6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
Ek moet nog leer om nog goed te kan skiet.
Ek dink wel my 6.5 sal n blesbok op 300m dood. Ek moet nog eers leer om so ver te kan skiet.

- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
Ja jou ou ringer.Drenalinjunkie wrote:Ek moet nog leer om nog goed te kan skiet.
Ek dink wel my 6.5 sal n blesbok op 300m dood. Ek moet nog eers leer om so ver te kan skiet.
Liaan, soos Ben daar sê, jag ek ook met die koel waarmee ek oefen. Ek weet wel van manne wat laasjaar verskillende koels en ladings gehad het vir jag en kompitisie, maar ek weet ook hulle het agter beide ladings BAIE tyd spandeer en hul ballistics was bitter akkuraat getrue.
Groete
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
Apie ek het n n Swartwildebees oo 440m met n 140gr Nosler RDF op die blad geskiet en hy het net daar en dan soos n sak poef geval.
Wil hom nog verder toets maar is te besig. n Vark op 700m sal n goeie toets wees maar ek dink nie hy gaan doen wat hy moet nie.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk

Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
Jy bang die Rdf maak nie oop nie?jankraay wrote:Apie ek het n n Swartwildebees oo 440m met n 140gr Nosler RDF op die blad geskiet en hy het net daar en dan soos n sak poef geval.
Wil hom nog verder toets maar is te besig. n Vark op 700m sal n goeie toets wees maar ek dink nie hy gaan doen wat hy moet nie.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
Dit ja en ek is bang hy klim heeltemal uit sy mantel uit as hy been tref...Apie wrote:Jy bang die Rdf maak nie oop nie?jankraay wrote:Apie ek het n n Swartwildebees oo 440m met n 140gr Nosler RDF op die blad geskiet en hy het net daar en dan soos n sak poef geval.
Wil hom nog verder toets maar is te besig. n Vark op 700m sal n goeie toets wees maar ek dink nie hy gaan doen wat hy moet nie.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
Ek stem saam met baie van wat julle hierbo genoem het. Ek dink koeelkeuse gaan baie te doen he met maksimum afstand. Ek het met die 6.5 gevind dat die Barnes TTSXe nie lekker oopmaak anderkant 500 meter nie.Spoed is dan net te min vir daai mono. Die Nosler LR accubonds werk egter heel lekker op blesbok grote tot by 700m het ek al gevind.Die RDF Noslers het ek nog nie probeer nie.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
Met die 6.5 maak 140gn Amax baie mooi en is redekik voorspelbaar anderkant 500m.
Onder 350m is dit maar morsig maar die bokke / varke lê steeds.
Daar is nie 'n koeël wat baie swak skootplasing gaan regmaak nie.
Alhoewel my 338 baie goed skiet met die 250gn Lapua koeëls gaan ek maar jag lading ontwikkel met 285gn Amaxe. Die Lapua koeëls is net te wisselvallig op bokke op verskillende afstande na my smaak.

JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
Nou wonder ek, persentasie gewys, hoev bokke oor 300m sterf onmiddelik teenoor bokke onder 300 meter.....
Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..
My helmet is op..
Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..
My helmet is op..
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
Johan,JohanvB wrote:Nou wonder ek, persentasie gewys, hoev bokke oor 300m sterf onmiddelik teenoor bokke onder 300 meter.....
Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..
My helmet is op..
Ek dink dis belangrik om onderskeid te tref tussen manne wat dit toegewyd doen en manne wat nog nooit 'n gong anderkant 400m geskiet het nie en bragging rights soek. Dis onregverdig van my om 'n toegewyde bosveldjagter onder dieselfde kam te gaan skeer as die "jagter" wat eenmaal n jaar met sy pel se geweer 'n bok wil gaan skiet.
Ek kan met alle eerlikheid vir jou sê, in die laaste 2 jaar het ons pelle seker 40 bokke saam op ons jagtogte geskiet, waarvan 30 bokke anderkant 350m was. Ons het 1 bok op langafstand verloor en 1 bok in die bosveld op kort afstand.
Dis nooit lekker om te kwes nie, maar dis deel van die game.
Groete
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
JohanvB wrote:Nou wonder ek, persentasie gewys, hoev bokke oor 300m sterf onmiddelik teenoor bokke onder 300 meter.....
Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..
My helmet is op..
Noors nog nooit n bok anderkant 300m verloor nie, maar wel een op 165m kopskoot getrek bek weg. Jy het baie meer tyd anderkant 400m. As jy 300 koele per maand uitskiet ken jy jou koeel se trajek, selfs in die wind. Dit weet jy, want jy skiet self gonge op 800m.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
Waarheid!! En ja die manne wat kan skiet soos Stompe verduidelik.het...stemjoe rocket wrote:JohanvB wrote:Nou wonder ek, persentasie gewys, hoev bokke oor 300m sterf onmiddelik teenoor bokke onder 300 meter.....
Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..
My helmet is op..
Noors nog nooit n bok anderkant 300m verloor nie, maar wel een op 165m kopskoot getrek bek weg. Jy het baie meer tyd anderkant 400m. As jy 300 koele per maand uitskiet ken jy jou koeel se trajek, selfs in die wind. Dit weet jy, want jy skiet self gonge op 800m.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
Haha se maar net daar is weer g@t gevat dan kan die helmet weer afJohanvB wrote:Waarheid!! En ja die manne wat kan skiet soos Stompe verduidelik.het...stemjoe rocket wrote:JohanvB wrote:Nou wonder ek, persentasie gewys, hoev bokke oor 300m sterf onmiddelik teenoor bokke onder 300 meter.....
Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..
My helmet is op..
Noors nog nooit n bok anderkant 300m verloor nie, maar wel een op 165m kopskoot getrek bek weg. Jy het baie meer tyd anderkant 400m. As jy 300 koele per maand uitskiet ken jy jou koeel se trajek, selfs in die wind. Dit weet jy, want jy skiet self gonge op 800m.

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
Mooi Antwoord Daar JacquesJacquesT (Stompe) wrote:Johan,JohanvB wrote:Nou wonder ek, persentasie gewys, hoev bokke oor 300m sterf onmiddelik teenoor bokke onder 300 meter.....
Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..
My helmet is op..
Ek dink dis belangrik om onderskeid te tref tussen manne wat dit toegewyd doen en manne wat nog nooit 'n gong anderkant 400m geskiet het nie en bragging rights soek. Dis onregverdig van my om 'n toegewyde bosveldjagter onder dieselfde kam te gaan skeer as die "jagter" wat eenmaal n jaar met sy pel se geweer 'n bok wil gaan skiet.
Ek kan met alle eerlikheid vir jou sê, in die laaste 2 jaar het ons pelle seker 40 bokke saam op ons jagtogte geskiet, waarvan 30 bokke anderkant 350m was. Ons het 1 bok op langafstand verloor en 1 bok in die bosveld op kort afstand.
Dis nooit lekker om te kwes nie, maar dis deel van die game.
Groete

Sent from my iPhone using Tapatalk
"Failure is NOT an Option"
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
Oi!JohanvB wrote:Nou wonder ek, persentasie gewys, hoev bokke oor 300m sterf onmiddelik teenoor bokke onder 300 meter.....
Ek wil nou eens dink aan 'n dier wat gekwes was en nie gekry was nie..
My helmet is op..
Begin jou eie draad!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5 Maksimum reikafstand vir doodskote.
300m skiet ons hulle somer in die kop dan val hy net daar
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.