Naand Manne
Ek het maandag besluit om my vrou se kombuis oortedoen. Ek het chips gemaak en die olie op die stoof vergeet. Terwyl ek en ma in die tv kamer sit en tv kyk toe sien ek maar daar is n mooi oranje glans in die kombuis. Toe ek inkom is dit net vlamme. Na n gespartel om haar en die laaitie en die tiere uit die huis te kry blus ek die vlamme.
Met die is die hele famielie daar en almal skel my en kerm. Toe voel ek maar sleg en klim op n baarstoel en begin die kaste afwas om die skade te sien.
Amper op die einde besluit die stoel hy het genoeg gehad en gly onder my uit. Daar sweef ek met my 150kg grond toe. Slaan met my kop die 1 kas deur middel deur en slaan die grond dat ek dink die concrate gekraak het.
My heup en rug maak my dood. Ek loop met n kierie en mank mank maar ek lewe. Die liewe Vader het gekyk na my.
Die moral van die story moet nie skoonmaak nie los dit net so. So my my geweer wag ma moet n kombuis kry.
Kombuis Oordoen
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Kombuis Oordoen
Shit happen
Bly jy is darem olraait!
Mooi aand!
Mooi aand!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Kombuis Oordoen
Is jy nou erenstig, hoop jy is okay, mens kan noggal seerkry met so 'n val, ek weet been there got the t-shirt6mmMusgrave wrote:Naand Manne
Ek het maandag besluit om my vrou se kombuis oortedoen. Ek het chips gemaak en die olie op die stoof vergeet. Terwyl ek en ma in die tv kamer sit en tv kyk toe sien ek maar daar is n mooi oranje glans in die kombuis. Toe ek inkom is dit net vlamme. Na n gespartel om haar en die laaitie en die tiere uit die huis te kry blus ek die vlamme.
Met die is die hele famielie daar en almal skel my en kerm. Toe voel ek maar sleg en klim op n baarstoel en begin die kaste afwas om die skade te sien.
Amper op die einde besluit die stoel hy het genoeg gehad en gly onder my uit. Daar sweef ek met my 150kg grond toe. Slaan met my kop die 1 kas deur middel deur en slaan die grond dat ek dink die concrate gekraak het.
My heup en rug maak my dood. Ek loop met n kierie en mank mank maar ek lewe. Die liewe Vader het gekyk na my.
Die moral van die story moet nie skoonmaak nie los dit net so. So my my geweer wag ma moet n kombuis kry.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Kombuis Oordoen
Jy sal maak dat n paar van ons se wederhelftes vra dat ons meer gereeld kos maak 
Hoop jy herstel vinnig, dankbaar dis nie erger nie.

- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Kombuis Oordoen
Naand manne baie dankie vir die goeie wense. Ek is van die kierie af nog bietjie mank maar dit raak darem beter. Maar ek hoor nog elke dag hoe ek die kombuis vernietig het.
Groete Jacques
Groete Jacques
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Kombuis Oordoen
bly julle is ok. dit kon baie lelik gewees het.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan