Teleskoop Toets
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Teleskoop Toets
Stuur die teleskoop terug na die verskaffer en laat Bushnell dit toets. Hulle het nog altyd goeie diens gelewer.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Teleskoop Toets
En jou kommentaar het gehelp?WesMerw wrote:Jammer, 19 posts later en een goeie antwoord.
Sent from my SM-P585 using Tapatalk
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Teleskoop Toets
Almal het proebeer help behalwe jy, jy mors net mens se tydWesMerw wrote:Jammer, 19 posts later en een goeie antwoord.
Sent from my SM-P585 using Tapatalk
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: Teleskoop Toets
Dankie vir almal se voorstelle. Bushnell het gese om die teleskoop dadelik terug te stuur sodat hulle dit kan uitsorteer. Ek sal julle laat weet wat die uitslae was. Scope vandag ingevat
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Teleskoop Toets
Flip nel wrote:Almal het proebeer help behalwe jy, jy mors net mens se tydWesMerw wrote:Jammer, 19 posts later en een goeie antwoord.
Sent from my SM-P585 using Tapatalk
Netso.........
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: Teleskoop Toets
Middag almal.
Net ‘n vinnige opvolg. Ultimo het die teleskoop getoets en daar is beslis fout. Ek wag vir die voledige verslag om presies te sien wat het gebeur. Hulle gaan die teleskoop vervang maar daar is nie vooraad in die land. Volgende besending kom eers oor 3-4 weke. Slegte tyd van die jaar om sonder ‘n teleskoop te sit.
Net ‘n vinnige opvolg. Ultimo het die teleskoop getoets en daar is beslis fout. Ek wag vir die voledige verslag om presies te sien wat het gebeur. Hulle gaan die teleskoop vervang maar daar is nie vooraad in die land. Volgende besending kom eers oor 3-4 weke. Slegte tyd van die jaar om sonder ‘n teleskoop te sit.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Teleskoop Toets
Bly om te hoor dis uitgesorteer, maar ja slegte tyd sonder teleskoopBerra .204 wrote:Middag almal.
Net ‘n vinnige opvolg. Ultimo het die teleskoop getoets en daar is beslis fout. Ek wag vir die voledige verslag om presies te sien wat het gebeur. Hulle gaan die teleskoop vervang maar daar is nie vooraad in die land. Volgende besending kom eers oor 3-4 weke. Slegte tyd van die jaar om sonder ‘n teleskoop te sit.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Teleskoop Toets
Naand manne help ontleed gou aan die foto.
Waar soek ek die probleem?
Kan 'n scope dit ook doen?
Drie skote regs en twee links.
Waar soek ek die probleem?
Kan 'n scope dit ook doen?
Drie skote regs en twee links.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Teleskoop Toets
Jy sal eer inligting moet gee, watter afstand, watter geweer, watter teleskoop is die skote agtermekaar geskiet, watter afstand, doen hy dit met verskillende afstande etc.30-06 wrote:Naand manne help ontleed gou aan die foto.
Waar soek ek die probleem?
Kan 'n scope dit ook doen?
Drie skote regs en twee links.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Teleskoop Toets
6.5 cm 100m.
Teleskoop 5*25 Veracity.
Ek is nie seker van die volgorde nie maar die twee links is nie na mekaar nie.
Ek het n paar baie groepe geskiet nadat ek n silencer opgesit het
Toe ek wil instel skiet hy bont.
Daarna skiet hy die 5 skote.
Het al n vorige keer dieselfde gedoen.
4 skote 2 gate ook so n duim uitmekaar.
Teleskoop 5*25 Veracity.
Ek is nie seker van die volgorde nie maar die twee links is nie na mekaar nie.
Ek het n paar baie groepe geskiet nadat ek n silencer opgesit het
Toe ek wil instel skiet hy bont.
Daarna skiet hy die 5 skote.
Het al n vorige keer dieselfde gedoen.
4 skote 2 gate ook so n duim uitmekaar.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Teleskoop Toets
Toets sonder die demper en kyk wat maak die groepe.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Teleskoop Toets
Is jou loop gefreefloat of het het dalk 'n highspot, kyk jou loopkanaal mooi deur en kyk of dalk dalk merke is waar hy skuur, en ja toets hom sonder silencer,30-06 wrote:6.5 cm 100m.
Teleskoop 5*25 Veracity.
Ek is nie seker van die volgorde nie maar die twee links is nie na mekaar nie.
Ek het n paar baie groepe geskiet nadat ek n silencer opgesit het
Toe ek wil instel skiet hy bont.
Daarna skiet hy die 5 skote.
Het al n vorige keer dieselfde gedoen.
4 skote 2 gate ook so n duim uitmekaar.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Teleskoop Toets
Ek sit en wonder oor die ringe. Kan dit wees dat jy die een stel stywer gedraai het as die ander. Soms word die buise wat die lensbundels hou, vasgeknyp en werk die parallaks nie lekker nie. Oor die naweek gehoor van 'n teleskoop waar die buis so ingeduik is dat die teleskoop onbruikbaar was. Pasop vir te styf vasdraai. Miskien is Sightron se materiaal dikker en vervorm dus nie so maklik nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Teleskoop Toets
Skuus vir die hijack...tripodmvr wrote:Ek sit en wonder oor die ringe. Kan dit wees dat jy die een stel stywer gedraai het as die ander. Soms word die buise wat die lensbundels hou, vasgeknyp en werk die parallaks nie lekker nie. Oor die naweek gehoor van 'n teleskoop waar die buis so ingeduik is dat die teleskoop onbruikbaar was. Pasop vir te styf vasdraai. Miskien is Sightron se materiaal dikker en vervorm dus nie so maklik nie.
Marius, hoe weet 'n mens nou verseker? Noudat jy dit hier noem - ek het nog nie regtig eens hieraan gedink nie... Ek is altyd bang die skroefies kom los... Boonop bangerig vir locktite.
Mooi aand!
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Teleskoop Toets
Die loop is los ek glo nie iets raak nie.
Ek sal die skroewe een opvolg en sommer die silencer ook check.
Hy het egter al mooi geskiet met die silencer ook.
Ek sal die skroewe een opvolg en sommer die silencer ook check.
Hy het egter al mooi geskiet met die silencer ook.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Teleskoop Toets
Gebruik die blou loctite.
