2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post Reply
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

Dweetster wrote:As jy op n nuwe plaas kom in moeilike tyd, hoe located jy waar die jakkalse is? Sal hulle op n locator andwoord?
Naand...jou nuwe plaas is dit n nuwe plaas of n plaas waar ander ou droog gemaak het.?. nou sit daai ou met slim jakke en vra jou..?.. of is daar nog n aktiewe jagter.?.. om n ander ou se plek te vat is nie lekker nie...Vra maar die baas waar hul roep.. ook werkers... kyk die baas gaan jou sê hier is laaaaaaanklaas geroep... vra werkers en vind uit... laaitjies gewoonlik n roeper... nou bly jy of ry...?.. dis moeilik.. dis nie jou brood en botter nie.... as jy nie sukses het nie en hul bly vang lyk jy sleg...
Begin maar wind af op plaas..en werk op.. rante dongas bos...skuilplek... beter om in dag op te daag en bitjie jou staanplek te soek...
locator as jy in kern is gaat jy def sports hê..
buite kern gaat jy sukkel.
jou wereld is ook moeilik met sy berge...
my gevoel...
help as ek verkeerd is

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Blink Stefaans »

Dagse manne.
Dankie vir hierdie draad. Het hom nou van voor tot agter gelees.
Ek het n paar kontakte met plase wat my genooi het om jakke te gaan skiet. Daar word glad nie op die plase geroep nie. Daar word bloot net rondgery en met n lig geskiet.
N paar vragies.
Ekt n Brno 223 sonder n knaldemper. My hart raak sommer seer as ek dink aan groefdraad sny. Sal dit n probleem wees sonder die knaldemper?

Ek het nie n roeper nie. Wat is n bekostigbare opsie?
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

blink stefaans...hoop jy leer iets..
knaldemper nie nodig.
ry en skiet met lig... oooooo ouens sal jou kruisig...
gaan lees op hoofblad.. heel onder.. Lede aleen... Taffie tips en vrae... as jy hom na 3 dae kla gelees het.. lees hom weer... en maak jou besluit van.... VOLHOUBARE ROEP EN SKIET... Die wat jy slim maak.. maak jou vriende wat jou genooi het jou vyande... dis n fyn balaans tussen skiet saam brandewyn pelle en n diens lewer.. waar jy gaan inpas moet jy besluit..
n alternatiewe metode as jy nie n roeper het nie... vroeg donker oggend of laat middag by water.. so ook op paaie waar spoore 2 rigtings beweeg.. dis tydrowend maar jy sal dalk n 20% sukses hê.. afhangend van populasie digtheid en jou LUS om goggas te skiet.
En almal sal jou sê....
KURSUS
ROEPER
TYD SAAM IEMAND WAT DIT DOEN..
As ek op jou tone trap en jy voel ek praat bol... moenie forum verlaat nie.. bly.. lees.. vra.. die enigste stupid vraag is een wat jy nie vra nie...
daars ouens met 1000send jakke onder die belt... hul loer so nou en dan in en sê hul sê as ons droogmaak...
sterkte


Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Blink Stefaans »

Dankie Naas.
Ek beoog nie om dit te doen vir geld of om n diens te lewer nie. Dit sal bloot gaan oor n uitkom kans en lekker skiet miskien een keer n maand??? Maar as mens iets doen kan mens dit net sowel oordentlik doen.
Ek spons nou leerstof op. Dit is interesant om te sien hoe tegnies die storie werklik is.
Was al een keer in die veld met n roeper...en 6 manne....en n koeldoos...dink ek was die enigste een wat iets wou skiet daai aand.
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

daars hy... spons info op... vir n uitkoms kans is niks so lekker soos jak jag nie...
van waar jy?. as jy naby cullinan is moet jy n draai kom maak... Ek skuld Wdt nog n dag roepie as hy eendag van verlof terug is.
Brandewyn en biskruit= n moerse f op
geniet die lees daaaaaaars baaaaaie... en as jy dink dit raak tegnies... gaan pas dit toe ... niks werk jy twyfel jy vra bel rond.. en dan net een aand loop als soos strooop.. jou staanplek is reg.. klanke vir seisoen is reg wind waai konstant... jou roer skiet mooi...jy sien daai ogie nader kom.. kry jou sit.. jou asem raak kort.. jy lê aan... skoot loop... en niks.. dis mis... wag dit gaat ook nog gebeur... maar ooooooooooo dit bly lekker


Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Blink Stefaans »

Eks in centurion.
Een van die plase op die spyskaart is ook in cullinan
Eks nou eers op bladsy 5 van Taf se post.....
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
WILLEM 100
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Jun 07, 2012 11:05 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by WILLEM 100 »

stefan.bester3 wrote:Lekker om te sien hoe die manne mekaar help. Ek dink dit is great! Het ñ versoek ontvang en toets nou bietjie die water: wie sal wil deel vorm van ñ whatsapp groep wat ons nou maar "groep jaracal" kan noem? Slegs vir jakkalsjag vrae, antwoorde, tips en kennis deel?
Ek is in Willem Strauss 0836514309


Sent from my iPhone using Tapatalk
WILLEM 100
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Jun 07, 2012 11:05 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by WILLEM 100 »

cassie_calvinia wrote:stem saam geno.
maar, julie augustus as tewe dragtig is, en, as jy in kern is, kom hul gewoonlik maklik in.
dan skuif ek nie so vinnig.
maar res van jaar, dadelik.
as jonges my verder as 800m antwoord, skuif ek dadelik.
is belangrik om te leer hoe ver 'n jonge is, en 'n ou jakkals, afstande verskil met volume agv ouderdom.
skuif vinnig en doelgerig, sit bakkie in 4x4 low en ry.
en leer wat jakkals vir jou se as hy antwoord
Wat se klank gebruik jy Jul aug om daai dragtige tewe in te roep


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by cassie_calvinia »

Is maar enkel roepe.
maar wat laasjaar gewerk het, werk nie die jaar en die jaar werk nie volgende jaar.
so dit is maar resep soek.
tafjak 6 & 12, swartrug antw, help ook
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

cassie dankie vir antwoord... wil jul ervare ouens nie maar meer kom in loer nie... ons ouens kort nog baaie bystand en raad.. wat vir jul eenvoudig is is vir party van ons grieks.. dankie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by BeesBreet »

VossieB en Tafjak 6 het mooi gejob laas jaar. Ek hou daarvan om n enkel roep te gooi dan myself te antwoord met n atwoord of reaksie klank- dan wag ek 3 tot 5 minute. Dan n kos of kombo klank. Dit werk vir my

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

bees...ek neem aan jy antwoord selfde vraag as cassie... . sal jy daarmee afskop... of eers n kos klankie..?.
verleede week met n ou gepraat hyt nou die tyd kwaai skuses met baklei klanke daar by hom in noord transvaal...

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by BeesBreet »

naas222 wrote:bees...ek neem aan jy antwoord selfde vraag as cassie... . sal jy daarmee afskop... of eers n kos klankie..?.
verleede week met n ou gepraat hyt nou die tyd kwaai skuses met baklei klanke daar by hom in noord transvaal...

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Yes ek antwoord ook daar. Ek skop so met hom af ja, na die enkel roep wag ek so 10-20sekondes vir n reaksie van jakke af. As hul reageer antwoord ek hul sodra hul klaar is, indien nie antwoord ek net myself.

Yes baklei klanke loop mooi, ek meng hul by my kombos in. Bv speel ek n Haas of bokkie (kos) en dan speel ek n baklei saam met hom, ek hou van n "high pitch" baklei beter as n gegrom.

Voor iemand vra ek meng die klanke met Foxfusion op die FoxPro fusion, en het onlangs die Icotec outlaw aangeskaf wat ook twee klanke geluik kan speel. Dit werk vir my baie lekker.

Die is maar tricks wat ek by ander manne "gesteel" het.



Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Dankie Bees en vir jou bydra Cassie.
Ek verstaan ook nou beter. Dit het lekker gereen hier by ons. Die gras is so hoog dat ek die my bakkie kry as ek die roeper uitsit nie.
Ek bly nou maar by die huis.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

Dweetster wrote:Dankie Bees en vir jou bydra Cassie.
Ek verstaan ook nou beter. Dit het lekker gereen hier by ons. Die gras is so hoog dat ek die my bakkie kry as ek die roeper uitsit nie.
Ek bly nou maar by die huis.
jy kani by huis sit nie. dis nog lank voor vuur seisoen.. of jy sal slasher moet uithaal en kolle skoon sny.. ;)
Jul is geseën met daai tipe gras

