Waarvoor is jy gatvol?
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
....... om te wag vir S365
Ek hoor hulle het darem Maandag geblik. Hulle het darem die keer 2 batches gemeng. Dit gaan egter eers versend word as S355 gefinaliseer en geblik is
Dit lyk of dit innie volgende 2 weke kan wees.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Ek is gatvol vir mense wat net eenvoudig altyd beterwetend is.
Gatvol vir mense wat n binnebraai het en my kom vertel dit ruik glad nie na rook of stroois ooit nie....pppfff
Gatvol vir mense wat n ellelange wildsresepu aan my wil 'verkoop'...kwit......as dit so ingewikkeld om iets eetbaar te kry/maak is dan moet jy mos weet die vleis is nie vir menslike gebruik nie.....koop bees lol

.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Gatvol vir: Slegte/swak diens
De M@eR in: Windgatte en idiots wat met hulle "dubbel cabs" en mini busse op my gat ry!
Gatvoel en de M@eR in: mors jorse!
De M@eR in: Windgatte en idiots wat met hulle "dubbel cabs" en mini busse op my gat ry!
Gatvoel en de M@eR in: mors jorse!
"the more I practice, the luckier I get'
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Advertensies wat lei.........whatasppp my vir prentjies!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
'n Klip in die bos, het hierdie D/C 'n klomp plastiese aanpaksels wat dit nog groter en "gevaarlik" laat lykSteppenwolf wrote:Gatvol vir:De M@eR in: Windgatte en idiots wat met hulle "dubbel cabs"
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Smaak my jy is nie eintlik dik van die lag nie!Steppenwolf wrote:Gatvol vir: Slegte/swak diens
De M@eR in: Windgatte en idiots wat met hulle "dubbel cabs" en mini busse op my gat ry!
Gatvoel en de M@eR in: mors jorse!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Charl daai sal net van toepassing in dorpsgebiede wees op daai lorries. Op die langpad sal hulle op geen voertuig se gat kan sit nie, behalwe as hulle gesleep word.Carl wrote:'n Klip in die bos, het hierdie D/C 'n klomp plastiese aanpaksels wat dit nog groter en "gevaarlik" laat lykSteppenwolf wrote:Gatvol vir:De M@eR in: Windgatte en idiots wat met hulle "dubbel cabs"?
Groetnis
Wout
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
As daai wildtrack sy raptop kit op kry is honde los, kyk en as die man nog n skietrak op sit vir daai een keer n jaar wat hy by die skiet baan uit kom ry daai wae dam nou eers lekker op die N1. Ek het gister langs so nommer by die winkel gestop, die kerel stop somer so skuins oor 2 parkeer plekke maar ek dink dis omdat die trit so klein is dat hy nie eers oor sy dash kan sien nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Capt. Oblivious wrote:As daai wildtrack sy raptop kit op kry is honde los, kyk en as die man nog n skietrak op sit vir daai een keer n jaar wat hy by die skiet baan uit kom ry daai wae dam nou eers lekker op die N1. Ek het gister langs so nommer by die winkel gestop, die kerel stop somer so skuins oor 2 parkeer plekke maar ek dink dis omdat die trit so klein is dat hy nie eers oor sy dash kan sien nie

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
As ek my eie stel gonge op die 500m skietbaan gaan uitpak, en ten spyte van die feit dat daar ander skietbaan gonge is waarop almal na hartelus kan skiet, sommige manne eie geregtig sonder om te vra op my gonge try skiet, en dan my gongraam moertoe skiet.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Jy moet maar weet as jou gong gehang is en jy terug is by die skietpunt, dan is dit almal se gong daai!Jean Marais wrote:As ek my eie stel gonge op die 500m skietbaan gaan uitpak, en ten spyte van die feit dat daar ander skietbaan gonge is waarop almal na hartelus kan skiet, sommige manne eie geregtig sonder om te vra op my gonge try skiet, en dan my gongraam moertoe skiet.