Lisensies

Post Reply
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Lisensies

Post by Joe13 »

haha ai die CFR span.

Het hulle nou gekontak - Moet komplimenteer, foon was dadelik geantwoord, baie gawe dame wat goed kommunikeer.

My lisensie is op hou, hulle wag vir my komp dokument, wat saam ingedien en goedgekeur is, sy sien dit op die sisteem, MAAR ek moet na my DFO gaan, hulle moet hom druk, stempel weer skandeer of kopie maak dan weer terug stuur....
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Landcruiserman
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm

Re: Lisensies

Post by Landcruiserman »

Raait! Na my vorige ontnugtering dat 3 maande (90 dae) eintlik 90 WERKSDAE is, het die tydperk vir my Competency aansoek verstryk. Ek e-pos toe die CFR nadat ek geen telefoon kon kry wat ge-antwoord word nie. My plaaslike DFO se die sisteem se net: "Your application is receiving attention". Groot is my verbasing toe ek so 13 dae later 'n antwoord per e-pos ontvang net om te lees: "Good morning, this email serves to acknowledge receipt of your enquiry. Please take note that the application will be attended to and feedback will be reverted to you." Nou wat beteken dit nou??? Kan ek appelleer of iets of wag 'n man maar??
Ai, waar le my Liksensie aansoeke wat moet kom nie nog en wag nie....
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 553
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Lisensies

Post by Stephan86 »

Stephan86 wrote:3 Julie my .22 LR aansoek ingegee
Vandag (8 Aug) SMS gekry hy is goed gekeur
En ek het 27 Aug gehoor my kaartjie is by my DFO.

Dinge lyk aansienlik beter ... wel vir sekere mense.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Lisensies

Post by Joe13 »

Pistool Liksens - Uiteindelik
18 April in gegee
11 September goedgekeur

Nou moet die klomp n drukker opspoor.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Landcruiserman
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm

Re: Lisensies

Post by Landcruiserman »

Goeie nuus: SMS ontvang dat Competency goedgekeur is - 10 April geregistreer op sisteem - m.a.w. 114 WERKSDAE later.....
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Lisensies

Post by .270 Man »

Goeie dag julle :
Ek het my aansoek ingedien by my DFO gister en het SMS ontvang.
My vraag is nou net my ID is nie gesertifiseer nie gaan dit enige probleme veroorsaak met my aansoek.
Ek is bang word dalk af gekeer omdat id nie gesertifiseer is nie.
Ek wonder nou.
Dankie :
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Rudie »

.270 Man wrote:Goeie dag julle :
Ek het my aansoek ingedien by my DFO gister en het SMS ontvang.
My vraag is nou net my ID is nie gesertifiseer nie gaan dit enige probleme veroorsaak met my aansoek.
Ek is bang word dalk af gekeer omdat id nie gesertifiseer is nie.
Ek wonder nou.
Dankie :
By ons DFO sertifiseer hulle die ID as hulle hom prosesseer.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Lisensies

Post by .270 Man »

Ek hoop hulle doen dit by ons ook.

Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
Matewis28
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am

Re: Lisensies

Post by Matewis28 »

Stephan86 wrote:
Stephan86 wrote:3 Julie my .22 LR aansoek ingegee
Vandag (8 Aug) SMS gekry hy is goed gekeur
En ek het 27 Aug gehoor my kaartjie is by my DFO.

Dinge lyk aansienlik beter ... wel vir sekere mense.
Jis julle manne in die Noorde is gelukkig. Hier in Slaapstad moet ons wag
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensies

Post by Malan123 »

Die manne wat nou al die stap van preliminary approved gehoor het, hoe lank omtrent tot finale approval?
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Lisensies

Post by Gbyleveldt »

Malan123 wrote:Die manne wat nou al die stap van preliminary approved gehoor het, hoe lank omtrent tot finale approval?
In my laaste twee lisensies was dit op die kop 2 weke gewees tot die 'approved' SMS deurkom.
Landcruiserman
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm

Re: Lisensies

Post by Landcruiserman »

Competency gekry en my liksensie aansoeke gaan ingedien - nuutste nou weer is dat die DFO 30 dae (seker WERKSDAE) het om die aansoeke op die stelsel te laai - DAN begin die 90 WERKSDAE periode eers!!!! Nou is een van die wapens ook nie op die stelsel nie ten spyte daarvan dat die "350" al laasjaar begin November na CFR gestuur is. Daai aansoek is net so terug in my hande gegee!!! DFO kan niks doen nie! Ek het by die geweerwinkel gaan uitvind en hulle se ek is een van baie waarmee hulle sukkel.... Hulle kan ook nie weer 'n "350" instuur nie - Ek moet blykbaar net wag.... Hulle of die DFO mag blykbaar NIE die CFR bel nie... Wat nou?
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Lisensies

