Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ja-nee, dinge raak deurmekaar vir ou Bool. Rob het aan my erken in telefoongesprek dat hy nie saamstem met alles wat Bool doen en s? nie. Rob kan ongelukkig nie veel daaraan doen nie omdat Bool hom R450 000-00 gegee het om sy navorsing in boekvorm te sit.
Oumense het ges? dat as jy met vuurhoutjies speel, moet jy dit net nie in die huis doen nie. Huise het die nare gewoonte om maklik aan die brand te raak.
Hoe was jou Krismis? Seker weer streepsak stokkielekkers gekry?
Die laaste tier in die Sitrusvallei van die Ooskaap byt sommer die plaaswerker dat die nou oog verloor het. Glo nou niemand se tier nie! Ai! die ding dat jy jouself vrek baklei om die goed te bewaar en as iemand een rapporteer is dit nie joune nie. MAAR dit is mos hoe dit gaan as jy met anner ouens se kallers(lees geld) ploeg.
Net sodra mens dink hierdie twee sooibrande (oftewel die enetjiewatsolekkergebytisensytogteslimoumaterjie) se streke is iets van die verlede breek die slegte smaak weer uit in die mond.
Klink my die slim ou matertjie het verlede week in die baai met 'n vergadering oor die luiperde weer so erg te velde getrek teen die barbaarse praktyke van boere? Dat die outjie nog nie geleer het om die man en nie die bal te speel nie. Snaaks, in al sy geskrifte op internet is daar nog nooit 'n foto van 'n verskeurde skaap, bok of bees getoon nie. Wel een keer 'n Dorperramlam wat teen 'n paal saam met 'n rooikat gehang het om te wys hoe sleg die boerenasie nou eintlik is maar selfs daar geen woord gesprak oor die wrede lot van die arme dooie lam nie?
Was iemand dalk daar in die baai teenwoordig?
Ambessa
Last edited by Ambessa on Thu Feb 17, 2011 2:02 pm, edited 1 time in total.
Shame dit smaak my die gety draai (in die media veral) vir hulle en vir hulle meer ofisie?le comrades, dankie tog meeste mense word net vir kort rukkie gebullsh1t deur fairytales tot die "unfortunate truth" insink.
...ek mag dalk verkeerd wees, maar dit lyk asof hierdie perd en sy maatjie se fut uit is? Weet iemand dalk iets (of niks?) van hulle doen en late...?
Op 'n tyd was daar gerugte en berigte dat die twee saam "die" nuwe book oor beheer van roofdiere gaan skryf en produseer? 'n Baie groot bedrag is rondvertel was beskikbaar. Dalk het die gedagte intussen van die wa afgeval?
Ambessa
Last edited by Ambessa on Wed Jun 29, 2011 6:58 pm, edited 1 time in total.
Louis102 wrote:...Ek sou hulle nie onderskat nie, maar die Oom weet seker meer as ek?
Skolla wrote:...gewoonlik wanneer n mens niks te doen het nie wanneer jy allerhande planne en st%$#@ uitdink... ...Miskien n nuwe plan?
Nope op een vir L en weet nie op twee vir S.
Kan dit wees dat hierdie twee here sommer so stilletjies kan verdwyn of ondergronds beweeg dat niemand iets van die tweetjies se doen en late of planne weet nie? Kan dit nie glo nie?