Springbokjag naby pretoria

Post Reply
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Springbokjag naby pretoria

Post by Lourens »

More manne,

Weet iemand op die forum dalk waar kan ek 'n paar springbokke gaan skiet wat nie meer as so 2 ure se ry van pretoria af is nie? Ek is nie noodwendig opsoek na groot trofee ramme nie, net 'n paar lekker biltongbokke.
Ek jag gereeld in die bosveld, maar is lus vir bietjie springbokbiltong en het ongelukkig nie die tyd aan my kant om Kimberly of Kalahari toe te ry nie.

Julle hulp word waardeeer manne!

Groete,

Rooijakkals
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Springbokjag naby pretoria

Post by marno »

Hi mnr,

Ek kan dalk organise vir jou as jy sal Franfort toe ry?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Springbokjag naby pretoria

Post by Dawid »

Marno

Wie daar het springbokke.....dis mos maar blesbokwereld daai
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Springbokjag naby pretoria

Post by marno »

Daar is paar mense wat ek ken wat springbokke, blesbokke en swart wildebeeste het.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
grumpy

Re: Springbokjag naby pretoria

Post by grumpy »

Baie maklik, gaan Loftus toe, daar is die meerderheid springbokke!!! :laugh:
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Springbokjag naby pretoria

Post by Christo Els »

grumpy wrote: Baie maklik, gaan Loftus toe, daar is die meerderheid springbokke!!! :laugh:
Jy sal maar moet gou maak, want hulle is al baie ou en biltong sal maar taai wees  ;D ;D ;D
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Springbokjag naby pretoria

Post by JPS »

Christo Els wrote:
grumpy wrote: Baie maklik, gaan Loftus toe, daar is die meerderheid springbokke!!! :laugh:
Jy sal maar moet gou maak, want hulle is al baie ou en biltong sal maar taai wees   ;D ;D ;D
Ja nee,

Enmeeste van hulle word trekbokke ;)
Post Reply