More manne,
Weet iemand op die forum dalk waar kan ek 'n paar springbokke gaan skiet wat nie meer as so 2 ure se ry van pretoria af is nie? Ek is nie noodwendig opsoek na groot trofee ramme nie, net 'n paar lekker biltongbokke.
Ek jag gereeld in die bosveld, maar is lus vir bietjie springbokbiltong en het ongelukkig nie die tyd aan my kant om Kimberly of Kalahari toe te ry nie.
Julle hulp word waardeeer manne!
Groete,
Rooijakkals
Springbokjag naby pretoria
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Springbokjag naby pretoria
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Springbokjag naby pretoria
Hi mnr,
Ek kan dalk organise vir jou as jy sal Franfort toe ry?
Ek kan dalk organise vir jou as jy sal Franfort toe ry?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Springbokjag naby pretoria
Marno
Wie daar het springbokke.....dis mos maar blesbokwereld daai
Wie daar het springbokke.....dis mos maar blesbokwereld daai
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Springbokjag naby pretoria
Daar is paar mense wat ek ken wat springbokke, blesbokke en swart wildebeeste het.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
grumpy
Re: Springbokjag naby pretoria
Baie maklik, gaan Loftus toe, daar is die meerderheid springbokke!!! 
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Springbokjag naby pretoria
Jy sal maar moet gou maak, want hulle is al baie ou en biltong sal maar taai weesgrumpy wrote: Baie maklik, gaan Loftus toe, daar is die meerderheid springbokke!!!![]()
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Springbokjag naby pretoria
Ja nee,Christo Els wrote:Jy sal maar moet gou maak, want hulle is al baie ou en biltong sal maar taai wees ;Dgrumpy wrote: Baie maklik, gaan Loftus toe, daar is die meerderheid springbokke!!!![]()
![]()
![]()
Enmeeste van hulle word trekbokke