Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by JPS »

Goeie dag almal.

My goeie skiet vriende Safari Outdoor en CMH het weereens 'n wonderlike prys geborg om uit te loot as 'n fondsinsameling om my seun Tristan se skiet te ondersteun ter waarde van naby R20000.00 totaal.

Tristan het die jaar in Julie in Duitsland Suhl aan die Junior wereld kampioenskappe in Suhl Duitsland deelgeneem.

Soos die Opskrif se is daar die jaar 'n Leupold LRP scope met Tier one ringe wat uitgeloot word.

Daar is slegs 150 kaartjies beskikbaar die jaar en teen R200.00 per kaartjie. Jy het dus 1 in 150 kans om die prys te wen met een kaartjie.

Julle kan my per Watsapp op die nommer op die PDf kontak of per Pm vir verdere besonderhede. Soos jy bevestig jy soek 'n kaartjie of kaartjies allokeer ek die nommers vir jou en stuur deur met bevestiging.
sodra al die kaartjies verkoop is sal ek laat weet en dit sluit soos verlede jaar.

Die loting sal plaasvind op 13 October 2018 by die ALRHA skiet dag soos gedoen laas jaar.

Dankie weereens aan Jaracal Admin vir julle permiesie om weer die hier te kan adverteer.
tristan leupold jaracal ad.pdf
Groete
Jan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by Frikkie Coetzee »

Jis Jan. Ek sal n paar kaartjies koop om Tristan te help. Daai mannetjie skiet flippen mooi en ek sal graag wil he hy moet voluit gaan.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by ruaanb »

ek sal een vat dankie
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by EtienneA »

Ek sal een neem.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by JPS »

Baie dankie julle,

julle nommers is deurgestuur vir julle.

Mooi dag.

Ps. Manne daar is nog net 58 kaartjies oor.
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by GreyGhostGear »

Het whatsapp gestuur, maar geen reply nog?
Groetnis
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by JPS »

GreyGhostGear wrote:Het whatsapp gestuur, maar geen reply nog?
Groetnis
Hi Petrie ek bel jou nou.
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 629
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by Jackalsniper »

Ek sal ook een vat dankie!
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by JJV »

Ek sal ook een vat kan ongelukkig nie pdf oopmaak nie, stuur asb rekening details dan eft ek die geld.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by JPS »

JJV wrote:Ek sal ook een vat kan ongelukkig nie pdf oopmaak nie, stuur asb rekening details dan eft ek die geld.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie dankie,

Pm gestuur

Groete
Jan
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by JJV »

JPS wrote:
JJV wrote:Ek sal ook een vat kan ongelukkig nie pdf oopmaak nie, stuur asb rekening details dan eft ek die geld.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie dankie,

Pm gestuur

Groete
Jan
Hallo
Drie kaartjies se geld oorbetaal en pm gestuur.
Ek kort nog ‘n scope asb........
Lekker aand!
JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by JPS »

JJV wrote:

Baie dankie JJV,

Ongelukkig net een scope so ek hou duim vas vir almal wat kaartjies geneem het ;D

Mooiloop
User avatar
Albertdwk
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by Albertdwk »

Ek wil ook een hê, kry net nie die pdf om te werk nie, stuur tog asb. dit wat nodig is dankie
Waardeer!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by JPS »

Albertdwk wrote:Ek wil ook een hê, kry net nie die pdf om te werk nie, stuur tog asb. dit wat nodig is dankie
Waardeer!
Baie dankie Pm gestuur.
Oettler
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Sun Nov 19, 2017 10:11 am

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by Oettler »

Ek sal ook 1 kaartjie vat asb,stuurndetails
honda2
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by honda2 »

Ek sal ook n kaartjie neem. As jy asseblief vir my die details kan pm.

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by FHM »

Jan ek sal ook een neem asb - pm my die besonderhede asb.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by JPS »

Baie dankie, Oettler, Honda2 en Francois ek het vir julle Pm’s gestuur.

Groete
Jan
User avatar
SHARKY
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 478
Joined: Tue Apr 05, 2016 8:39 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by SHARKY »

More!
Is daar nog kaartjies beskikbaar?

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by JPS »

SHARKY wrote:More!
Is daar nog kaartjies beskikbaar?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Hello sharky,

Daar is net so oor die 20 nog beskikbaar

Groete
Jan
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by Ockert1992 »

Goeie dag Jan,

Ek sal ook 'n kaartjie neem as daar nog oor is.

Stuur asb. die besonderhede.

Groete
Ockert
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by Lapua »

Goeie dag Jan
Ek sal ook n kaartjie vat as daar nog is. Stuur asseblief die details
Dankie
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by naas222 »

Goeie dag.. as daar nog n kaartjies beskikbaar is... 2 vir my asb... stuur besonderhede aan asb. Dankie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by JPS »

Naas222 en Lapua ek het pm’s gestuur baie dankie. Ek het kaartjies soos versoek geallokeer vir julle.

Die kaartjies loop nou vinnig einde se kant toe
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Post by naas222 »

Dankie... het jou ge wats up

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Post Reply