Waarvoor is jy gatvol?

Post Reply
User avatar
Messor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Messor »

Geno wrote:
90% van die maergatte kan gerus saam my kom stap op 'n jag dan kyk ons wie se asem raak eerste op. Hierdie vetseun se pens is 'n long range tank...
Jy weet Geno

Toe ek jonger was sou ek jou opgevat het vir daai aanbod, moet sê ek sou sommer enige dik ou agter op 'n bakkie gesê het om met sy lui gat af te klim en saam my te kom loop.
En hy sou sy gat sien, as hy dit oorleef het.

Maar, en hier is die maar nie die maer in die verhaal nie.

Nou dat ek ouer raak kom ek agter mense verskil en het ander behoeftes, dis nie nodig vir my om sy gewoontes uit te wys nie en ek hoef nie altyd anders teen myself te probeer meet nie. N Mens moet hanteer word soos wat hy homself behandel(lees optree) in die lewe, 'n duk gat kan 'n gentlemen wees(met stamina) en 'n maergat kan 'n a-hole wees met min stamina.
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Rudiejacobs »

N Mens moet hanteer word soos wat hy homself behandel(lees optree) in die lewe, 'n duk gat kan 'n gentlemen wees(met stamina) en 'n maergat kan 'n a-hole wees met min stamina.

Hier in le n groot les.

Ek trap self die skaal so kort voor 130kg, maar bring it on!
En dis tog hoekom Cruisers gebou is, om my duk gat te kan hanteer

Rudie.

Sent from my SM-G800F using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Pvdw »

Nou dat ek ouer raak kom ek agter mense verskil en het ander behoeftes,
As mens die feit besef en daarmee vrede maak, maak dit groot verskil in jou eie lewe en jou houding teenoor ander. Dan word die dinge wat ander mens doen wat anders as jou manier is minder belangrik.

Op so manier aanvaar en verdra jy ander mense se reg om anders te wees net soos jy vir hulle anders is. Skielik word jou gatvol lysie korter en jou bloeddruk laer oor iets wat niemand iets aan kan verander nie.
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Sako75 »

Ek is gatvol vir springbokke waarvan die karkasse 15kg weeg
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Dweetster »

Ons almal skiet so nou en dan sleg, daarom oefen ons en neem aan so veel moondlikke kompetisies deel. Maar die eier wat nie mans genoeg is om te erken hy het aangejaag nie is my dood.
Dis altyd die scope of ander ladings of die seer nek en elmboog.. Nee mnr ek het die sneller gepullstart...
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by DWB »

Of daai sneller wat te lig is... LOL

Sorry D. Ek moes net
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Dweetster »

;D Ja ja. Ek het darm erken ek het gemis. :)
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Apie »

Geno wrote:
win270 wrote: Oorgewig "skieters" agter-op bakkies. ;D ;D
90% van die maergatte kan gerus saam my kom stap op 'n jag dan kyk ons wie se asem raak eerste op. Hierdie vetseun se pens is 'n long range tank...
Maer is nie fiks nie...

Sent from my D5803 using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Apie »

Gatvol vir mense wat hulle hele lewe elke dag van tandeborsel tot sy aandete op Facebook moet laai...

Sent from my D5803 using Tapatalk
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Steyr270 »

Wat my gatvol maak is die ph wat saam wil kuier in die aand terwyl jy mos saam met pelle jagveld toe gekom het...
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by naas222 »

Apie wrote:Gatvol vir mense wat hulle hele lewe elke dag van tandeborsel tot sy aandete op Facebook moet laai...

Sent from my D5803 using Tapatalk
en watsupp groepies... ooooooo... aaaaaa...

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Pappabeer »

Mense wat glo n geweer kan net skiet as hy deur quickload die go-ahead gegee is. Fokvir Joyce Hornady, Vernon Speer, Fred Huntington, Graeme Wright, en elke old timer wat n boek met veilige data publiseer het om mee te laai.

Mense wat van n jagforum n kermforum maak, asof dit facebook is. Praat gewere, jag, jakkalse, herlaai ( sonder dat jou eerste post QL raad is) hou op moan oor wildspryse, skietkompetisie pryse of gaan skaf n pakkie Tampax en hiervan aan:

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180514/0099930eb047b224ee0ee2c28934382a.jpg
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by gillie »

Bouers
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Carl »

naas222 wrote:van topic af... hare op n koekie seep...
maak my gek mal
Ek het amper in my koffie verstik, maar ek het nou weer die hele sin gelees! >:+ :laugh:

Slegte bestuurders - almal nie net die Taxi's nie. >:D
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Kolhasie »

Vriende\ familie wat jou ken net voor jagtyd....

Waneer kry ons biltong...
Jy het nie dalk n bok of 2 vir n goeie prys om te skiet.....
Ek betaal nie 1000 rand n sprinbok nie....

Dronk mense wat hang aan my...
Vodacom...
Eskom....
S365...
Die land van ons...
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Steyr270 »

Sjoe Kolhasie, jy klink bietjie negatief oor die land, dalk tyd vir trek?
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Hein M. »

Elke dag se roetine... Smaak my dit raak by die dag erger. Dit word vererger deur die feit dat my werk nie meer my passie is, soos 20 jaar gelede nie...
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Kolhasie »

[quote="Steyr270"]Sjoe Kolhasie, jy klink bietjie negatief oor die land, dalk tyd vir trek?
Hahaha as dit nie vir die boerdery was nie sou ek so iets oorweeg het
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Capt. Yoda »

Lyk my ons moet gaa n jag dat ek julle bq op cheer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Joe13 »

Die lys neh sal nooit ophou nie.

Mense met rympies - Hello hoe gaan dit, jy wil nie regtig weet nie.
Ek soek dryfmiddel, as ek winkel toe gaan wil ek nie lee hande daar uit nie.
Mense wat spog hulle kan 100km loop sonder stories dan ander oordeel - Baie jagters is kantoor mense, wat badkamer toe loop en weer terug tafel toe. Glad nie aktief na werks ure nie. (Ek het altyd die manne oordeel omdat hulle nie kan by bly nie) Ons moet almal se posisie en omstandighede verstaan.) Nie almal is fiks nie
Drank misbruik by jag geleenthede
Dit is baie snaaks om te sien hoe die manne dress vir die okasie, ons gaan more Safari & Outdoor toe, stof af die camos en khaki, daar kom noudie dag sommer n perd in met sy gators aan. lol.
Jy, wat dink jy is die slimste, kan snipe met 'n red dot oor 1km
Mense wat hulp aanbied maar nie wil help as daar gevra word nie
Slapgatte
Die manne wat n probleem het omdat ek my steak gaar eet en nie pienk nie, pienk is nie gaar nie.
'n donnerse taxi - ek kan die rubbish nie hanteer nie
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Joe13 »

Apie wrote:Gatvol vir mense wat hulle hele lewe elke dag van tandeborsel tot sy aandete op Facebook moet laai...

Sent from my D5803 using Tapatalk
Amen hiervoor. Ek gee nie 'n moer om watter slaai jy vir middag ete gehad het nie.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by JacquesT (Stompe) »

Dat die ys altyd klaar is op die 2de aand.
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Harambe »

Dik ouens is soos kamele: ons kan langer in die woestyn oorleef. Nee, rerig. Dis wetenskaplik bewys.

Wat my pla is wanneer ouens op 'n forum begin mislik raak met 'n arme nuweling wat per ongeluk een van die honderde sondes pleeg wat hy nie eens geweet het 'n sonde is nie. En dan wonder ons hoekom dit moeilik is om nuwe lede te trek na die skietbaan.
Of so iets
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Riaan Kriel »

naas222 wrote:van topic af... hare op n koekie seep...
maak my gek mal

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Dit pla my meer op gesigseep. >:D ++>:

Wat my gatvol maak is:
- Die ou wat nie bereid is om sy eie foute te erken nie en die skuld vir mislukkings altyd op iemand/iets anders pak
- Die ou wat altyd net kerm en die slegte kant in alles sien
- Die ou wat kerm oor alles maar nie bereid is om sy hande uit sy moue te steek en iets self te doen of hulp aan te bied nie
- Laastens die persoon wat iets kom LEEN, op so langtermynbasis dat jy later self jou eie goed moet gaan terugleen by hom
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Nella »

Harambe wrote:Dik ouens is soos kamele: ons kan langer in die woestyn oorleef.....
Harambe hierdie klomp maer manne is net te lui om te kou! Hierdie ronde gesig van my is nie vet nie ...dis kou spiere ++>:
Wag vir daai sewe maer jare..Dan praat ons weer >:+
Just smile and wave boys >:D
Post Reply