Waarvoor is jy gatvol?
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Ek het gister weer die dokumentêr van Nick Vujicic gesien.
Hy sê dat hy besef het dat mens nie moet kla oor wat jy nie het nie, maar eerder dankbaar moet wees vir wat jy het.
Manne. As ek nie arms gehad het om mee te kon skiet nie sou ek dit nie gemaak het nie.
So. nou irriteer mense my wat kla oor wat hulle nie het nie.
Hy sê dat hy besef het dat mens nie moet kla oor wat jy nie het nie, maar eerder dankbaar moet wees vir wat jy het.
Manne. As ek nie arms gehad het om mee te kon skiet nie sou ek dit nie gemaak het nie.
So. nou irriteer mense my wat kla oor wat hulle nie het nie.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
-
bennotaute
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Sep 27, 2012 1:24 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....
Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
En die res was recciesbennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....
Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Ja toe ons snipers op dir grens was, daai was die dae.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Ouens wat praat van 222-50 en nie 22-250 nie, en dan help jy die ou reg en more is dit maar weer 222-50
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Hel, ma julle kla omtrent!!!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Kry nie gereeld kans nieJohanvB wrote:Hel, ma julle kla omtrent!!!
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
My arme oom was seker dan die enigste ou wat nie 'n Recce was nie. Hy was 'n kok. Ek wonder hoe dit vir hom was om man-alleen vir derduisende recces en skerpskutters kos te maak.Flip nel wrote:En die res was recciesbennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....
Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
Of so iets
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Maar het jy dan nie gehoor nie....Recces het net bobbejaan geeet.Harambe wrote:My arme oom was seker dan die enigste ou wat nie 'n Recce was nie. Hy was 'n kok. Ek wonder hoe dit vir hom was om man-alleen vir derduisende recces en skerpskutters kos te maak.Flip nel wrote:En die res was recciesbennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....
Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Plaashaas wrote:
Maar het jy dan nie gehoor nie....Recces het net bobbejaan geeet.
Of so iets
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
CFR
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
My geheue is besig om te vervaag, maar was daar nie 'n "skerpskutter" baaltjie vir as jy redelik kon skiet nie? Dit was omtrent iets soos jou vol magasyn op die teiken, sonder Afrikaans skiet, storing of k.k aanjaag. Dit was bloot om die ouens te laat dink hulle is sodat hulle vreesloos grens toe gaan.bennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....
Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Carl wrote:My geheue is besig om te vervaag, maar was daar nie 'n "skerpskutter" baaltjie vir as jy redelik kon skiet nie? Dit was omtrent iets soos jou vol magasyn op die teiken, sonder Afrikaans skiet, storing of k.k aanjaag. Dit was bloot om die ouens te laat dink hulle is sodat hulle vreesloos grens toe gaan.bennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....
Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
My geheue kan my ook in die steek laat, maar bo 250 uit 300, was dit 'n brons baltjie en bo 280 'n silver een. Miskien is daar ander manne wat beter onthou.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
In my ervaring, het die sogenaamde "Weermag skiet opleiding" meer negatiewe houding teenoor skiet gegee by troepe wat voorheen geen skiet blootstelling gehad het nie, as enige iets anders. Skietbaan het vir die meeste 'n opf@k beteken, en die meeste "instrukteurs" kon nie 'n skuur van die binnekant af raak skiet nie.Carl wrote:My geheue is besig om te vervaag, maar was daar nie 'n "skerpskutter" baaltjie vir as jy redelik kon skiet nie? Dit was omtrent iets soos jou vol magasyn op die teiken, sonder Afrikaans skiet, storing of k.k aanjaag. Dit was bloot om die ouens te laat dink hulle is sodat hulle vreesloos grens toe gaan.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
JA dis waar, Gen de Wet vanaf 100m agter toe was moer vêr. Maar dit het wel gehelp om wapenveiligheid vrees in te boesem. Tot die een ou sy R4 in die Ratel "veiligmaak".swc-tr wrote:In my ervaring, het die sogenaamde "Weermag skiet opleiding" meer negatiewe houding teenoor skiet gegee by troepe wat voorheen geen skiet blootstelling gehad het nie, as enige iets anders. Skietbaan het vir die meeste 'n opf@k beteken, en die meeste "instrukteurs" kon nie 'n skuur van die binnekant af raak skiet nie.Carl wrote:My geheue is besig om te vervaag, maar was daar nie 'n "skerpskutter" baaltjie vir as jy redelik kon skiet nie? Dit was omtrent iets soos jou vol magasyn op die teiken, sonder Afrikaans skiet, storing of k.k aanjaag. Dit was bloot om die ouens te laat dink hulle is sodat hulle vreesloos grens toe gaan.
Ek is gatvol vir swak wapenveiligheid en -respek op die skietbane en in die jagveld - ek is so bly ek gids nie meer nie. Ons moet weer 'n gesonde vrees vir die vernietigende krag van veral jag kalibers kry.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Sal hom vra of hy iemand geken het wat nie 'n skerpskuttende Recce was nie.Ferdi wrote:![]()
![]()
15 jaar medic rakpakker sonder skietbalkie. Jou oom die kok en ek maak darem 2
Of so iets
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Mense wat praat van Rowland Award bokke.
En mense wat net praat oor die algemeen om aansien te vang.
As jy nie iets weet van 'n onderwerp nie...bly stil en vra iemand wat weet
En mense wat net praat oor die algemeen om aansien te vang.
As jy nie iets weet van 'n onderwerp nie...bly stil en vra iemand wat weet
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Amenheywillie wrote:Mense wat praat van Rowland Award bokke.
Sent from my D5803 using Tapatalk
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
6.5 Creedmore 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Creedmoor of Creedmore ?Supacow wrote:6.5 Creedmore
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Jy weet mos die manne wat die wonder skiet is net sukke goeie spellers soos wat hul ballistiese kennis het.
Erens in die geslagregister van die aangetroude familie was daar n gunsmith wat gese het die is goed
Erens in die geslagregister van die aangetroude familie was daar n gunsmith wat gese het die is goed
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
heywillie wrote:Creedmoor of Creedmore ?Supacow wrote:6.5 Creedmore
Needmore
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Die feit dat ons, ons gatte af sukkel om punte in die hande te kry(140gr RDF & 143 ELD-X)
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk