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Naas jy praat, ek het gewag vir die maan om af te neem, nou wag ek vir n wonderwerk...
Ek het nou lui geraak.
Ek doen bietjie beplanning en kry my roep klanke reg.
Ek gaan begind met n enkel roep. Vossie B dan stilte vir so 5min. Groot steenbok of klein varkie. (ek sien daar is klein bosvarkies) in die veld.
Ek het n jevelina of n kalkoen kuiken om aandag te trek.
Ek het op foxbang op my roeper n jakkals distress, moet ek hom afhaal vir die tyd of wat se julle?
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

lekker plan... hou daai foxbang so... as 2 kom jy looi een.. ander een vat pad... miskien kyk hy om wat maak sy pêl

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
JacoJ
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by JacoJ »

naas222 wrote:lekker plan... hou daai foxbang so... as 2 kom jy looi een.. ander een vat pad... miskien kyk hy om wat maak sy pêl

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Stem volkome saam. Jy moet n plan hê om n maaitjie te laat oog wys as die een gklop is!

Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
User avatar
JacoJ
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by JacoJ »

Dweetster wrote:Naas jy praat, ek het gewag vir die maan om af te neem, nou wag ek vir n wonderwerk...
Ek het nou lui geraak.
Ek doen bietjie beplanning en kry my roep klanke reg.
Ek gaan begind met n enkel roep. Vossie B dan stilte vir so 5min. Groot steenbok of klein varkie. (ek sien daar is klein bosvarkies) in die veld.
Ek het n jevelina of n kalkoen kuiken om aandag te trek.
Ek het op foxbang op my roeper n jakkals distress, moet ek hom afhaal vir die tyd of wat se julle?
Mag ek vra...

Hoekom hou jy net n paar klanke op jou roeper?

Ek het ook nie al die klanke altyd op nie maar het altyd n backup memory kaart by my wat die res van die klanke op het wat nie tans op die roeper is nie.

Ek verander my klanke na gelang van die seisoen wat ek op daardie oomblik in is om makliker by n volgende klank uit te kom as ek genootsaak is om dit vinnig te moet speel.

Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Ek het meer as net daai klanke Jaco. Ek het op my roeper klanke wat ek van kan kies en bou dan vir my n kombenasie roepe op wat ek by n plaas of n spesifieke tyd sal gebruik..
Dis vir my ook maklikker om te weet waar het ek wat gespeel.
Ek leer maar nog en het al begin simpel goet aanvang deur panic te slaan.
En dit vat my te lank om deur die klanke te kies as ek vinnig n klank soek.
Dus gaan kyk ek maar op die laas wat se die veld.
Bv. Ek het ander aand op n plek gejag waar daar natuurlik baie dassies voorkom, met die dassie klank kon ek n ou jakkals skiet.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by cassie_calvinia »

Haal af die foxbang.
Baie keer kom jakkals rustig in, skiet een, hou net aan met hasie, dalk vreet klank. anderkere werk 'n distress, maar ek som self op wat ek wil speel na eerste een. meeste kere bly ek net stil of jakkalsroep.
foxbang beneuk my besigheid meer as wat hy goed doen.
natuurlik help distress in sekere gevalle.
maar nie direk na skoot.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Dankie Cassie, ek gaan dit onthou.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

dweetster... waar kry jy n kalkoen kuiken klank.. jy n hans een wie se vere ju gepluk het?
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Naas dit was n oorsee se klank wat ek jare trug van n oorsee se roeper af gelaai het. Daar is kalkoen klank ook, maar sal nou nie dit gebruik nie.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Armand Steenkamp »

Manne ek soek versigtig raad..... hier by my in die boesmanland het ek nognooi moeilikheid gehad nie. Maar die jaar het dot noe gereen nkw met die gevolg dat my buurmense nie terug getrek het nie. Ons is nou doe enigste mense met skaap. Van laasjaar Nov maand af is hier nou al 40 lammers en 3 groot ooie gevang. Ek het my toerusti g opgradeer en het als wat n man moet he. Ek het ook n paar aande saam met iemand uit gegaan wat n lewe uit ongedierte beheer gemaak het. Ek is dam nie heeltemal clue less nie. Die rooihonne se leplek is nie by my nie. Volgens doe spore moet dit by my buurmense wees. Ek moet die goed vrek kry.... ek was al n paar maal uit sonder sukses of verdagte oe.. het julle miskien enige raad vir my? Moet ek maar probeer spoor vat en in sy kern gebied probeer kom en daar hom roep? Ek voel half ek mors my tyd om by my te roep..
Post Reply