Teleskoop Toets

User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by joe rocket »

Stuur die teleskoop terug na die verskaffer en laat Bushnell dit toets. Hulle het nog altyd goeie diens gelewer.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Teleskoop Toets

Post by Armand Steenkamp »

WesMerw wrote:Jammer, 19 posts later en een goeie antwoord.

Sent from my SM-P585 using Tapatalk
En jou kommentaar het gehelp?
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Flip Nel »

WesMerw wrote:Jammer, 19 posts later en een goeie antwoord.

Sent from my SM-P585 using Tapatalk
Almal het proebeer help behalwe jy, jy mors net mens se tyd
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Berra .204 »

Dankie vir almal se voorstelle. Bushnell het gese om die teleskoop dadelik terug te stuur sodat hulle dit kan uitsorteer. Ek sal julle laat weet wat die uitslae was. Scope vandag ingevat
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by joe rocket »

Flip nel wrote:
WesMerw wrote:Jammer, 19 posts later en een goeie antwoord.

Sent from my SM-P585 using Tapatalk
Almal het proebeer help behalwe jy, jy mors net mens se tyd

Netso.........
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Berra .204 »

Middag almal.
Net ‘n vinnige opvolg. Ultimo het die teleskoop getoets en daar is beslis fout. Ek wag vir die voledige verslag om presies te sien wat het gebeur. Hulle gaan die teleskoop vervang maar daar is nie vooraad in die land. Volgende besending kom eers oor 3-4 weke. Slegte tyd van die jaar om sonder ‘n teleskoop te sit.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Flip Nel »

Berra .204 wrote:Middag almal.
Net ‘n vinnige opvolg. Ultimo het die teleskoop getoets en daar is beslis fout. Ek wag vir die voledige verslag om presies te sien wat het gebeur. Hulle gaan die teleskoop vervang maar daar is nie vooraad in die land. Volgende besending kom eers oor 3-4 weke. Slegte tyd van die jaar om sonder ‘n teleskoop te sit.
Bly om te hoor dis uitgesorteer, maar ja slegte tyd sonder teleskoop
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Teleskoop Toets

Post by 30-06 »

Naand manne help ontleed gou aan die foto.

Waar soek ek die probleem?

Kan 'n scope dit ook doen?

Drie skote regs en twee links.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Flip Nel »

30-06 wrote:Naand manne help ontleed gou aan die foto.

Waar soek ek die probleem?

Kan 'n scope dit ook doen?

Drie skote regs en twee links.
Jy sal eer inligting moet gee, watter afstand, watter geweer, watter teleskoop is die skote agtermekaar geskiet, watter afstand, doen hy dit met verskillende afstande etc.
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Teleskoop Toets

Post by 30-06 »

6.5 cm 100m.
Teleskoop 5*25 Veracity.

Ek is nie seker van die volgorde nie maar die twee links is nie na mekaar nie.

Ek het n paar baie groepe geskiet nadat ek n silencer opgesit het
Toe ek wil instel skiet hy bont.

Daarna skiet hy die 5 skote.
Het al n vorige keer dieselfde gedoen.
4 skote 2 gate ook so n duim uitmekaar.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by joe rocket »

Toets sonder die demper en kyk wat maak die groepe.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Flip Nel »

30-06 wrote:6.5 cm 100m.
Teleskoop 5*25 Veracity.

Ek is nie seker van die volgorde nie maar die twee links is nie na mekaar nie.

Ek het n paar baie groepe geskiet nadat ek n silencer opgesit het
Toe ek wil instel skiet hy bont.

Daarna skiet hy die 5 skote.
Het al n vorige keer dieselfde gedoen.
4 skote 2 gate ook so n duim uitmekaar.
Is jou loop gefreefloat of het het dalk 'n highspot, kyk jou loopkanaal mooi deur en kyk of dalk dalk merke is waar hy skuur, en ja toets hom sonder silencer,
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by tripodmvr »

Ek sit en wonder oor die ringe. Kan dit wees dat jy die een stel stywer gedraai het as die ander. Soms word die buise wat die lensbundels hou, vasgeknyp en werk die parallaks nie lekker nie. Oor die naweek gehoor van 'n teleskoop waar die buis so ingeduik is dat die teleskoop onbruikbaar was. Pasop vir te styf vasdraai. Miskien is Sightron se materiaal dikker en vervorm dus nie so maklik nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Hein M. »

tripodmvr wrote:Ek sit en wonder oor die ringe. Kan dit wees dat jy die een stel stywer gedraai het as die ander. Soms word die buise wat die lensbundels hou, vasgeknyp en werk die parallaks nie lekker nie. Oor die naweek gehoor van 'n teleskoop waar die buis so ingeduik is dat die teleskoop onbruikbaar was. Pasop vir te styf vasdraai. Miskien is Sightron se materiaal dikker en vervorm dus nie so maklik nie.
Skuus vir die hijack...

Marius, hoe weet 'n mens nou verseker? Noudat jy dit hier noem - ek het nog nie regtig eens hieraan gedink nie... Ek is altyd bang die skroefies kom los... Boonop bangerig vir locktite.

Mooi aand!
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Teleskoop Toets

Post by 30-06 »

Die loop is los ek glo nie iets raak nie.

Ek sal die skroewe een opvolg en sommer die silencer ook check.

Hy het egter al mooi geskiet met die silencer ook.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Teleskoop Toets

Post by ruaanb »

Gebruik die blou loctite.
Post Reply