Post by Gbyleveldt »

^^^ Jou handelaar praat poef dink ek...
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 787
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Lisensies

Post by Heinds »

Hoe lank vat dit deesdae vir jou kaartjie om gedruk te word na jy sms van "approval" ontvang het? Kaapstad spesafiek
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Lisensies

Post by Chevvy SS »

Ek het 3 weke gewag, maar moet bysê ons DFO ry nie elke week Kaap toe nie.
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Lisensies

Post by Gbyleveldt »

Heh, blykbaar is die average so 5 weke. Behalwe as ek wag vir n kaartjie. Dan is dit nog langer.
Speen
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Sun Nov 24, 2013 9:04 am

Re: Lisensies

Post by Speen »

My 9mm aansoek 2 Augustus by Potchefstroom ingegee. Bel vanaand om te hoor hoe staan sake, aansoek is steeds hier in Potch. Hy lê al 10 weke.

My .22 aansoek 11 Junie ingegee en het nou Woensdag (10 Oktober) sms ontvang wat sê hy is goedgekeur. 17 weke later.



Sent from my iPad using Tapatalk
CZ 550 LUX .308
Matewis28
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am

Re: Lisensies

Post by Matewis28 »

Heinds wrote:Hoe lank vat dit deesdae vir jou kaartjie om gedruk te word na jy sms van "approval" ontvang het? Kaapstad spesafiek
Ek wag al van 9 Augustus af.
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Lisensies

Post by Joe13 »

Heinds wrote:Hoe lank vat dit deesdae vir jou kaartjie om gedruk te word na jy sms van "approval" ontvang het? Kaapstad spesafiek
Ek het 3 weke gewag. Bel elke week jou DFO. Hulle stuur nie daai laaste SMS nie.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Lisensies

Post by figjam »

Ek wag nou al amper 10 weke vir my lisensie om gedruk te word! DFO sê net sy kan niks doen of iemand kontak nie
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Lisensies

Post by Gbyleveldt »

FFFFFFFFF! En ek moan omdat ek nou 4 weke wag
Matewis28
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am

Re: Lisensies

Post by Matewis28 »

Beste van als, my lisensie is goedgekeur 8 Augustus. Kaartjies geprint 31 Augustus. Ek wag nog steeds!!!!!
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Lisensies

Post by .270 Man »

.270 Man wrote:Goeie dag julle :
Ek het my aansoek ingedien by my DFO gister en het SMS ontvang.
My vraag is nou net my ID is nie gesertifiseer nie gaan dit enige probleme veroorsaak met my aansoek.
Ek is bang word dalk af gekeer omdat id nie gesertifiseer is nie.
Ek wonder nou.
Dankie :
Okay het dam gebel en gehoor dit is nou by consideration.
So nou moet n ou maar weer wag.

Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Lisensies

Post by .270 Man »

.270 Man wrote:
.270 Man wrote:Goeie dag julle :
Ek het my aansoek ingedien by my DFO gister en het SMS ontvang.
My vraag is nou net my ID is nie gesertifiseer nie gaan dit enige probleme veroorsaak met my aansoek.
Ek is bang word dalk af gekeer omdat id nie gesertifiseer is nie.
Ek wonder nou.
Dankie :
Okay het dam gebel en gehoor dit is nou by consideration.
So nou moet n ou maar weer wag.

Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Ek het nou net weer gebel.
Aansoek lê nog steeds by consideration al van die 6 de November af.
Trek al op 63 werks dae op die aansoek.
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Lisensies

Post by Gbyleveldt »

Jis mnr, my laaste geweer het vir oor die 3 maande in konsiderasie gesit. Toe dit 90 werksdae slaan toe kry ek vir GOSA betrokke; 'n week na dit was my lisensie goedgekeur. Wat my naar maak is dat die kaartjies nou al ook twee maande vat (myne is nog nie eers gedruk nie dis nou al 'n maand na goedkeuring). Ja, dit was kers periode gewees so ek verstaan kaartjie sou langer neem om te druk. Maar 'n plein plat gat jaggeweer moet mos nie oor die 90 werksdae vat om goedgekeur te word nie...

Soos 'n parra leer ek ook nie; ek het nou onlangs nog 'n roer gekoop so dis nou weer al hierdie drama van voor af.
Post Reply