Sightron Ondervinding

Johanwb
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Wed Apr 18, 2012 9:29 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Johanwb »

Ek kyk nou self na 'n nuwe teleskoop. Ken glad nie die Sightron nie. Is dit die selfde wat hulle op I warehouse vir R15 000 verkoop, dus is dit min of meer die selfde prys as Zeiss Conquest HD5 5-25x50 by S&O

Watter een van die twee sal julle aanbeveel en is dit heelwat beter as 'n Nikon Monarch 6-24x50 wat ek tans het?
nellie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by nellie »

I went with the NXS, just awaiting my 6.5x47 to arrive, any day now..
SchalkWvanWyk
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Sat Nov 28, 2015 1:44 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by SchalkWvanWyk »

I have the S3 10-50 x 60 and am extremely impressed. Clarity and the turret adjustments and return to 0 is excellent. Can highly recommend the S3 series
Chrisjan

Re: Sightron Ondervinding

Post by Chrisjan »

Geno se pryse is reg volgens die prys verandering so week terug.

Dit bly nogsteeds 'n goeie koop.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Swede »

Sangoma (IAN) wrote:Die S Tac reeks is rubbish. Bly weg.
Vir een of ander stupid rede het Sightron besluit om hom in die Phillipyne te laat maak. Ek persoonlik kon nog nooit van Made in Philippines scopes hou nie.
Hierdie is 'n ou post. Wat het in tyd verander met die S-tac dat dit nou so goeie reviews kry?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by JacquesT (Stompe) »

Swede wrote:

Ons het vandag 'n swart wille bees met 'n Stac op 550m op 'n 300wm gestamp. No problem.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Swede »

JacquesT (Stompe) wrote:

Baie mooi! Maar wil graag hoor hoekom Sangoma melding gemaak dit is rubbish, wat het verander met die scopes in tussen, volgens inligting word hulle nogsteeds in die Phillipyne gemaak.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Diesel Dog »

Daai storie van die Phillipyne is nie meer geldig van die man daar aan bewind is nie .

https://fm.cnbc.com/applications/cnbc.com/resources/img/editorial/2017/05/01/104439694-RTX2PXBA.530x298.jpg?v=1508165995

DD
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Sangoma (IAN) »

:o Ek het die bogenoemde stelling gemaak met geen ondervinding van die STAC reeks modelle.
Ek het instussen bietjie met hom gewerk en die scope het my baie positief verbaas. Ek het ook n hele klomp van hulle aan kliente verkoop, en almal van hulle is bitter tevrede.

So ja, partykeer moet n ou mar n wag voor jou mond sit voor jy sulke snert comments maak.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Swede »

Sangoma (IAN) wrote::o Ek het die bogenoemde stelling gemaak met geen ondervinding van die STAC reeks modelle.
Ek het instussen bietjie met hom gewerk en die scope het my baie positief verbaas. Ek het ook n hele klomp van hulle aan kliente verkoop, en almal van hulle is bitter tevrede.

So ja, partykeer moet n ou mar n wag voor jou mond sit voor jy sulke snert comments maak.
Als regImage

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Capt. Yoda »

JacquesT (Stompe) wrote:
Swede wrote:
Sangoma (IAN) wrote:Die S Tac reeks is rubbish. Bly weg.
Vir een of ander stupid rede het Sightron besluit om hom in die Phillipyne te laat maak. Ek persoonlik kon nog nooit van Made in Philippines scopes hou nie.
Hierdie is 'n ou post. Wat het in tyd verander met die S-tac dat dit nou so goeie reviews kry?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ons het vandag 'n swart wille bees met 'n Stac op 550m op 'n 300wm gestamp. No problem.

En toe somer n springbok op 700 ook
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Swede »

Wat is jou opinie oor die scope?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by jankraay »

As ek mag se is dit waarde vir geld. Het nie lank terug een gevat en hom op die .338 Lapua Ackley gesit om hom te toets. Kon gemaklik my hits op 1200m sien.

Het my Vortex scopes verkoop en Sightrons op die .204 en Ruger Precision gesit. Die scopes het n baie lekker Reticle en die glas kwaliteit is ook baie goed.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Swede »

jankraay wrote:As ek mag se is dit waarde vir geld. Het nie lank terug een gevat en hom op die .338 Lapua Ackley gesit om hom te toets. Kon gemaklik my hits op 1200m sien.

Het my Vortex scopes verkoop en Sightrons op die .204 en Ruger Precision gesit. Die scopes het n baie lekker Reticle en die glas kwaliteit is ook baie goed.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ook die MOA-2 kruishaar?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by jankraay »

Swede wrote:
jankraay wrote:As ek mag se is dit waarde vir geld. Het nie lank terug een gevat en hom op die .338 Lapua Ackley gesit om hom te toets. Kon gemaklik my hits op 1200m sien.

Het my Vortex scopes verkoop en Sightrons op die .204 en Ruger Precision gesit. Die scopes het n baie lekker Reticle en die glas kwaliteit is ook baie goed.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ook die MOA-2 kruishaar?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Jip dit is hy.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Joe13 »

Van watter model praat julle, SS Comp, FFP of LR?
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by jankraay »

Joe13 wrote:Van watter model praat julle, SS Comp, FFP of LR?
Sightron Stac 4-20x50

Sent from my iPhone using Tapatalk
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Joe13 »

jankraay wrote:
Joe13 wrote:Van watter model praat julle, SS Comp, FFP of LR?
Sightron Stac 4-20x50
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Dupies
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Thu Dec 01, 2016 5:22 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Dupies »

Ian, ek en jy gesels die afgelope tyd op whattsapp oor die S-Tac. Ek het ook nou jou destydse opmerking gelees en gewonder wat aangaan, hahaha. Klink of die manne hier almal baie tevrede is.
Ek soek n scope vir my 6mm Musgrave en het ook gekyk na Vortex Viper en Hawke Sidewinder, maar die Sightron lyk vir my of hy ‘n kort kop voor is. Wat dink julle manne van daardie twee scopes?
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by JacquesT (Stompe) »

My 308 sin kom vanaand op.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Swede »

JacquesT (Stompe) wrote:My 308 sin kom vanaand op.
Wys ons asb!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by ruaanb »

Dupies wrote:Ian, ek en jy gesels die afgelope tyd op whattsapp oor die S-Tac. Ek het ook nou jou destydse opmerking gelees en gewonder wat aangaan, hahaha. Klink of die manne hier almal baie tevrede is.
Ek soek n scope vir my 6mm Musgrave en het ook gekyk na Vortex Viper en Hawke Sidewinder, maar die Sightron lyk vir my of hy ‘n kort kop voor is. Wat dink julle manne van daardie twee scopes?
Ek het n Hawke Endurance SF 6-24x50 op my 6mm Musgrave en my pa een op sy 308. Meer as tevrede.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by JacquesT (Stompe) »

Swede wrote:
JacquesT (Stompe) wrote:My 308 sin kom vanaand op.
Wys ons asb!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Hier is hy.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180430/260ffc9170a0718154c9b1c59b20c5cb.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180430/611b271ba997f47012c8c6f8c12d5b11.jpg
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by jankraay »

JacquesT (Stompe) wrote:
Swede wrote:
JacquesT (Stompe) wrote:My 308 sin kom vanaand op.
Wys ons asb!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Hier is hy.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180430/10bff26d1676f5663db29e7826217b09.jpg[/Image[Image ]//uploads.tapatalk-cdn.com/20180430/1a8bb15fa08e41ff8b59f88f20e1b165.jpg]

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Swede »

JacquesT (Stompe) wrote:
Swede wrote:
JacquesT (Stompe) wrote:My 308 sin kom vanaand op.
Wys ons asb!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Hier is hy.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180430/260ffc9170a0718154c9b1c59b20c5cb.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180430/611b271ba997f47012c8c6f8c12d5b11.jpg
Lyk baie goed!! Wat prys hulle nou, die MOA-2?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
Post Reply