Is daar n “all round” scope?

RevA
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm

Re: Is daar n “all round” scope?

Post by RevA »

Enige oordentlike 3-9x40 of 3-9x50 sal vir meeste jagdoeleindes werk, maar as jy op die skietbaan wil skiet bedoel jy 100 tot 500 of praat jy van 1000m teoretiese skote? 3-9 sal jou tot 300 maklik teiken kan laat skiet, maar as jy verder as dit wil gaan dan kyk jy na iets wat ten minste tot 16 vergroot, wat dit begin onprakties maak vir normale jag.
Groete Andreas
  • 6.5x55 Howa M1500
    Rossi 357 mag
    Bsa Sportsman ten .22
    22lr Burgo revolver
    6.5 Creedmoor Howa
    12 Boor Mossberg 500
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Is daar n “all round” scope?

Post by Capt. Yoda »

Beste allrounder wat ek nog gesien het

https://one.nbstatic.fr/uploaded/20150802/2774490/__00019_lunette-kahles-k312.JPG

https://i.ebayimg.com/images/i/362223558745-0-1/s-l1000.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Is daar n “all round” scope?

Post by Riaan Kriel »

Goeie allrounder wat baie boksies tick en goeie waarde vir geld is, is die Meopta Meopro 6-18x50 BDC

Ek begin al hoe meer dink dat brand-loyalty ook maar 'n groot rol speel. Maar oor die laaste aantal jare het daar baie goeie scopes op die mark gekom wat elkeen baie goed is en puik waarde bied. Dit is egter noodsaaklik in die mark wat baie kompeterend is en nogal pryssensitief ook is. Dit is egter goeie nuus vir die koper wat nou in die mark is vir 'n nuwe scope ;)
B Five
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am

Re: Is daar n “all round” scope?

Post by B Five »

Capt, wats is die prys nou op daai outjies.?
Post Reply