Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by Capt. Yoda »

Yogi kan die RF n 10-12" gong op 1000y range as jy hom mooi stil hou?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by Yogi »

Nog nie getoets nie so ek kan eerlik waar nie sê nie.
Het nou die dag weer op bossies en muurshope tot oor die 800m opgetel.
So jammer, wil nie ja sê nie want ek weet nog nie.
Henrie_270
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by Henrie_270 »

Goeiedag

Iemand al die rangefinder in die nag gebruik of dink jul mens gaan sukkel sonder verligte kruishaar?

Wil graag jak en rooikat tot op 400m kan range.

Mooiloop
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by joe rocket »

Het iemand al na die Ffp scope geloer? Dis nou in Amerika want dit is nog nie hier beskikbaar nie.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by Andre308 »

joe rocket wrote:Het iemand al na die Ffp scope geloer? Dis nou in Amerika want dit is nog nie hier beskikbaar nie.
Ek gister met Nihan gesels (Rudolph se sales ou), en hy se dat hy hoop om die FFP by die Huntex te he.
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by 6.5/284Norma »

Bushnell se 1 mile ARC verkyker rangefinder is ook baie goed en is heelwat goedkoper as die ander.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by Gawie(13mm) »

6.5/284Norma wrote:Bushnell se 1 mile ARC verkyker rangefinder is ook baie goed en is heelwat goedkoper as die ander.
Die opskrif van die draad sê op my selfoon dat ons hier oor die Rudolph afstand-taster gesels. :confused:
Waar kom die Busnell nou in die prentjie of mis ek iets?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by LoopSoosStroop »

6.5/284Norma wrote:Bushnell se 1 mile ARC verkyker rangefinder is ook baie goed en is heelwat goedkoper as die ander.
Die Rudolph Mirco is R5k.

Hoe is 'n R17k rangefinder goedkoop? :o
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by joe rocket »

Hy praat van die elite 1mile arc nie die verkyker nie. Sal nog steeds Leica koop vir R7900. Daar is min rangefinders wat by Rudolph se prys kom.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by LoopSoosStroop »

Het iemand al die Micro in die veld gebruik?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by LoopSoosStroop »

Manne, geen nuus of terugvoer hier nie?

Wil graag weet hoe hulle in die veld/op die skietbaan presteer.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Faffa
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Wed Jul 06, 2016 8:49 pm

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by Faffa »

LoopSoosStroop wrote:Manne, geen nuus of terugvoer hier nie?

Wil graag weet hoe hulle in die veld/op die skietbaan presteer.
LoopSoosStroop

Kan jou verseker dat die instrument meer as die geld werd is, my enigste kritiek is dat dit nie maklik bome of so op tel nie, moet partykeer meer as een keer druk. Soek soliede oppervlaktes.

Ek geniet myne
LoopSoosStroop wrote:Manne, geen nuus of terugvoer hier nie?

Wil graag weet hoe hulle in die veld/op die skietbaan presteer.

Sent from my SM-A300FU using Tapatalk
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by LoopSoosStroop »

Dankie Faffa

Tot op watter afstande in watter lig toestande werk hy?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Faffa
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Wed Jul 06, 2016 8:49 pm

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by Faffa »

Het vanmiddag 16:00 gaan range na 'n berg. Werk goed tot op 750m, maar anderkant dit was dit 'n gesukkel. Moes lank soek en kon uiteindelik tot op 977m range. As ek verder as die punt teen die berg op werk registreer dit nie.
Dit was baie winderig en ek het met die ruit af uit die wind uit gewerk.
Kon niks op internet kry oor wind se uitwerking op rangefinders nie. Miskien kan iemand hier help.
Hoop dit help.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by joe rocket »

Op daai afstande moet jy die afstand taster baie stil hou. Jy sukkel as jy die taster in jou hand hou.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by Hercules Louw »

Faffa wrote:Het vanmiddag 16:00 gaan range na 'n berg. Werk goed tot op 750m, maar anderkant dit was dit 'n gesukkel. Moes lank soek en kon uiteindelik tot op 977m range. As ek verder as die punt teen die berg op werk registreer dit nie.
Dit was baie winderig en ek het met die ruit af uit die wind uit gewerk.
Kon niks op internet kry oor wind se uitwerking op rangefinders nie. Miskien kan iemand hier help.
Hoop dit help.
My ervaring van laser afstandmeters is dat jy 'n springbok (of 'n skaap wat makliker is om op te toets) in die vlakte op minder as die helfte van die afstand kan meet as waarop waarop jy teen 'n berg kan meet.
Na aanleiding van jou berg metings sal ek verbaas wees as jy 'n springbok of skaap verder as so 350m maklik kan meet met die betrokke laser afstandmeter.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by sako 30-06 »

Rudolph Binocular - Rangefinder 8x42

Besit enige iemand dalk hierdie Rudolph produk?
Ek sien die terugvoering op die internet is baie positief.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by JohanvB »

So bly jou vrou het die besluit vir jou geneem!!!

Daai Leica's is top!!

Jaco V wrote:Hello Manne
Ek moet confess ;D ;D

Ek het toe nie die Rudolph RF gevat nie.
Lang storie kort, my wonderlike vrou het gereken dat ek eerder eenkeer moet koop en klaar koop as wat ek oor 2 jaar vir haar se ek het nou nog 'n RF nodig.

So wie is ek dan nou om te stry, ek is dus nou die trotse eienaar van 'n Leica 1600B. ++>: ++>:

Ek sou by Rudolph optics die laaste een van hulle ou stock geneem het teen so bietjie meer as R4k. Ek het laat weet ek neem hom nie maar dit was al laasweek Vrydag, weet nie of hulle hom nog het nie.
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by airhunter »

Dit verstom my dat niemand van Rudolph inspring met inligting ens nie.
Is geen van hulle op die forum nie?
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by Apie »

Jaco V wrote:Hello Manne
Ek moet confess ;D ;D

Ek het toe nie die Rudolph RF gevat nie.
Lang storie kort, my wonderlike vrou het gereken dat ek eerder eenkeer moet koop en klaar koop as wat ek oor 2 jaar vir haar se ek het nou nog 'n RF nodig.

So wie is ek dan nou om te stry, ek is dus nou die trotse eienaar van 'n Leica 1600B. ++>: ++>:

Ek sou by Rudolph optics die laaste een van hulle ou stock geneem het teen so bietjie meer as R4k. Ek het laat weet ek neem hom nie maar dit was al laasweek Vrydag, weet nie of hulle hom nog het nie.
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201807 ... 6374d4.jpg[/IMG]

Ek geniet self mye



Sent from my iPhone using Tapatalk
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder

Post by johans »

sako 30-06 wrote:Rudolph Binocular - Rangefinder 8x42

Besit enige iemand dalk hierdie Rudolph produk?
Ek sien die terugvoering op die internet is baie positief.
yes sako ek het een.nou al so 3jaar
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
Post Reply