Sightron Ondervinding
-
Johanwb
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Apr 18, 2012 9:29 am
Re: Sightron Ondervinding
Ek kyk nou self na 'n nuwe teleskoop. Ken glad nie die Sightron nie. Is dit die selfde wat hulle op I warehouse vir R15 000 verkoop, dus is dit min of meer die selfde prys as Zeiss Conquest HD5 5-25x50 by S&O
Watter een van die twee sal julle aanbeveel en is dit heelwat beter as 'n Nikon Monarch 6-24x50 wat ek tans het?
Watter een van die twee sal julle aanbeveel en is dit heelwat beter as 'n Nikon Monarch 6-24x50 wat ek tans het?
-
nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: Sightron Ondervinding
I went with the NXS, just awaiting my 6.5x47 to arrive, any day now..
-
SchalkWvanWyk
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sat Nov 28, 2015 1:44 pm
Re: Sightron Ondervinding
I have the S3 10-50 x 60 and am extremely impressed. Clarity and the turret adjustments and return to 0 is excellent. Can highly recommend the S3 series
-
Chrisjan
Re: Sightron Ondervinding
Geno se pryse is reg volgens die prys verandering so week terug.
Dit bly nogsteeds 'n goeie koop.
Dit bly nogsteeds 'n goeie koop.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sightron Ondervinding
Hierdie is 'n ou post. Wat het in tyd verander met die S-tac dat dit nou so goeie reviews kry?Sangoma (IAN) wrote:Die S Tac reeks is rubbish. Bly weg.
Vir een of ander stupid rede het Sightron besluit om hom in die Phillipyne te laat maak. Ek persoonlik kon nog nooit van Made in Philippines scopes hou nie.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Sightron Ondervinding
Ons het vandag 'n swart wille bees met 'n Stac op 550m op 'n 300wm gestamp. No problem.Swede wrote:Hierdie is 'n ou post. Wat het in tyd verander met die S-tac dat dit nou so goeie reviews kry?Sangoma (IAN) wrote:Die S Tac reeks is rubbish. Bly weg.
Vir een of ander stupid rede het Sightron besluit om hom in die Phillipyne te laat maak. Ek persoonlik kon nog nooit van Made in Philippines scopes hou nie.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sightron Ondervinding
Baie mooi! Maar wil graag hoor hoekom Sangoma melding gemaak dit is rubbish, wat het verander met die scopes in tussen, volgens inligting word hulle nogsteeds in die Phillipyne gemaak.JacquesT (Stompe) wrote:Ons het vandag 'n swart wille bees met 'n Stac op 550m op 'n 300wm gestamp. No problem.Swede wrote:Hierdie is 'n ou post. Wat het in tyd verander met die S-tac dat dit nou so goeie reviews kry?Sangoma (IAN) wrote:Die S Tac reeks is rubbish. Bly weg.
Vir een of ander stupid rede het Sightron besluit om hom in die Phillipyne te laat maak. Ek persoonlik kon nog nooit van Made in Philippines scopes hou nie.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Sightron Ondervinding
Daai storie van die Phillipyne is nie meer geldig van die man daar aan bewind is nie .
https://fm.cnbc.com/applications/cnbc.com/resources/img/editorial/2017/05/01/104439694-RTX2PXBA.530x298.jpg?v=1508165995
DD
https://fm.cnbc.com/applications/cnbc.com/resources/img/editorial/2017/05/01/104439694-RTX2PXBA.530x298.jpg?v=1508165995
DD
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Sightron Ondervinding
Ek het instussen bietjie met hom gewerk en die scope het my baie positief verbaas. Ek het ook n hele klomp van hulle aan kliente verkoop, en almal van hulle is bitter tevrede.
So ja, partykeer moet n ou mar n wag voor jou mond sit voor jy sulke snert comments maak.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sightron Ondervinding
Als regSangoma (IAN) wrote:Ek het die bogenoemde stelling gemaak met geen ondervinding van die STAC reeks modelle.
Ek het instussen bietjie met hom gewerk en die scope het my baie positief verbaas. Ek het ook n hele klomp van hulle aan kliente verkoop, en almal van hulle is bitter tevrede.
So ja, partykeer moet n ou mar n wag voor jou mond sit voor jy sulke snert comments maak.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sightron Ondervinding
JacquesT (Stompe) wrote:Ons het vandag 'n swart wille bees met 'n Stac op 550m op 'n 300wm gestamp. No problem.Swede wrote:Hierdie is 'n ou post. Wat het in tyd verander met die S-tac dat dit nou so goeie reviews kry?Sangoma (IAN) wrote:Die S Tac reeks is rubbish. Bly weg.
Vir een of ander stupid rede het Sightron besluit om hom in die Phillipyne te laat maak. Ek persoonlik kon nog nooit van Made in Philippines scopes hou nie.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
En toe somer n springbok op 700 ook
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sightron Ondervinding
Wat is jou opinie oor die scope?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Sightron Ondervinding
As ek mag se is dit waarde vir geld. Het nie lank terug een gevat en hom op die .338 Lapua Ackley gesit om hom te toets. Kon gemaklik my hits op 1200m sien.
Het my Vortex scopes verkoop en Sightrons op die .204 en Ruger Precision gesit. Die scopes het n baie lekker Reticle en die glas kwaliteit is ook baie goed.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Het my Vortex scopes verkoop en Sightrons op die .204 en Ruger Precision gesit. Die scopes het n baie lekker Reticle en die glas kwaliteit is ook baie goed.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sightron Ondervinding
Ook die MOA-2 kruishaar?jankraay wrote:As ek mag se is dit waarde vir geld. Het nie lank terug een gevat en hom op die .338 Lapua Ackley gesit om hom te toets. Kon gemaklik my hits op 1200m sien.
Het my Vortex scopes verkoop en Sightrons op die .204 en Ruger Precision gesit. Die scopes het n baie lekker Reticle en die glas kwaliteit is ook baie goed.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Sightron Ondervinding
Jip dit is hy.Swede wrote:Ook die MOA-2 kruishaar?jankraay wrote:As ek mag se is dit waarde vir geld. Het nie lank terug een gevat en hom op die .338 Lapua Ackley gesit om hom te toets. Kon gemaklik my hits op 1200m sien.
Het my Vortex scopes verkoop en Sightrons op die .204 en Ruger Precision gesit. Die scopes het n baie lekker Reticle en die glas kwaliteit is ook baie goed.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Sightron Ondervinding
Van watter model praat julle, SS Comp, FFP of LR?
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Sightron Ondervinding
Sightron Stac 4-20x50Joe13 wrote:Van watter model praat julle, SS Comp, FFP of LR?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Sightron Ondervinding
Dankiejankraay wrote:Sightron Stac 4-20x50Joe13 wrote:Van watter model praat julle, SS Comp, FFP of LR?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Dupies
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Thu Dec 01, 2016 5:22 am
Re: Sightron Ondervinding
Ian, ek en jy gesels die afgelope tyd op whattsapp oor die S-Tac. Ek het ook nou jou destydse opmerking gelees en gewonder wat aangaan, hahaha. Klink of die manne hier almal baie tevrede is.
Ek soek n scope vir my 6mm Musgrave en het ook gekyk na Vortex Viper en Hawke Sidewinder, maar die Sightron lyk vir my of hy ‘n kort kop voor is. Wat dink julle manne van daardie twee scopes?
Ek soek n scope vir my 6mm Musgrave en het ook gekyk na Vortex Viper en Hawke Sidewinder, maar die Sightron lyk vir my of hy ‘n kort kop voor is. Wat dink julle manne van daardie twee scopes?
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Sightron Ondervinding
My 308 sin kom vanaand op.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sightron Ondervinding
Wys ons asb!JacquesT (Stompe) wrote:My 308 sin kom vanaand op.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Sightron Ondervinding
Ek het n Hawke Endurance SF 6-24x50 op my 6mm Musgrave en my pa een op sy 308. Meer as tevrede.Dupies wrote:Ian, ek en jy gesels die afgelope tyd op whattsapp oor die S-Tac. Ek het ook nou jou destydse opmerking gelees en gewonder wat aangaan, hahaha. Klink of die manne hier almal baie tevrede is.
Ek soek n scope vir my 6mm Musgrave en het ook gekyk na Vortex Viper en Hawke Sidewinder, maar die Sightron lyk vir my of hy ‘n kort kop voor is. Wat dink julle manne van daardie twee scopes?
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Sightron Ondervinding
Hier is hy.Swede wrote:Wys ons asb!JacquesT (Stompe) wrote:My 308 sin kom vanaand op.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180430/260ffc9170a0718154c9b1c59b20c5cb.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180430/611b271ba997f47012c8c6f8c12d5b11.jpg
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Sightron Ondervinding
JacquesT (Stompe) wrote:Hier is hy.Swede wrote:Wys ons asb!JacquesT (Stompe) wrote:My 308 sin kom vanaand op.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180430/10bff26d1676f5663db29e7826217b09.jpg[/Image[Image ]//uploads.tapatalk-cdn.com/20180430/1a8bb15fa08e41ff8b59f88f20e1b165.jpg]
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sightron Ondervinding
Lyk baie goed!! Wat prys hulle nou, die MOA-2?JacquesT (Stompe) wrote:Hier is hy.Swede wrote:Wys ons asb!JacquesT (Stompe) wrote:My 308 sin kom vanaand op.