Bobejaan skiet

Post Reply
ablm468

Bobejaan skiet

Post by ablm468 »

Manne as ek so lees van hoe julle die bobbies bykom en die ape dan juk my vinger nou erg. My probleem is ek het op 'n plaas groot geword het baie pes diere geskiet maar dit was in die goeie ou dae, hier in die stad kry ons ouens nie die kans om so iets te doen nie. Ons kan net op papier teikens oefen. As daar enige boere is naby Gauteng wat hulp nodig het met sulke ondiere laat hoor van julle, sal graag wil help waar mens kan.
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Bobejaan skiet

Post by marno »

Jho!! Ek stem saam!

Ek sal ook gaan help!  My 7mm Rem Mag het juis in my oor gevluister hy is lus vir 'n ver skoot op 'n groot bobbejaan mannetjie. 

Ek kort nog een op my spesie lys.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13658
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bobejaan skiet

Post by Geno »

Ek het sondag een op 'n stoute afstand met die .25-06 geskiet. ;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Bobejaan skiet

Post by marno »

Jho ek sal jou moet kom help.  ;D ;D

Ek wag vir my 22-250 lisensie dan sal ek kom help.  Dit raak bietjie duur om met my 7mm Rem Mag sulke goed te kap. hehehe

Watse afstand het jy hom op gekap?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Bobejaan skiet

Post by JPS »

Kom Kom Geno,

Wat is daai stoute aftand? My .25-06 se liksens le nou vir oorweging deur die komitee  :) Dit nadat die tydelike een sumier geweier is omrede die dames by Kempton Park nie die gewone aplikasie gecapture het nie >:( >:( >:(

Ps. Geno gaan jy by S&O uithelp die naweek? Indien wel PM my. Ek soek paar goete daar en ek dink ou Stef is te besig vir Forum tyd op die stadium. Was baaaaaie besig toe ek Woensdag daar draai.

Cheers
JP
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13658
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bobejaan skiet

Post by Geno »

So om en by 380m.
Ek het 'n dwarswind gehad, toe vat ek op sy regter kant, koeel het mooi in hom ingewaai, skoot was reg van voor af.
Ek skiet met 100gn Swift SciroccoII koeels, ook maar duur.....

JPS,
Ja, ek gaan naweke daar werk.


Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Bobejaan skiet

Post by LoveHenties »

Geno, hou vir my 'n VX-II

Kan ek sommer vanmiddag inval?
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Bobejaan skiet

Post by JPS »

Ek ook, en ek soek dieselfde daai VX2,
Maar ek weet die special is eers van more af so Ek kan more ook kommaar dit gaan eers 12h00 wees.


Dit is of dit of ek gaan die burris 4,5 - 14 x 42 moet wees ?

Groete
JP
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Bobejaan skiet

Post by marno »

Geno wrote: So om en by 380m.
Ek het 'n dwarswind gehad, toe vat ek op sy regter kant, koeel het mooi in hom ingewaai, skoot was reg van voor af.
Ek skiet met 100gn Swift SciroccoII koeels, ook maar duur.....

JPS,
Ja, ek gaan naweke daar werk.


Groete,
Eugene
Goeie genade!! Daai skoot is hel ver!!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13658
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bobejaan skiet

Post by Geno »

marno wrote: Goeie genade!! Daai skoot is hel ver!!
Nie as jou toerusting reg is nie.
Ek gebruik 'n Ruger M77MKII Target met 'n 6-18x40 Leupold VXII Scope.
Ek skiet die Scirocco's teen 3340fps, zero op 200m, en "dial" die scope vir die afstand.
Hier is 'n jongerige wyfie wat ek op dieselfde plaas geskiet het.
[img width=360 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... -00020.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Bobejaan skiet

Post by marno »

Baie nice man!!!

Ek wil ook een skiet!  Ek het nog nooit 'n bobbejaan geskiet nie!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
grumpy

Re: Bobejaan skiet

Post by grumpy »

Aaaahhhhhh! Ek wil ook n bobo skiet!!

Die wat ek skiet weet ek nie meer wat om met die bicycles en caps te doen nie.
Last edited by grumpy on Fri Jun 10, 2011 9:26 am, edited 1 time in total.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Bobejaan skiet

Post by Louis Kriel »

grumpy wrote: Aaaahhhhhh! Ek wil ook n bobo skiet!!

Die wat ek skiet weet ek nie meet wat om met die bicycles en caps te doen nie.
He hehe hehehe :D Is dit bobbewobasse?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
grumpy

Re: Bobejaan skiet

Post by grumpy »

Neeeeee!!! Dit is HAUBAAS wat ek nie meer wil skiet. Jy sien die beweging en as jy aanle en bik dan spring hy op en skreeu, HAUBAAS, HAUBAAS!! Ek skrik so as hy skreeu dan skiet ek want ek is bang die ding storm. My agterplaas le vol bicycles en ek het klomp swart sakke vol caps!!!  :laugh: :laugh: :laugh:

Niemand wil my nooi om n bobo te skiet. Sal hulle maar hier in die straat skiet en in n ou mynskag gaan gooi want dit begin nou stink hier in die veld!!  8)
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Bobejaan skiet

Post by Dawid »

Wil self nog n mooi Bojaan mannetjie skiet as trofee.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Bobejaan skiet

Post by JvB »

Ek het so twee weke terug vir die eerste keer 'n bobejaan geskiet. Ek was besig om rooibokke te bekruip toe gewaar ek twee bobejane so 80 meter van my af en besluit om die een te skiet. Die een het op die draad heining gespring en voor hy nog iets wou doen toe skiet ek kyk en hy val.

Dit was toe 'n mooi groot mannetjies gewees.


JvB
Post Reply