Is daar n “all round” scope?
-
RevA
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Re: Is daar n “all round” scope?
Enige oordentlike 3-9x40 of 3-9x50 sal vir meeste jagdoeleindes werk, maar as jy op die skietbaan wil skiet bedoel jy 100 tot 500 of praat jy van 1000m teoretiese skote? 3-9 sal jou tot 300 maklik teiken kan laat skiet, maar as jy verder as dit wil gaan dan kyk jy na iets wat ten minste tot 16 vergroot, wat dit begin onprakties maak vir normale jag.
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Is daar n “all round” scope?
Beste allrounder wat ek nog gesien het
https://one.nbstatic.fr/uploaded/20150802/2774490/__00019_lunette-kahles-k312.JPG
https://i.ebayimg.com/images/i/362223558745-0-1/s-l1000.jpg
https://one.nbstatic.fr/uploaded/20150802/2774490/__00019_lunette-kahles-k312.JPG
https://i.ebayimg.com/images/i/362223558745-0-1/s-l1000.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Is daar n “all round” scope?
Goeie allrounder wat baie boksies tick en goeie waarde vir geld is, is die Meopta Meopro 6-18x50 BDC
Ek begin al hoe meer dink dat brand-loyalty ook maar 'n groot rol speel. Maar oor die laaste aantal jare het daar baie goeie scopes op die mark gekom wat elkeen baie goed is en puik waarde bied. Dit is egter noodsaaklik in die mark wat baie kompeterend is en nogal pryssensitief ook is. Dit is egter goeie nuus vir die koper wat nou in die mark is vir 'n nuwe scope

B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: Is daar n “all round” scope?
Capt, wats is die prys nou op daai outjies.?