Armand Steenkamp wrote:
Kerels julle wat die 375 Ruger skiet. Hoe skop hy?In vergelyking met die 375H&H?
Armant as ek van voor af kan begin. Ons het 'n Ruger Alaskan in 416 Ruger gekry. Die geweer het 20 duim loop en die hele geweer weeg net so oor die 7 1/2 pond. Ons lag toe en se toe vermekaar
die ding gaan jou dood skop. Ons het toe maar ons trots in die sak gesteek en is skietbaan toe - Toe die eerste skoot klap is NIEMAND DOOD nie !! Die geweer was toe sommer 'n groot plesier om te skiet. Ons ladings was nie so hoog nie, 400gr teen 2100fps. Die geweer het so lekker geskiet dat ek sommer agter hom gaan le het en 3 skote geskiet het, ek het nie opgestaan van die pein nie maar dit was nou iemand anders wat graag wou skiet. Ons doen tans 2330fps met 400 greiners en dit is nogsteeds lekker
Ek skryf die lekker glade maar ferm trugslag toe aan die Hogue kolf, ek dink die rubber kolf absorbeer die aggressie van trugslag en al wat jy kry is die stoot op die recoil pad.
Nou altwee die 375 Rugers waarme ek te doen het, het DIE Hogue "" kolwe op.
Ek sien kaans vir baie dinge maar ek dink in 'n gewone hout kolf soos die Ruger African sal die 375 Ruger geen plesier wees nie, en ook so met die Howa in 'n hout kolf
Ek het intussen muet die Ruger Alasan in 375 Ruger geskiet en ook die Howa met die Hogue Rubber kolf. Die Kolf op de ruger voel bietjie meer solied as die een op die Howa sune is blikkerig, en die recoil op die ruger is deffenetief sagter.
Ek het ook met die groot Ruger magnum geskiet in 375 H&H AI en die "klein" Rugertjie skiet beslis lekkerder ek MAAR ek weet nie teen wat se spoed ons toe die 350's ut die Magnum geskiet het nie, iets steek vas in my kop van 2550fps (Wouter sal moet bevestig)en dit sal mos verseker 'n verskil maak. Ek het 'n Winchester Pre 64 en hy skied glad nie so lekker soos die Ruger Alskan in 375 Ruger nie, in teen deel die 416 Alaskan skiet lekkerder as die winchester. (Soek iemand daai winchester ?)
Ek dink dit gaan uit en uit oor die kolf ontwerp, en die Winchester met Hogue holf sal verseker baie nice wees.
In kort die 375 Ruger is heelwat sterker as die 375 H&H, hy gebruik klein bietjie meer kruit maar is baie effektief (effcient) daar mee.
In 'n CZ 550 in 375 H&H met die 350 Rhinos kon ek net 2330fps kry, ons het 2500fps met die 350 Rhinos gedoen in die Howa 375 Ruger.
So as die geweere presies selfde is, sal die Ruger as gevolg wan sy hoer krag harder moet skop as die H&H.
Die maklikste ding op aarde om goed in te doen is om 'n sot te wees, die res vat nogal baie deurnis, geduld, opofferings en toewyding om bo uit te kom...