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Nou hoekom skiet hulle dan nie sommer op my teiken ook nie??LoopSoosStroop wrote:Jy moet maar weet as jou gong gehang is en jy terug is by die skietpunt, dan is dit almal se gong daai!Jean Marais wrote:As ek my eie stel gonge op die 500m skietbaan gaan uitpak, en ten spyte van die feit dat daar ander skietbaan gonge is waarop almal na hartelus kan skiet, sommige manne eie geregtig sonder om te vra op my gonge try skiet, en dan my gongraam moertoe skiet.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Dit is nou net daar waar my Hollandse bloed inskop en daai man gaan swaar n skietraam uit sy g@t uit haal.Jean Marais wrote:As ek my eie stel gonge op die 500m skietbaan gaan uitpak, en ten spyte van die feit dat daar ander skietbaan gonge is waarop almal na hartelus kan skiet, sommige manne eie geregtig sonder om te vra op my gonge try skiet, en dan my gongraam moertoe skiet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Ek is daai ou wat oor twee parkings stop met my Wildtrak. Maar hel hy staan skeef maak nie saak hoeveel keer ek dit probeer fix nie. Nou los ek maar so; dis makliker om te maak of jy boggerall omgee nie as wat dit is om te erken jy weet nie hoe om te parkeer nie.Capt. Oblivious wrote:As daai wildtrack sy raptop kit op kry is honde los, kyk en as die man nog n skietrak op sit vir daai een keer n jaar wat hy by die skiet baan uit kom ry daai wae dam nou eers lekker op die N1. Ek het gister langs so nommer by die winkel gestop, die kerel stop somer so skuins oor 2 parkeer plekke maar ek dink dis omdat die trit so klein is dat hy nie eers oor sy dash kan sien nie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Gbyleveldt wrote:Ek is daai ou wat oor twee parkings stop met my Wildtrak. Maar hel hy staan skeef maak nie saak hoeveel keer ek dit probeer fix nie. Nou los ek maar so; dis makliker om te maak of jy boggerall omgee nie as wat dit is om te erken jy weet nie hoe om te parkeer nie.Capt. Oblivious wrote:As daai wildtrack sy raptop kit op kry is honde los, kyk en as die man nog n skietrak op sit vir daai een keer n jaar wat hy by die skiet baan uit kom ry daai wae dam nou eers lekker op die N1. Ek het gister langs so nommer by die winkel gestop, die kerel stop somer so skuins oor 2 parkeer plekke maar ek dink dis omdat die trit so klein is dat hy nie eers oor sy dash kan sien nie
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Selle hier. Gelukkig kom die 2019 model met automatic parking assist uit. Miskien sal dit dan beter gaan met ons.Gbyleveldt wrote:Ek is daai ou wat oor twee parkings stop met my Wildtrak. Maar hel hy staan skeef maak nie saak hoeveel keer ek dit probeer fix nie. Nou los ek maar so; dis makliker om te maak of jy boggerall omgee nie as wat dit is om te erken jy weet nie hoe om te parkeer nie.Capt. Oblivious wrote:As daai wildtrack sy raptop kit op kry is honde los, kyk en as die man nog n skietrak op sit vir daai een keer n jaar wat hy by die skiet baan uit kom ry daai wae dam nou eers lekker op die N1. Ek het gister langs so nommer by die winkel gestop, die kerel stop somer so skuins oor 2 parkeer plekke maar ek dink dis omdat die trit so klein is dat hy nie eers oor sy dash kan sien nie
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Dis so waar!!!!LoopSoosStroop wrote:Jy moet maar weet as jou gong gehang is en jy terug is by die skietpunt, dan is dit almal se gong daai!Jean Marais wrote:As ek my eie stel gonge op die 500m skietbaan gaan uitpak, en ten spyte van die feit dat daar ander skietbaan gonge is waarop almal na hartelus kan skiet, sommige manne eie geregtig sonder om te vra op my gonge try skiet, en dan my gongraam moertoe skiet.
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Waarvoor is jy gatvol?
[/quote]Ek is daai ou wat oor twee parkings stop met my Wildtrak. Maar hel hy staan skeef maak nie saak hoeveel keer ek dit probeer fix nie. Nou los ek maar so; dis makliker om te maak of jy boggerall omgee nie as wat dit is om te erken jy weet nie hoe om te parkeer nie.[/quote]
My vrou het so 'n oulike gesegde "If you can't park it don't drive it"
My vrou het so 'n oulike gesegde "If you can't park it don't drive it"
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Ek besef dit, maar dan moet die ou minstens KAN skiet. Die gong kan die houe vat - die gongraam is 'n ander storie...JohanvB wrote:Dis so waar!!!!LoopSoosStroop wrote:Jy moet maar weet as jou gong gehang is en jy terug is by die skietpunt, dan is dit almal se gong daai!Jean Marais wrote:As ek my eie stel gonge op die 500m skietbaan gaan uitpak, en ten spyte van die feit dat daar ander skietbaan gonge is waarop almal na hartelus kan skiet, sommige manne eie geregtig sonder om te vra op my gonge try skiet, en dan my gongraam moertoe skiet.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Werk.
ONs almal het talente, myne is toer en vakansie hou. hierdie maak of werk lekker is en of jy trots is omelkedag vroeg optestaan om jou dag om te werk!!!!
EK stem vir kommunisme, maar die tipe waar ek die bra met die laaaaang slap kar met die vlaggies op die nuus is. Dalk so snaakse wyf of salueer ontwikkel en so paar (soos in letterlik 2) Jaracal lede aanstel in my kabinet om te besluit wie kry wat en dan toer ek net na my buur state om diplomatiese besoeke te doen.
My week sal wees.
1. Mosambbiek - Save vallei
2. Namibie - Kunene en Koakoland.
3. Angola - Namibe area
4. Malawi meer huisboot ontwikkeling.
EK sal nie so fancy jet vlieg nie, maar so lekker STOL aaerie en ek sal grassrootslevel-develop-munt doen orals en net vanaf vure ete en vleis braai en uit blikkies drink.
Shucks nou voel ek beter, en moet nou nie een van julle my planne kom steel nie.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Hel Tau, jy skryf goeie stories. Wat van 'n artikel vir 'n slag? Of wag jy eers om meer info te kry met die diplomatiese besoek aan die Save en Kaokoland? He-he!!
Mooi loop
Mooi loop
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Ek deel daai ene Tau.tau wrote:Werk.
ONs almal het talente, myne is toer en vakansie hou. hierdie maak of werk lekker is en of jy trots is omelkedag vroeg optestaan om jou dag om te werk!!!!
EK stem vir kommunisme, maar die tipe waar ek die bra met die laaaaang slap kar met die vlaggies op die nuus is. Dalk so snaakse wyf of salueer ontwikkel en so paar (soos in letterlik 2) Jaracal lede aanstel in my kabinet om te besluit wie kry wat en dan toer ek net na my buur state om diplomatiese besoeke te doen.
My week sal wees.
1. Mosambbiek - Save vallei
2. Namibie - Kunene en Koakoland.
3. Angola - Namibe area
4. Malawi meer huisboot ontwikkeling.
EK sal nie so fancy jet vlieg nie, maar so lekker STOL aaerie en ek sal grassrootslevel-develop-munt doen orals en net vanaf vure ete en vleis braai en uit blikkies drink.
Shucks nou voel ek beter, en moet nou nie een van julle my planne kom steel nie.
Jy kry vir jou so 'n STOL:
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Ek deel daai ene Tau.Jean Marais wrote:
Jy kry vir jou so 'n STOL:
[/quote]
Ek het die hele bou van daardie aerie gevolg. Daai man se energie is skokkend. Hy drink iets onwettig. Hy is wel vrek talentvol. Amper soos ek en toer.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Daar is 2 halfgeskryf op my desktop, maar soos julle weet dit is werk en ek en werk is nie tjommies nie.Koos Barnard wrote:Hel Tau, jy skryf goeie stories. Wat van 'n artikel vir 'n slag? Of wag jy eers om meer info te kry met die diplomatiese besoek aan die Save en Kaokoland? He-he!!
Mooi loop
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Daar is 'n ou gesegde wat lui "As hy parkeer soos 'n ****, dan bestuur hy soos 'n ****"
Of so iets