Bobejaan skiet
-
ablm468
Bobejaan skiet
Manne as ek so lees van hoe julle die bobbies bykom en die ape dan juk my vinger nou erg. My probleem is ek het op 'n plaas groot geword het baie pes diere geskiet maar dit was in die goeie ou dae, hier in die stad kry ons ouens nie die kans om so iets te doen nie. Ons kan net op papier teikens oefen. As daar enige boere is naby Gauteng wat hulp nodig het met sulke ondiere laat hoor van julle, sal graag wil help waar mens kan.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Bobejaan skiet
Jho!! Ek stem saam!
Ek sal ook gaan help! My 7mm Rem Mag het juis in my oor gevluister hy is lus vir 'n ver skoot op 'n groot bobbejaan mannetjie.
Ek kort nog een op my spesie lys.
Ek sal ook gaan help! My 7mm Rem Mag het juis in my oor gevluister hy is lus vir 'n ver skoot op 'n groot bobbejaan mannetjie.
Ek kort nog een op my spesie lys.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13658
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bobejaan skiet
Ek het sondag een op 'n stoute afstand met die .25-06 geskiet. 
Goed, beter, 6millimeter!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Bobejaan skiet
Jho ek sal jou moet kom help.

Ek wag vir my 22-250 lisensie dan sal ek kom help. Dit raak bietjie duur om met my 7mm Rem Mag sulke goed te kap. hehehe
Watse afstand het jy hom op gekap?
Ek wag vir my 22-250 lisensie dan sal ek kom help. Dit raak bietjie duur om met my 7mm Rem Mag sulke goed te kap. hehehe
Watse afstand het jy hom op gekap?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Bobejaan skiet
Kom Kom Geno,
Wat is daai stoute aftand? My .25-06 se liksens le nou vir oorweging deur die komitee :) Dit nadat die tydelike een sumier geweier is omrede die dames by Kempton Park nie die gewone aplikasie gecapture het nie

Ps. Geno gaan jy by S&O uithelp die naweek? Indien wel PM my. Ek soek paar goete daar en ek dink ou Stef is te besig vir Forum tyd op die stadium. Was baaaaaie besig toe ek Woensdag daar draai.
Cheers
JP
Wat is daai stoute aftand? My .25-06 se liksens le nou vir oorweging deur die komitee :) Dit nadat die tydelike een sumier geweier is omrede die dames by Kempton Park nie die gewone aplikasie gecapture het nie
Ps. Geno gaan jy by S&O uithelp die naweek? Indien wel PM my. Ek soek paar goete daar en ek dink ou Stef is te besig vir Forum tyd op die stadium. Was baaaaaie besig toe ek Woensdag daar draai.
Cheers
JP
- Geno
- Administrator

- Posts: 13658
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bobejaan skiet
So om en by 380m.
Ek het 'n dwarswind gehad, toe vat ek op sy regter kant, koeel het mooi in hom ingewaai, skoot was reg van voor af.
Ek skiet met 100gn Swift SciroccoII koeels, ook maar duur.....
JPS,
Ja, ek gaan naweke daar werk.
Groete,
Eugene
Ek het 'n dwarswind gehad, toe vat ek op sy regter kant, koeel het mooi in hom ingewaai, skoot was reg van voor af.
Ek skiet met 100gn Swift SciroccoII koeels, ook maar duur.....
JPS,
Ja, ek gaan naweke daar werk.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Bobejaan skiet
Geno, hou vir my 'n VX-II
Kan ek sommer vanmiddag inval?
Kan ek sommer vanmiddag inval?
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Bobejaan skiet
Ek ook, en ek soek dieselfde daai VX2,
Maar ek weet die special is eers van more af so Ek kan more ook kommaar dit gaan eers 12h00 wees.
Dit is of dit of ek gaan die burris 4,5 - 14 x 42 moet wees ?
Groete
JP
Maar ek weet die special is eers van more af so Ek kan more ook kommaar dit gaan eers 12h00 wees.
Dit is of dit of ek gaan die burris 4,5 - 14 x 42 moet wees ?
Groete
JP
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Bobejaan skiet
Goeie genade!! Daai skoot is hel ver!!Geno wrote: So om en by 380m.
Ek het 'n dwarswind gehad, toe vat ek op sy regter kant, koeel het mooi in hom ingewaai, skoot was reg van voor af.
Ek skiet met 100gn Swift SciroccoII koeels, ook maar duur.....
JPS,
Ja, ek gaan naweke daar werk.
Groete,
Eugene
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13658
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bobejaan skiet
Nie as jou toerusting reg is nie.marno wrote: Goeie genade!! Daai skoot is hel ver!!
Ek gebruik 'n Ruger M77MKII Target met 'n 6-18x40 Leupold VXII Scope.
Ek skiet die Scirocco's teen 3340fps, zero op 200m, en "dial" die scope vir die afstand.
Hier is 'n jongerige wyfie wat ek op dieselfde plaas geskiet het.
[img width=360 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... -00020.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Bobejaan skiet
Baie nice man!!!
Ek wil ook een skiet! Ek het nog nooit 'n bobbejaan geskiet nie!
Ek wil ook een skiet! Ek het nog nooit 'n bobbejaan geskiet nie!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
grumpy
Re: Bobejaan skiet
Aaaahhhhhh! Ek wil ook n bobo skiet!!
Die wat ek skiet weet ek nie meer wat om met die bicycles en caps te doen nie.
Die wat ek skiet weet ek nie meer wat om met die bicycles en caps te doen nie.
Last edited by grumpy on Fri Jun 10, 2011 9:26 am, edited 1 time in total.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Bobejaan skiet
He hehe hehehegrumpy wrote: Aaaahhhhhh! Ek wil ook n bobo skiet!!
Die wat ek skiet weet ek nie meet wat om met die bicycles en caps te doen nie.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
grumpy
Re: Bobejaan skiet
Neeeeee!!! Dit is HAUBAAS wat ek nie meer wil skiet. Jy sien die beweging en as jy aanle en bik dan spring hy op en skreeu, HAUBAAS, HAUBAAS!! Ek skrik so as hy skreeu dan skiet ek want ek is bang die ding storm. My agterplaas le vol bicycles en ek het klomp swart sakke vol caps!!!

Niemand wil my nooi om n bobo te skiet. Sal hulle maar hier in die straat skiet en in n ou mynskag gaan gooi want dit begin nou stink hier in die veld!!
Niemand wil my nooi om n bobo te skiet. Sal hulle maar hier in die straat skiet en in n ou mynskag gaan gooi want dit begin nou stink hier in die veld!!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Bobejaan skiet
Wil self nog n mooi Bojaan mannetjie skiet as trofee.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Bobejaan skiet
Ek het so twee weke terug vir die eerste keer 'n bobejaan geskiet. Ek was besig om rooibokke te bekruip toe gewaar ek twee bobejane so 80 meter van my af en besluit om die een te skiet. Die een het op die draad heining gespring en voor hy nog iets wou doen toe skiet ek kyk en hy val.
Dit was toe 'n mooi groot mannetjies gewees.
JvB
Dit was toe 'n mooi groot mannetjies gewees.
JvB