Naand...jou nuwe plaas is dit n nuwe plaas of n plaas waar ander ou droog gemaak het.?. nou sit daai ou met slim jakke en vra jou..?.. of is daar nog n aktiewe jagter.?.. om n ander ou se plek te vat is nie lekker nie...Vra maar die baas waar hul roep.. ook werkers... kyk die baas gaan jou sê hier is laaaaaaanklaas geroep... vra werkers en vind uit... laaitjies gewoonlik n roeper... nou bly jy of ry...?.. dis moeilik.. dis nie jou brood en botter nie.... as jy nie sukses het nie en hul bly vang lyk jy sleg...Dweetster wrote:As jy op n nuwe plaas kom in moeilike tyd, hoe located jy waar die jakkalse is? Sal hulle op n locator andwoord?
Begin maar wind af op plaas..en werk op.. rante dongas bos...skuilplek... beter om in dag op te daag en bitjie jou staanplek te soek...
locator as jy in kern is gaat jy def sports hê..
buite kern gaat jy sukkel.
jou wereld is ook moeilik met sy berge...
my gevoel...
help as ek verkeerd is
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk


