Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Yogi kan die RF n 10-12" gong op 1000y range as jy hom mooi stil hou?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Nog nie getoets nie so ek kan eerlik waar nie sê nie.
Het nou die dag weer op bossies en muurshope tot oor die 800m opgetel.
So jammer, wil nie ja sê nie want ek weet nog nie.
Het nou die dag weer op bossies en muurshope tot oor die 800m opgetel.
So jammer, wil nie ja sê nie want ek weet nog nie.
-
Henrie_270
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Goeiedag
Iemand al die rangefinder in die nag gebruik of dink jul mens gaan sukkel sonder verligte kruishaar?
Wil graag jak en rooikat tot op 400m kan range.
Mooiloop
Iemand al die rangefinder in die nag gebruik of dink jul mens gaan sukkel sonder verligte kruishaar?
Wil graag jak en rooikat tot op 400m kan range.
Mooiloop
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Het iemand al na die Ffp scope geloer? Dis nou in Amerika want dit is nog nie hier beskikbaar nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Ek gister met Nihan gesels (Rudolph se sales ou), en hy se dat hy hoop om die FFP by die Huntex te he.joe rocket wrote:Het iemand al na die Ffp scope geloer? Dis nou in Amerika want dit is nog nie hier beskikbaar nie.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Bushnell se 1 mile ARC verkyker rangefinder is ook baie goed en is heelwat goedkoper as die ander.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Die opskrif van die draad sê op my selfoon dat ons hier oor die Rudolph afstand-taster gesels.6.5/284Norma wrote:Bushnell se 1 mile ARC verkyker rangefinder is ook baie goed en is heelwat goedkoper as die ander.
Waar kom die Busnell nou in die prentjie of mis ek iets?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Die Rudolph Mirco is R5k.6.5/284Norma wrote:Bushnell se 1 mile ARC verkyker rangefinder is ook baie goed en is heelwat goedkoper as die ander.
Hoe is 'n R17k rangefinder goedkoop?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Hy praat van die elite 1mile arc nie die verkyker nie. Sal nog steeds Leica koop vir R7900. Daar is min rangefinders wat by Rudolph se prys kom.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Het iemand al die Micro in die veld gebruik?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Manne, geen nuus of terugvoer hier nie?
Wil graag weet hoe hulle in die veld/op die skietbaan presteer.
Wil graag weet hoe hulle in die veld/op die skietbaan presteer.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Faffa
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Wed Jul 06, 2016 8:49 pm
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
LoopSoosStroopLoopSoosStroop wrote:Manne, geen nuus of terugvoer hier nie?
Wil graag weet hoe hulle in die veld/op die skietbaan presteer.
Kan jou verseker dat die instrument meer as die geld werd is, my enigste kritiek is dat dit nie maklik bome of so op tel nie, moet partykeer meer as een keer druk. Soek soliede oppervlaktes.
Ek geniet myne
LoopSoosStroop wrote:Manne, geen nuus of terugvoer hier nie?
Wil graag weet hoe hulle in die veld/op die skietbaan presteer.
Sent from my SM-A300FU using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Dankie Faffa
Tot op watter afstande in watter lig toestande werk hy?
Tot op watter afstande in watter lig toestande werk hy?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Faffa
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Wed Jul 06, 2016 8:49 pm
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Het vanmiddag 16:00 gaan range na 'n berg. Werk goed tot op 750m, maar anderkant dit was dit 'n gesukkel. Moes lank soek en kon uiteindelik tot op 977m range. As ek verder as die punt teen die berg op werk registreer dit nie.
Dit was baie winderig en ek het met die ruit af uit die wind uit gewerk.
Kon niks op internet kry oor wind se uitwerking op rangefinders nie. Miskien kan iemand hier help.
Hoop dit help.
Dit was baie winderig en ek het met die ruit af uit die wind uit gewerk.
Kon niks op internet kry oor wind se uitwerking op rangefinders nie. Miskien kan iemand hier help.
Hoop dit help.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Op daai afstande moet jy die afstand taster baie stil hou. Jy sukkel as jy die taster in jou hand hou.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
My ervaring van laser afstandmeters is dat jy 'n springbok (of 'n skaap wat makliker is om op te toets) in die vlakte op minder as die helfte van die afstand kan meet as waarop waarop jy teen 'n berg kan meet.Faffa wrote:Het vanmiddag 16:00 gaan range na 'n berg. Werk goed tot op 750m, maar anderkant dit was dit 'n gesukkel. Moes lank soek en kon uiteindelik tot op 977m range. As ek verder as die punt teen die berg op werk registreer dit nie.
Dit was baie winderig en ek het met die ruit af uit die wind uit gewerk.
Kon niks op internet kry oor wind se uitwerking op rangefinders nie. Miskien kan iemand hier help.
Hoop dit help.
Na aanleiding van jou berg metings sal ek verbaas wees as jy 'n springbok of skaap verder as so 350m maklik kan meet met die betrokke laser afstandmeter.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Rudolph Binocular - Rangefinder 8x42
Besit enige iemand dalk hierdie Rudolph produk?
Ek sien die terugvoering op die internet is baie positief.
Besit enige iemand dalk hierdie Rudolph produk?
Ek sien die terugvoering op die internet is baie positief.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
So bly jou vrou het die besluit vir jou geneem!!!
Daai Leica's is top!!
Daai Leica's is top!!
Jaco V wrote:Hello Manne
Ek moet confess![]()
![]()
Ek het toe nie die Rudolph RF gevat nie.
Lang storie kort, my wonderlike vrou het gereken dat ek eerder eenkeer moet koop en klaar koop as wat ek oor 2 jaar vir haar se ek het nou nog 'n RF nodig.
So wie is ek dan nou om te stry, ek is dus nou die trotse eienaar van 'n Leica 1600B.![]()
![]()
Ek sou by Rudolph optics die laaste een van hulle ou stock geneem het teen so bietjie meer as R4k. Ek het laat weet ek neem hom nie maar dit was al laasweek Vrydag, weet nie of hulle hom nog het nie.
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
Dit verstom my dat niemand van Rudolph inspring met inligting ens nie.
Is geen van hulle op die forum nie?
Is geen van hulle op die forum nie?
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201807 ... 6374d4.jpg[/IMG]Jaco V wrote:Hello Manne
Ek moet confess![]()
![]()
Ek het toe nie die Rudolph RF gevat nie.
Lang storie kort, my wonderlike vrou het gereken dat ek eerder eenkeer moet koop en klaar koop as wat ek oor 2 jaar vir haar se ek het nou nog 'n RF nodig.
So wie is ek dan nou om te stry, ek is dus nou die trotse eienaar van 'n Leica 1600B.![]()
![]()
Ek sou by Rudolph optics die laaste een van hulle ou stock geneem het teen so bietjie meer as R4k. Ek het laat weet ek neem hom nie maar dit was al laasweek Vrydag, weet nie of hulle hom nog het nie.
Ek geniet self mye
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Rudolph 1200 meter Micro Rangefinder
yes sako ek het een.nou al so 3jaarsako 30-06 wrote:Rudolph Binocular - Rangefinder 8x42
Besit enige iemand dalk hierdie Rudolph produk?
Ek sien die terugvoering op die internet is baie positief.
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum