Watter geweer is die beste

Post Reply
Hugo Vermaak
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Sun Jul 03, 2011 7:49 am

Watter geweer is die beste

Post by Hugo Vermaak »

Ek skiet .303 in die bos en het nou besluit op n .270 vir die vlaktes. Daar is twee gewere beskikbaar maar soek raad watter een is die beste . Een is n Bruno ZKK 600 en die ander ene 'n Ruger .270. Wat moet ek koop .Die prys is dieselfde .Groetnis.
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Watter geweer is die beste

Post by PRIVATE RYAN »

Sit 'n poll op, en ek stem vir die
Bruno.
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by baboonstalker »

Hoop net ek sal my lisensie kry. Daai twee is mar bitter naby an mekaar dink ek.
Hoe het jy by daardie antwoord uitgekom? Jy het immers self besluit om die .270 te koop al het jy 'n .303
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by .::Alwyn-U::. »

Ek is ook meer gerus met 'n Brno..
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by 222 »

Brno
Last edited by MEERKAT on Mon Jul 04, 2011 6:57 pm, edited 1 time in total.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by tripodmvr »

Hugo Vermaak wrote: Ek skiet .303 in die bos en het nou besluit op n .270 vir die vlaktes. Daar is twee gewere beskikbaar maar soek raad watter een is die beste . Een is n Bruno ZKK 600 en die ander ene 'n Ruger .270. Wat moet ek koop .Die prys is dieselfde .Groetnis.
Albei gewere is goeie make en bekend in RSA.

Kan jy die gewere hanteer en selfs moontlik daarmee skiet ook? Voel of hulle maklik aanl? en of die sneller glad trek en breek. Hoe werk die slotaksies - glad of hakkerig? As albei gelyk is met die' werkings laat jou hart en oog vir jou besluit. Dit is baie soos vrou kies.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Watter geweer is die beste

Post by PITSMIT »

hugo

ek het self die zkk600 in n 270 en ek het niks probleme nie

dis gewere daai wat goed afgerond is en baie akkuraat skiet.

myne laai ek 52.1gr s365 met n 140gr sst punt en kry 2920 vt per sek met n tpl van 82mm op die kop

skiet nou drieskoot groepe op 100m van 16mm

jy sal nie fout maak met hom nie

sterkte met jou keuse
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by BLOK »

Driepoot

Daai stelling van amper soos vrou kies man het ek nou lekker gelag, voel hoe le hulle aan, en as jy die sneller trek breek hy glad, en nogal skiet hulle eers as jy kan en kan jy hulle hanteer, en hoe werk die slotaksie (ek dink dit is die belangrikste maak hy gewillig oop en toe). ;D ;D ;D

Lyk vir my ek moet weer begin vrou soek. :o

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Watter geweer is die beste

Post by Armand Steenkamp »

Hahahaha Ou grapgat!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by MJK »

Watter een pas jou die beste, waarvoor gaan gebruik? ek dink die Ruger is ligter as die CZ en die maak verskil na 'n dag se stap in die berge...

Watter een begeer jou hart - koop hom! of haar... ;)
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by 222 »

Koop sommer nou altwee. Jy het een nou gaan jy twee h?, dan nog een dan nog een dan nog een.

Nee wat die probleem wat jy nou het sal nie weggaan nie dit word erger.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by tripodmvr »

BLOK wrote: Driepoot

Daai stelling van amper soos vrou kies man het ek nou lekker gelag, voel hoe le hulle aan, en as jy die sneller trek breek hy glad, en nogal skiet hulle eers as jy kan en kan jy hulle hanteer, en hoe werk die slotaksie (ek dink dit is die belangrikste maak hy gewillig oop en toe). ;D ;D ;D

Lyk vir my ek moet weer begin vrou soek. :o

Blok
Het nie bedoel dat my eerste aanhalings by die laaste gevoeg moes word nie, maar baie skerp Blok. Ek dink julle moet tog saamstem dat vrou- en geweervat baie ooreenstem.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Watter geweer is die beste

Post by Monrique (SJ) »

Tripod

Soos bv. As jy eenkeer vat moet jy klaar vat, of koop!!! ;D ;D ;D

Groetnis
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by tripodmvr »

SJ wrote: Tripod

Soos bv. As jy eenkeer vat moet jy klaar vat, of koop!!! ;D ;D ;D

Groetnis
Korrek. Ek het eenmaal gevat. Nog al my gewere na 25 jaar en dieselfde vrou na 33 jaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by BLOK »

Tripod

Nee ek verstaan wat jy bedoel het, maar dit was baie dubbelsinnig snaaks.

Ek dink as ek so moet my vrou moet maak toets sy al daai stellings op my met my ystervrou. :o :o :o

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Julle praat julle harte hier uit en gee raad en als. Die Brno word nou al n CZ. Ons weet nie eers of die gewere tweedehans is nie of wat. Maar dit lyk vir my Hugo Vermaak is weg! So ons oefen maar net ons tikvermoe hierso!

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by BLOK »

Wout

Hierdie laat my dink aan destyds in engeland twee afrikaanse manne en n engelse man sit en gesels en die lawaai sop loop, later as die ingelsman loop vergeet die ander twee om terug te skakel afrikaans toe en hou so vir ure aan. ;D ;D

En glo my dit het en gebeur nogsteeds baie.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Watter geweer is die beste

Post by Lourens »

Ek self skiet 2 Rugers en is baie gelukkig met veral my 7mm Rem Mag, dink egter nie jy kan 'n fout maak met enige een van die 2 nie...
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by Christo Els »

Wouter Roets wrote: Hallo Manne

Julle praat julle harte hier uit en gee raad en als. Die Brno word nou al n CZ. Ons weet nie eers of die gewere tweedehans is nie of wat. Maar dit lyk vir my Hugo Vermaak is weg! So ons oefen maar net ons tikvermoe hierso!

Groetnis
Wout
OOO jy reken die manne kekel ons hoenders oor 'n mieliepit wat nog moet op kom
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by Pvdw »

tripodmvr wrote:
Hugo Vermaak wrote: Ek skiet .303 in die bos en het nou besluit op n .270 vir die vlaktes. Daar is twee gewere beskikbaar maar soek raad watter een is die beste . Een is n Bruno ZKK 600 en die ander ene 'n Ruger .270. Wat moet ek koop .Die prys is dieselfde .Groetnis.
Albei gewere is goeie make en bekend in RSA.

Kan jy die gewere hanteer en selfs moontlik daarmee skiet ook? Voel of hulle maklik aanl? en of die sneller glad trek en breek. Hoe werk die slotaksies - glad of hakkerig? As albei gelyk is met die' werkings laat jou hart en oog vir jou besluit. Dit is baie soos vrou kies.
Ek stem saam met driepoot, en ek sou s? dat die "voel" van die geweer ook jou goedkeuring moet weg dra.

Peet
Work to live, don"t live to work
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by .::Alwyn-U::. »

;D
Hugo Vermaak
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Sun Jul 03, 2011 7:49 am

Re: Watter geweer is die beste

Post by Hugo Vermaak »

Julle sal ook s? ek kan nie  mind opmaak nie n? , amper soos vrou soek. Ek het toe geteken op 'n nuwe Bruno 550 7x64 .Ek soek nou teleskoop vir die nuwwe aankomeling.
Hugo Vermaak
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Sun Jul 03, 2011 7:49 am

Re: Watter geweer is die beste

Post by Hugo Vermaak »

Hallo Wouter , ek was so bietjie besig het nie by die forum uitgekom nie , nee julle gee goeie raad en dis baie interresant , doet so voort.Hugo
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by tripodmvr »

Hugo Vermaak wrote: Julle sal ook s? ek kan nie  mind opmaak nie n? , amper soos vrou soek. Ek het toe geteken op 'n nuwe Bruno 550 7x64 .Ek soek nou teleskoop vir die nuwwe aankomeling.
Bly om te sien jou kop het self vanaf 270 na 7x64 verander. Nou maak jy glad nie fout nie. Hy is 'n bulletjie die' kaliber.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3969
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Watter geweer is die beste

Post by tau »

tripodmvr wrote:
Hugo Vermaak wrote: Julle sal ook s? ek kan nie  mind opmaak nie n? , amper soos vrou soek. Ek het toe geteken op 'n nuwe Bruno 550 7x64 .Ek soek nou teleskoop vir die nuwwe aankomeling.
Bly om te sien jou kop het self vanaf 270 na 7x64 verander. Nou maak jy glad nie fout nie. Hy is 'n bulletjie die' kaliber.
& x 64 is baie goeie kaliber, amper so goed soos die 7mm Rem Mag  ;D  ;D

Grap net as die CFR my een sou gee sou ek hom langs my Rem Mag in die kluis gehad het as my bosveld geweer en nie my .308 nie. Die Oom wat my leer herlaai het het een en hy het nogals lekker esepte vir herlaai om mooi te skiet.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply