Lisensies
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Lisensies
haha ai die CFR span.
Het hulle nou gekontak - Moet komplimenteer, foon was dadelik geantwoord, baie gawe dame wat goed kommunikeer.
My lisensie is op hou, hulle wag vir my komp dokument, wat saam ingedien en goedgekeur is, sy sien dit op die sisteem, MAAR ek moet na my DFO gaan, hulle moet hom druk, stempel weer skandeer of kopie maak dan weer terug stuur....
Het hulle nou gekontak - Moet komplimenteer, foon was dadelik geantwoord, baie gawe dame wat goed kommunikeer.
My lisensie is op hou, hulle wag vir my komp dokument, wat saam ingedien en goedgekeur is, sy sien dit op die sisteem, MAAR ek moet na my DFO gaan, hulle moet hom druk, stempel weer skandeer of kopie maak dan weer terug stuur....
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Landcruiserman
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Re: Lisensies
Raait! Na my vorige ontnugtering dat 3 maande (90 dae) eintlik 90 WERKSDAE is, het die tydperk vir my Competency aansoek verstryk. Ek e-pos toe die CFR nadat ek geen telefoon kon kry wat ge-antwoord word nie. My plaaslike DFO se die sisteem se net: "Your application is receiving attention". Groot is my verbasing toe ek so 13 dae later 'n antwoord per e-pos ontvang net om te lees: "Good morning, this email serves to acknowledge receipt of your enquiry. Please take note that the application will be attended to and feedback will be reverted to you." Nou wat beteken dit nou??? Kan ek appelleer of iets of wag 'n man maar??
Ai, waar le my Liksensie aansoeke wat moet kom nie nog en wag nie....
Ai, waar le my Liksensie aansoeke wat moet kom nie nog en wag nie....
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensies
En ek het 27 Aug gehoor my kaartjie is by my DFO.Stephan86 wrote:3 Julie my .22 LR aansoek ingegee
Vandag (8 Aug) SMS gekry hy is goed gekeur
Dinge lyk aansienlik beter ... wel vir sekere mense.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Lisensies
Pistool Liksens - Uiteindelik
18 April in gegee
11 September goedgekeur
Nou moet die klomp n drukker opspoor.
18 April in gegee
11 September goedgekeur
Nou moet die klomp n drukker opspoor.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Landcruiserman
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Re: Lisensies
Goeie nuus: SMS ontvang dat Competency goedgekeur is - 10 April geregistreer op sisteem - m.a.w. 114 WERKSDAE later.....
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Lisensies
Goeie dag julle :
Ek het my aansoek ingedien by my DFO gister en het SMS ontvang.
My vraag is nou net my ID is nie gesertifiseer nie gaan dit enige probleme veroorsaak met my aansoek.
Ek is bang word dalk af gekeer omdat id nie gesertifiseer is nie.
Ek wonder nou.
Dankie :
Ek het my aansoek ingedien by my DFO gister en het SMS ontvang.
My vraag is nou net my ID is nie gesertifiseer nie gaan dit enige probleme veroorsaak met my aansoek.
Ek is bang word dalk af gekeer omdat id nie gesertifiseer is nie.
Ek wonder nou.
Dankie :
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Lisensies
By ons DFO sertifiseer hulle die ID as hulle hom prosesseer..270 Man wrote:Goeie dag julle :
Ek het my aansoek ingedien by my DFO gister en het SMS ontvang.
My vraag is nou net my ID is nie gesertifiseer nie gaan dit enige probleme veroorsaak met my aansoek.
Ek is bang word dalk af gekeer omdat id nie gesertifiseer is nie.
Ek wonder nou.
Dankie :
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Lisensies
Ek hoop hulle doen dit by ons ook.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Lisensies
Jis julle manne in die Noorde is gelukkig. Hier in Slaapstad moet ons wagStephan86 wrote:En ek het 27 Aug gehoor my kaartjie is by my DFO.Stephan86 wrote:3 Julie my .22 LR aansoek ingegee
Vandag (8 Aug) SMS gekry hy is goed gekeur
Dinge lyk aansienlik beter ... wel vir sekere mense.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensies
Die manne wat nou al die stap van preliminary approved gehoor het, hoe lank omtrent tot finale approval?
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Lisensies
In my laaste twee lisensies was dit op die kop 2 weke gewees tot die 'approved' SMS deurkom.Malan123 wrote:Die manne wat nou al die stap van preliminary approved gehoor het, hoe lank omtrent tot finale approval?
-
Landcruiserman
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Re: Lisensies
Competency gekry en my liksensie aansoeke gaan ingedien - nuutste nou weer is dat die DFO 30 dae (seker WERKSDAE) het om die aansoeke op die stelsel te laai - DAN begin die 90 WERKSDAE periode eers!!!! Nou is een van die wapens ook nie op die stelsel nie ten spyte daarvan dat die "350" al laasjaar begin November na CFR gestuur is. Daai aansoek is net so terug in my hande gegee!!! DFO kan niks doen nie! Ek het by die geweerwinkel gaan uitvind en hulle se ek is een van baie waarmee hulle sukkel.... Hulle kan ook nie weer 'n "350" instuur nie - Ek moet blykbaar net wag.... Hulle of die DFO mag blykbaar NIE die CFR bel nie... Wat nou?
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Lisensies
^^^ Jou handelaar praat poef dink ek...
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Lisensies
Hoe lank vat dit deesdae vir jou kaartjie om gedruk te word na jy sms van "approval" ontvang het? Kaapstad spesafiek
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Lisensies
Ek het 3 weke gewag, maar moet bysê ons DFO ry nie elke week Kaap toe nie.
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Lisensies
Heh, blykbaar is die average so 5 weke. Behalwe as ek wag vir n kaartjie. Dan is dit nog langer.
-
Speen
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Sun Nov 24, 2013 9:04 am
Re: Lisensies
My 9mm aansoek 2 Augustus by Potchefstroom ingegee. Bel vanaand om te hoor hoe staan sake, aansoek is steeds hier in Potch. Hy lê al 10 weke.
My .22 aansoek 11 Junie ingegee en het nou Woensdag (10 Oktober) sms ontvang wat sê hy is goedgekeur. 17 weke later.
Sent from my iPad using Tapatalk
My .22 aansoek 11 Junie ingegee en het nou Woensdag (10 Oktober) sms ontvang wat sê hy is goedgekeur. 17 weke later.
Sent from my iPad using Tapatalk
CZ 550 LUX .308
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Lisensies
Ek wag al van 9 Augustus af.Heinds wrote:Hoe lank vat dit deesdae vir jou kaartjie om gedruk te word na jy sms van "approval" ontvang het? Kaapstad spesafiek
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Lisensies
Ek het 3 weke gewag. Bel elke week jou DFO. Hulle stuur nie daai laaste SMS nie.Heinds wrote:Hoe lank vat dit deesdae vir jou kaartjie om gedruk te word na jy sms van "approval" ontvang het? Kaapstad spesafiek
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Lisensies
Ek wag nou al amper 10 weke vir my lisensie om gedruk te word! DFO sê net sy kan niks doen of iemand kontak nie
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Lisensies
FFFFFFFFF! En ek moan omdat ek nou 4 weke wag
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Lisensies
Beste van als, my lisensie is goedgekeur 8 Augustus. Kaartjies geprint 31 Augustus. Ek wag nog steeds!!!!!
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Lisensies
Okay het dam gebel en gehoor dit is nou by consideration..270 Man wrote:Goeie dag julle :
Ek het my aansoek ingedien by my DFO gister en het SMS ontvang.
My vraag is nou net my ID is nie gesertifiseer nie gaan dit enige probleme veroorsaak met my aansoek.
Ek is bang word dalk af gekeer omdat id nie gesertifiseer is nie.
Ek wonder nou.
Dankie :
So nou moet n ou maar weer wag.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Lisensies
Ek het nou net weer gebel..270 Man wrote:Okay het dam gebel en gehoor dit is nou by consideration..270 Man wrote:Goeie dag julle :
Ek het my aansoek ingedien by my DFO gister en het SMS ontvang.
My vraag is nou net my ID is nie gesertifiseer nie gaan dit enige probleme veroorsaak met my aansoek.
Ek is bang word dalk af gekeer omdat id nie gesertifiseer is nie.
Ek wonder nou.
Dankie :
So nou moet n ou maar weer wag.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Aansoek lê nog steeds by consideration al van die 6 de November af.
Trek al op 63 werks dae op die aansoek.
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Lisensies
Jis mnr, my laaste geweer het vir oor die 3 maande in konsiderasie gesit. Toe dit 90 werksdae slaan toe kry ek vir GOSA betrokke; 'n week na dit was my lisensie goedgekeur. Wat my naar maak is dat die kaartjies nou al ook twee maande vat (myne is nog nie eers gedruk nie dis nou al 'n maand na goedkeuring). Ja, dit was kers periode gewees so ek verstaan kaartjie sou langer neem om te druk. Maar 'n plein plat gat jaggeweer moet mos nie oor die 90 werksdae vat om goedgekeur te word nie...
Soos 'n parra leer ek ook nie; ek het nou onlangs nog 'n roer gekoop so dis nou weer al hierdie drama van voor af.
Soos 'n parra leer ek ook nie; ek het nou onlangs nog 'n roer gekoop so dis nou weer al hierdie drama van voor af.