6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by Drenalinjunkie »

Ek moet nog leer om nog goed te kan skiet.

Ek dink wel my 6.5 sal n blesbok op 300m dood. Ek moet nog eers leer om so ver te kan skiet.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by JacquesT (Stompe) »

Drenalinjunkie wrote:Ek moet nog leer om nog goed te kan skiet.

Ek dink wel my 6.5 sal n blesbok op 300m dood. Ek moet nog eers leer om so ver te kan skiet.
Ja jou ou ringer.

Liaan, soos Ben daar sê, jag ek ook met die koel waarmee ek oefen. Ek weet wel van manne wat laasjaar verskillende koels en ladings gehad het vir jag en kompitisie, maar ek weet ook hulle het agter beide ladings BAIE tyd spandeer en hul ballistics was bitter akkuraat getrue.

Groete
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by jankraay »

Apie ek het n n Swartwildebees oo 440m met n 140gr Nosler RDF op die blad geskiet en hy het net daar en dan soos n sak poef geval.

Wil hom nog verder toets maar is te besig. n Vark op 700m sal n goeie toets wees maar ek dink nie hy gaan doen wat hy moet nie.

Groete

Sent from my iPhone using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by Apie »

jankraay wrote:Apie ek het n n Swartwildebees oo 440m met n 140gr Nosler RDF op die blad geskiet en hy het net daar en dan soos n sak poef geval.

Jy bang die Rdf maak nie oop nie?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by jankraay »

Apie wrote:

Dit ja en ek is bang hy klim heeltemal uit sy mantel uit as hy been tref...

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by Smitstertjies »

Ek stem saam met baie van wat julle hierbo genoem het. Ek dink koeelkeuse gaan baie te doen he met maksimum afstand. Ek het met die 6.5 gevind dat die Barnes TTSXe nie lekker oopmaak anderkant 500 meter nie.Spoed is dan net te min vir daai mono. Die Nosler LR accubonds werk egter heel lekker op blesbok grote tot by 700m het ek al gevind.Die RDF Noslers het ek nog nie probeer nie.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by JPS »

Met die 6.5 maak 140gn Amax baie mooi en is redekik voorspelbaar anderkant 500m.

Onder 350m is dit maar morsig maar die bokke / varke lê steeds.

Daar is nie 'n koeël wat baie swak skootplasing gaan regmaak nie.

Alhoewel my 338 baie goed skiet met die 250gn Lapua koeëls gaan ek maar jag lading ontwikkel met 285gn Amaxe. Die Lapua koeëls is net te wisselvallig op bokke op verskillende afstande na my smaak.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by JohanvB »

Nou wonder ek, persentasie gewys, hoev bokke oor 300m sterf onmiddelik teenoor bokke onder 300 meter.....

Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..

My helmet is op..
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by JacquesT (Stompe) »

JohanvB wrote:Nou wonder ek, persentasie gewys, hoev bokke oor 300m sterf onmiddelik teenoor bokke onder 300 meter.....

Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..

My helmet is op..
Johan,

Ek dink dis belangrik om onderskeid te tref tussen manne wat dit toegewyd doen en manne wat nog nooit 'n gong anderkant 400m geskiet het nie en bragging rights soek. Dis onregverdig van my om 'n toegewyde bosveldjagter onder dieselfde kam te gaan skeer as die "jagter" wat eenmaal n jaar met sy pel se geweer 'n bok wil gaan skiet.

Ek kan met alle eerlikheid vir jou sê, in die laaste 2 jaar het ons pelle seker 40 bokke saam op ons jagtogte geskiet, waarvan 30 bokke anderkant 350m was. Ons het 1 bok op langafstand verloor en 1 bok in die bosveld op kort afstand.

Dis nooit lekker om te kwes nie, maar dis deel van die game.

Groete
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by joe rocket »

JohanvB wrote:Nou wonder ek, persentasie gewys, hoev bokke oor 300m sterf onmiddelik teenoor bokke onder 300 meter.....

Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..

My helmet is op..

Noors nog nooit n bok anderkant 300m verloor nie, maar wel een op 165m kopskoot getrek bek weg. Jy het baie meer tyd anderkant 400m. As jy 300 koele per maand uitskiet ken jy jou koeel se trajek, selfs in die wind. Dit weet jy, want jy skiet self gonge op 800m. ;)
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by JohanvB »

joe rocket wrote:
JohanvB wrote:Nou wonder ek, persentasie gewys, hoev bokke oor 300m sterf onmiddelik teenoor bokke onder 300 meter.....

Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..

My helmet is op..

Noors nog nooit n bok anderkant 300m verloor nie, maar wel een op 165m kopskoot getrek bek weg. Jy het baie meer tyd anderkant 400m. As jy 300 koele per maand uitskiet ken jy jou koeel se trajek, selfs in die wind. Dit weet jy, want jy skiet self gonge op 800m. ;)
Waarheid!! En ja die manne wat kan skiet soos Stompe verduidelik.het...stem
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by jankraay »

JohanvB wrote:
joe rocket wrote:
JohanvB wrote:Nou wonder ek, persentasie gewys, hoev bokke oor 300m sterf onmiddelik teenoor bokke onder 300 meter.....

Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..

My helmet is op..

Noors nog nooit n bok anderkant 300m verloor nie, maar wel een op 165m kopskoot getrek bek weg. Jy het baie meer tyd anderkant 400m. As jy 300 koele per maand uitskiet ken jy jou koeel se trajek, selfs in die wind. Dit weet jy, want jy skiet self gonge op 800m. ;)
Waarheid!! En ja die manne wat kan skiet soos Stompe verduidelik.het...stem
Haha se maar net daar is weer g@t gevat dan kan die helmet weer afImageImage

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by Ben »

JacquesT (Stompe) wrote:
JohanvB wrote:Nou wonder ek, persentasie gewys, hoev bokke oor 300m sterf onmiddelik teenoor bokke onder 300 meter.....

Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..

My helmet is op..
Johan,

Ek dink dis belangrik om onderskeid te tref tussen manne wat dit toegewyd doen en manne wat nog nooit 'n gong anderkant 400m geskiet het nie en bragging rights soek. Dis onregverdig van my om 'n toegewyde bosveldjagter onder dieselfde kam te gaan skeer as die "jagter" wat eenmaal n jaar met sy pel se geweer 'n bok wil gaan skiet.

Ek kan met alle eerlikheid vir jou sê, in die laaste 2 jaar het ons pelle seker 40 bokke saam op ons jagtogte geskiet, waarvan 30 bokke anderkant 350m was. Ons het 1 bok op langafstand verloor en 1 bok in die bosveld op kort afstand.

Dis nooit lekker om te kwes nie, maar dis deel van die game.

Groete
Mooi Antwoord Daar Jacques Image

Sent from my iPhone using Tapatalk
"Failure is NOT an Option"
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by Apie »

JohanvB wrote:Nou wonder ek, persentasie gewys, hoev bokke oor 300m sterf onmiddelik teenoor bokke onder 300 meter.....

Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..

My helmet is op..
Oi!

Begin jou eie draad!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.

Post by Capt. Yoda »

300m skiet ons hulle somer in die kop dan val hy net daar
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply