Waarvoor is jy gatvol?

Post Reply
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by airhunter »

Ek het gister weer die dokumentêr van Nick Vujicic gesien.
Hy sê dat hy besef het dat mens nie moet kla oor wat jy nie het nie, maar eerder dankbaar moet wees vir wat jy het.
Manne. As ek nie arms gehad het om mee te kon skiet nie sou ek dit nie gemaak het nie.

So. nou irriteer mense my wat kla oor wat hulle nie het nie.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Harambe »

Nog 'n ding wat pla is hoe vinnig 200 rondtes 9mm opraak.
Of so iets
bennotaute
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Thu Sep 27, 2012 1:24 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by bennotaute »

Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Flip Nel »

bennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
En die res was reccies
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Capt. Yoda »

Ja toe ons snipers op dir grens was, daai was die dae.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Flip Nel »

Ouens wat praat van 222-50 en nie 22-250 nie, en dan help jy die ou reg en more is dit maar weer 222-50
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by JohanvB »

Hel, ma julle kla omtrent!!!
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Flip Nel »

JohanvB wrote:Hel, ma julle kla omtrent!!!
Kry nie gereeld kans nie ;D
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Harambe »

Flip nel wrote:
bennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
En die res was reccies
My arme oom was seker dan die enigste ou wat nie 'n Recce was nie. Hy was 'n kok. Ek wonder hoe dit vir hom was om man-alleen vir derduisende recces en skerpskutters kos te maak.
Of so iets
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Plaashaas »

Harambe wrote:
Flip nel wrote:
bennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
En die res was reccies
My arme oom was seker dan die enigste ou wat nie 'n Recce was nie. Hy was 'n kok. Ek wonder hoe dit vir hom was om man-alleen vir derduisende recces en skerpskutters kos te maak.
Maar het jy dan nie gehoor nie....Recces het net bobbejaan geeet.
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Harambe »

Plaashaas wrote:
Maar het jy dan nie gehoor nie....Recces het net bobbejaan geeet.
;D
Of so iets
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by ChristoK »

CFR
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Carl »

bennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
My geheue is besig om te vervaag, maar was daar nie 'n "skerpskutter" baaltjie vir as jy redelik kon skiet nie? Dit was omtrent iets soos jou vol magasyn op die teiken, sonder Afrikaans skiet, storing of k.k aanjaag. Dit was bloot om die ouens te laat dink hulle is sodat hulle vreesloos grens toe gaan.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by DawieKotze »

Carl wrote:
bennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
My geheue is besig om te vervaag, maar was daar nie 'n "skerpskutter" baaltjie vir as jy redelik kon skiet nie? Dit was omtrent iets soos jou vol magasyn op die teiken, sonder Afrikaans skiet, storing of k.k aanjaag. Dit was bloot om die ouens te laat dink hulle is sodat hulle vreesloos grens toe gaan.
:laugh: :laugh: Darem nie heeltemal nie!

My geheue kan my ook in die steek laat, maar bo 250 uit 300, was dit 'n brons baltjie en bo 280 'n silver een. Miskien is daar ander manne wat beter onthou.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by swc-tr »

Carl wrote:My geheue is besig om te vervaag, maar was daar nie 'n "skerpskutter" baaltjie vir as jy redelik kon skiet nie? Dit was omtrent iets soos jou vol magasyn op die teiken, sonder Afrikaans skiet, storing of k.k aanjaag. Dit was bloot om die ouens te laat dink hulle is sodat hulle vreesloos grens toe gaan.
In my ervaring, het die sogenaamde "Weermag skiet opleiding" meer negatiewe houding teenoor skiet gegee by troepe wat voorheen geen skiet blootstelling gehad het nie, as enige iets anders. Skietbaan het vir die meeste 'n opf@k beteken, en die meeste "instrukteurs" kon nie 'n skuur van die binnekant af raak skiet nie.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Carl »

swc-tr wrote:
Carl wrote:My geheue is besig om te vervaag, maar was daar nie 'n "skerpskutter" baaltjie vir as jy redelik kon skiet nie? Dit was omtrent iets soos jou vol magasyn op die teiken, sonder Afrikaans skiet, storing of k.k aanjaag. Dit was bloot om die ouens te laat dink hulle is sodat hulle vreesloos grens toe gaan.
In my ervaring, het die sogenaamde "Weermag skiet opleiding" meer negatiewe houding teenoor skiet gegee by troepe wat voorheen geen skiet blootstelling gehad het nie, as enige iets anders. Skietbaan het vir die meeste 'n opf@k beteken, en die meeste "instrukteurs" kon nie 'n skuur van die binnekant af raak skiet nie.
JA dis waar, Gen de Wet vanaf 100m agter toe was moer vêr. Maar dit het wel gehelp om wapenveiligheid vrees in te boesem. Tot die een ou sy R4 in die Ratel "veiligmaak".

Ek is gatvol vir swak wapenveiligheid en -respek op die skietbane en in die jagveld - ek is so bly ek gids nie meer nie. Ons moet weer 'n gesonde vrees vir die vernietigende krag van veral jag kalibers kry.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Ferdi »

:laugh: :laugh: :laugh: 15 jaar medic rakpakker sonder skietbalkie. Jou oom die kok en ek maak darem 2
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Harambe »

Ferdi wrote::laugh: :laugh: :laugh: 15 jaar medic rakpakker sonder skietbalkie. Jou oom die kok en ek maak darem 2
Sal hom vra of hy iemand geken het wat nie 'n skerpskuttende Recce was nie.
Of so iets
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by heywillie »

Mense wat praat van Rowland Award bokke.
En mense wat net praat oor die algemeen om aansien te vang.
As jy nie iets weet van 'n onderwerp nie...bly stil en vra iemand wat weet
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Apie »

heywillie wrote:Mense wat praat van Rowland Award bokke.
Amen

Sent from my D5803 using Tapatalk
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Supacow »

6.5 Creedmore >:(
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by heywillie »

Supacow wrote:6.5 Creedmore >:(
Creedmoor of Creedmore ?
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Supacow »

Jy weet mos die manne wat die wonder skiet is net sukke goeie spellers soos wat hul ballistiese kennis het.
Erens in die geslagregister van die aangetroude familie was daar n gunsmith wat gese het die is goed
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Capt. Yoda »

heywillie wrote:
Supacow wrote:6.5 Creedmore >:(
Creedmoor of Creedmore ?

Needmore
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by jankraay »

Die feit dat ons, ons gatte af sukkel om punte in die hande te kry(140gr RDF & 143 ELD-X)

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply