Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Goeie dag almal.
My goeie skiet vriende Safari Outdoor en CMH het weereens 'n wonderlike prys geborg om uit te loot as 'n fondsinsameling om my seun Tristan se skiet te ondersteun ter waarde van naby R20000.00 totaal.
Tristan het die jaar in Julie in Duitsland Suhl aan die Junior wereld kampioenskappe in Suhl Duitsland deelgeneem.
Soos die Opskrif se is daar die jaar 'n Leupold LRP scope met Tier one ringe wat uitgeloot word.
Daar is slegs 150 kaartjies beskikbaar die jaar en teen R200.00 per kaartjie. Jy het dus 1 in 150 kans om die prys te wen met een kaartjie.
Julle kan my per Watsapp op die nommer op die PDf kontak of per Pm vir verdere besonderhede. Soos jy bevestig jy soek 'n kaartjie of kaartjies allokeer ek die nommers vir jou en stuur deur met bevestiging.
sodra al die kaartjies verkoop is sal ek laat weet en dit sluit soos verlede jaar.
Die loting sal plaasvind op 13 October 2018 by die ALRHA skiet dag soos gedoen laas jaar.
Dankie weereens aan Jaracal Admin vir julle permiesie om weer die hier te kan adverteer. Groete
Jan

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Jis Jan. Ek sal n paar kaartjies koop om Tristan te help. Daai mannetjie skiet flippen mooi en ek sal graag wil he hy moet voluit gaan.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
ek sal een vat dankie
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Ek sal een neem.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Baie dankie julle,
julle nommers is deurgestuur vir julle.
Mooi dag.
Ps. Manne daar is nog net 58 kaartjies oor.
julle nommers is deurgestuur vir julle.
Mooi dag.
Ps. Manne daar is nog net 58 kaartjies oor.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Het whatsapp gestuur, maar geen reply nog?
Groetnis
Groetnis
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Hi Petrie ek bel jou nou.GreyGhostGear wrote:Het whatsapp gestuur, maar geen reply nog?
Groetnis
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Ek sal ook een vat dankie!
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Ek sal ook een vat kan ongelukkig nie pdf oopmaak nie, stuur asb rekening details dan eft ek die geld.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Baie dankie,JJV wrote:Ek sal ook een vat kan ongelukkig nie pdf oopmaak nie, stuur asb rekening details dan eft ek die geld.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Pm gestuur
Groete
Jan
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
HalloJPS wrote:Baie dankie,JJV wrote:Ek sal ook een vat kan ongelukkig nie pdf oopmaak nie, stuur asb rekening details dan eft ek die geld.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Pm gestuur
Groete
Jan
Drie kaartjies se geld oorbetaal en pm gestuur.
Ek kort nog ‘n scope asb........
Lekker aand!
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Baie dankie JJV,JJV wrote:HalloJPS wrote:Baie dankie,JJV wrote:Ek sal ook een vat kan ongelukkig nie pdf oopmaak nie, stuur asb rekening details dan eft ek die geld.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Pm gestuur
Groete
Jan
Drie kaartjies se geld oorbetaal en pm gestuur.
Ek kort nog ‘n scope asb........
Lekker aand!
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ongelukkig net een scope so ek hou duim vas vir almal wat kaartjies geneem het
Mooiloop
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Ek wil ook een hê, kry net nie die pdf om te werk nie, stuur tog asb. dit wat nodig is dankie
Waardeer!
Waardeer!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Baie dankie Pm gestuur.Albertdwk wrote:Ek wil ook een hê, kry net nie die pdf om te werk nie, stuur tog asb. dit wat nodig is dankie
Waardeer!
-
Oettler
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Nov 19, 2017 10:11 am
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Ek sal ook 1 kaartjie vat asb,stuurndetails
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Ek sal ook n kaartjie neem. As jy asseblief vir my die details kan pm.
Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Sent from my SM-A300F using Tapatalk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Jan ek sal ook een neem asb - pm my die besonderhede asb.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Baie dankie, Oettler, Honda2 en Francois ek het vir julle Pm’s gestuur.
Groete
Jan
Groete
Jan
- SHARKY
- Sr. Member

- Posts: 478
- Joined: Tue Apr 05, 2016 8:39 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
More!
Is daar nog kaartjies beskikbaar?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Is daar nog kaartjies beskikbaar?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Hello sharky,SHARKY wrote:More!
Is daar nog kaartjies beskikbaar?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Daar is net so oor die 20 nog beskikbaar
Groete
Jan
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Goeie dag Jan,
Ek sal ook 'n kaartjie neem as daar nog oor is.
Stuur asb. die besonderhede.
Groete
Ockert
Ek sal ook 'n kaartjie neem as daar nog oor is.
Stuur asb. die besonderhede.
Groete
Ockert
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Goeie dag Jan
Ek sal ook n kaartjie vat as daar nog is. Stuur asseblief die details
Dankie
Ek sal ook n kaartjie vat as daar nog is. Stuur asseblief die details
Dankie
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Goeie dag.. as daar nog n kaartjies beskikbaar is... 2 vir my asb... stuur besonderhede aan asb. Dankie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Naas222 en Lapua ek het pm’s gestuur baie dankie. Ek het kaartjies soos versoek geallokeer vir julle.
Die kaartjies loop nou vinnig einde se kant toe
Die kaartjies loop nou vinnig einde se kant toe
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Dankie... het jou ge wats up
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie