vat, of koop!!!

Groetnis
Soos bv. As jy eenkeer vat moet jy klaar vat, of koop!!!
Groetnis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter geweer is die beste
Korrek. Ek het eenmaal gevat. Nog al my gewere na 25 jaar en dieselfde vrou na 33 jaar.SJ wrote: Tripod
Soos bv. As jy eenkeer vat moet jy klaar vat, of koop!!!![]()
![]()
Groetnis
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watter geweer is die beste
Tripod
Nee ek verstaan wat jy bedoel het, maar dit was baie dubbelsinnig snaaks.
Ek dink as ek so moet my vrou moet maak toets sy al daai stellings op my met my ystervrou.

Blok
Nee ek verstaan wat jy bedoel het, maar dit was baie dubbelsinnig snaaks.
Ek dink as ek so moet my vrou moet maak toets sy al daai stellings op my met my ystervrou.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter geweer is die beste
Hallo Manne
Julle praat julle harte hier uit en gee raad en als. Die Brno word nou al n CZ. Ons weet nie eers of die gewere tweedehans is nie of wat. Maar dit lyk vir my Hugo Vermaak is weg! So ons oefen maar net ons tikvermoe hierso!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watter geweer is die beste
Wout
Hierdie laat my dink aan destyds in engeland twee afrikaanse manne en n engelse man sit en gesels en die lawaai sop loop, later as die ingelsman loop vergeet die ander twee om terug te skakel afrikaans toe en hou so vir ure aan.

En glo my dit het en gebeur nogsteeds baie.
Blok
Hierdie laat my dink aan destyds in engeland twee afrikaanse manne en n engelse man sit en gesels en die lawaai sop loop, later as die ingelsman loop vergeet die ander twee om terug te skakel afrikaans toe en hou so vir ure aan.
En glo my dit het en gebeur nogsteeds baie.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Watter geweer is die beste
Ek self skiet 2 Rugers en is baie gelukkig met veral my 7mm Rem Mag, dink egter nie jy kan 'n fout maak met enige een van die 2 nie...
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Watter geweer is die beste
OOO jy reken die manne kekel ons hoenders oor 'n mieliepit wat nog moet op komWouter Roets wrote: Hallo Manne
Julle praat julle harte hier uit en gee raad en als. Die Brno word nou al n CZ. Ons weet nie eers of die gewere tweedehans is nie of wat. Maar dit lyk vir my Hugo Vermaak is weg! So ons oefen maar net ons tikvermoe hierso!
Groetnis
Wout
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Watter geweer is die beste
Ek stem saam met driepoot, en ek sou s? dat die "voel" van die geweer ook jou goedkeuring moet weg dra.tripodmvr wrote:Albei gewere is goeie make en bekend in RSA.Hugo Vermaak wrote: Ek skiet .303 in die bos en het nou besluit op n .270 vir die vlaktes. Daar is twee gewere beskikbaar maar soek raad watter een is die beste . Een is n Bruno ZKK 600 en die ander ene 'n Ruger .270. Wat moet ek koop .Die prys is dieselfde .Groetnis.
Kan jy die gewere hanteer en selfs moontlik daarmee skiet ook? Voel of hulle maklik aanl? en of die sneller glad trek en breek. Hoe werk die slotaksies - glad of hakkerig? As albei gelyk is met die' werkings laat jou hart en oog vir jou besluit. Dit is baie soos vrou kies.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
-
Hugo Vermaak
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sun Jul 03, 2011 7:49 am
Re: Watter geweer is die beste
Julle sal ook s? ek kan nie mind opmaak nie n? , amper soos vrou soek. Ek het toe geteken op 'n nuwe Bruno 550 7x64 .Ek soek nou teleskoop vir die nuwwe aankomeling.
-
Hugo Vermaak
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sun Jul 03, 2011 7:49 am
Re: Watter geweer is die beste
Hallo Wouter , ek was so bietjie besig het nie by die forum uitgekom nie , nee julle gee goeie raad en dis baie interresant , doet so voort.Hugo
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter geweer is die beste
Bly om te sien jou kop het self vanaf 270 na 7x64 verander. Nou maak jy glad nie fout nie. Hy is 'n bulletjie die' kaliber.Hugo Vermaak wrote: Julle sal ook s? ek kan nie mind opmaak nie n? , amper soos vrou soek. Ek het toe geteken op 'n nuwe Bruno 550 7x64 .Ek soek nou teleskoop vir die nuwwe aankomeling.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tau
- Hero Member

- Posts: 3969
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Watter geweer is die beste
& x 64 is baie goeie kaliber, amper so goed soos die 7mm Rem Magtripodmvr wrote:Bly om te sien jou kop het self vanaf 270 na 7x64 verander. Nou maak jy glad nie fout nie. Hy is 'n bulletjie die' kaliber.Hugo Vermaak wrote: Julle sal ook s? ek kan nie mind opmaak nie n? , amper soos vrou soek. Ek het toe geteken op 'n nuwe Bruno 550 7x64 .Ek soek nou teleskoop vir die nuwwe aankomeling.
Grap net as die CFR my een sou gee sou ek hom langs my Rem Mag in die kluis gehad het as my bosveld geweer en nie my .308 nie. Die Oom wat my leer herlaai het het een en hy het nogals lekker esepte vir herlaai om mooi te skiet.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.