Fokus met Bobjaan

Post Reply
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Dawie »

Aag nee...

As ek dit geweet het het ek die ou genooi as gasspreker by ons bojaanbeheer aanbieding gister...

Sou hom 'n halfuur gegee het vir chemiese beheer....sou dalk 'n paar tips kon kry ;)


Wonder wat hy gebruik
Ambessa

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:...Wonder wat hy gebruik
...met eish dankie... ::)

Ambessa
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Mac »

Mooi gebaar Dawie, spoken like a true gentleman.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Ambessa

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Ambessa »

Hiert, kyk hoe kyk hy vir my... ...dalk familie van iemand?
Felix wrote:Image
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Stefan764 »

Malema dalk? Weet nie...  ;)
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Foxcreek »

Nee my maat, daai is 'n volbloed SMUTS!!!!!!!!!!!!

Foxcreek
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by tafjak »

Foxie
Nee my maat, daai is 'n volbloed SMUTS!!!!!!!!!!!!
.....jy ken die manne n?! :D

Kojak

Wat het gebeur tussen CN en Mr. Smuts(op foto in vorige reply)? Iets is glo nie lekker nie, ai-tog!
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Dawie »

tafjak wrote: Wat het gebeur tussen CN en Mr. Smuts(op foto in vorige reply)? Iets is glo nie lekker nie, ai-tog!
Taffie

Ek weet van niks,  maar ek's die ene ore.  PM my 'n link of iets.

Gaan dit dalk oor gif?  Kassie van CN met sy riviergif en Bollie met sy bojaangif?  Hulle mag mos gif gebruik.

Kojak

Ps. Is dit dan nou Mr,  ek sien in die koerant is die titel ook nou Mr?
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Dawie »

Terloops wat het van Bollie se gehapte vriendjie Robbie geword.  Mens hoor niks meer nie of is ook nie meer maaitjies nie???
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by tafjak »

Kojak

Ja-nee, dinge raak deurmekaar vir ou Bool. Rob het aan my erken in telefoongesprek dat hy nie saamstem met alles wat Bool doen en s? nie. Rob kan ongelukkig nie veel daaraan doen nie omdat Bool hom R450 000-00 gegee het om sy navorsing in boekvorm te sit.

Ja, hoe meer dae hoe meer dinge.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by tafjak »

Oumense het ges? dat as jy met vuurhoutjies speel, moet jy dit net nie in die huis doen nie. Huise het die nare gewoonte om maklik aan die brand te raak.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Dawie »

tafjak wrote: R450 000-00 gegee het om sy navorsing in boekvorm te sit.
Duur gedrukde bollie :P
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by tafjak »

Kojak

Hoe was jou Krismis? Seker weer streepsak stokkielekkers gekry?

Die laaste tier in die Sitrusvallei van die Ooskaap byt sommer die plaaswerker dat die nou oog verloor het. Glo nou niemand se tier nie! Ai! die ding dat jy jouself vrek baklei om die goed te bewaar en as iemand een rapporteer is dit nie joune nie. MAAR dit is mos hoe dit gaan as jy met anner ouens se kallers(lees geld) ploeg.

Goeie en voorspoedige 2011 vir jou
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Ambessa

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Ambessa »

Hallo almal

Net sodra mens dink hierdie twee sooibrande (oftewel die enetjiewatsolekkergebytisensytogteslimoumaterjie) se streke is iets van die verlede breek die slegte smaak weer uit in die mond.

Klink my die slim ou matertjie het verlede week in die baai met 'n vergadering oor die luiperde weer so erg te velde getrek teen die barbaarse praktyke van boere? Dat die outjie nog nie geleer het om die man en nie die bal te speel nie. Snaaks, in al sy geskrifte op internet is daar nog nooit 'n foto van 'n verskeurde skaap, bok of bees getoon nie. Wel een keer 'n Dorperramlam wat teen 'n paal saam met 'n rooikat gehang het om te wys hoe sleg die boerenasie nou eintlik is maar selfs daar geen woord gesprak oor die wrede lot van die arme dooie lam nie?

Was iemand dalk daar in die baai teenwoordig?

Ambessa
Last edited by Ambessa on Thu Feb 17, 2011 2:02 pm, edited 1 time in total.
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Dawie »

Ambessa

Shame dit smaak my die gety draai (in die media veral) vir hulle en vir hulle meer ofisie?le comrades,  dankie tog meeste mense word net vir kort rukkie gebullsh1t deur fairytales tot die "unfortunate truth" insink.

Hou TV dop in die nabye toekoms. ;)

O, ja ek was nie in die Baai nie
Ambessa

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:...Hou TV dop in die nabye toekoms. ;)... ...O, ja ek was nie in die Baai nie
Ja, klink my daar kan dalk reeds Sondag iets op C a r B l a wees.

So gedink, anders was daar seker perre? :o

Ambessa
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Dawie »

Ambessa wrote: kan dalk reeds Sondag iets op C a r B l a wees.
Aaah ek het nie eers geweet van daai eene nie,  sal by ou moet gaan kyk wat DSTV kan bekostig.

Die een wat ek van praat is op die gewone TV....sal julle op hoogte hou wanneer dit air

D
Ambessa

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Ambessa »

Hallo almal

...ek mag dalk verkeerd wees, maar dit lyk asof hierdie perd en sy maatjie se fut uit is? Weet iemand dalk iets (of niks?) van hulle doen en late...?

Op 'n tyd was daar gerugte en berigte dat die twee saam "die" nuwe book oor beheer van roofdiere gaan skryf en produseer? 'n Baie groot bedrag is rondvertel was beskikbaar. Dalk het die gedagte intussen van die wa afgeval?

Ambessa
Last edited by Ambessa on Wed Jun 29, 2011 6:58 pm, edited 1 time in total.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Louis102 »

Ambessa wrote: ...ek mag dalk verkeerd wees, maar dit lyk asof hierdie perd en sy maatjie se fut uit is? ...
Ek sou hulle nie onderskat nie, maar die Oom weet seker meer as ek?
Goeie dade oortref goeie woorde.
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Skolla »

Ambessa wrote: Weet iemand dalk iets (of niks?) van hulle doen en late...?
Dit is gewoonlik wanneer n mens niks te doen het nie wanneer jy allerhande planne en st%$#@ uitdink.
Miskien n nuwe plan?
Ambessa

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Ambessa »

Hallo Louis102 / Skolla
Louis102 wrote:...Ek sou hulle nie onderskat nie, maar die Oom weet seker meer as ek?
Skolla wrote:...gewoonlik wanneer n mens niks te doen het nie wanneer jy allerhande planne en st%$#@ uitdink... ...Miskien n nuwe plan?
Nope op een vir L en weet nie op twee vir S.

Kan dit wees dat hierdie twee here sommer so stilletjies kan verdwyn of ondergronds beweeg dat niemand iets van die tweetjies se doen en late of planne weet nie? Kan dit nie glo nie?  :o

Ambessa
Post Reply