Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dit lyk vir my die gaan n interesante week wees wat die weer betref ek moet maar Saterdag aand in die veld kom want die jakkalse gaan loop dat dit bars...
Ja nee Gerhard die weer raak al meer deurmekaar. "n mens weet nie meer wat om te glo of nie.
Maar dit moet nou 'n bietjie stadig met die reen daarbo,want ons hier onder Kalahari soek nog so bietjie reen en verder
wil ek gaan visvang maar die rivier bly te hoog
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Hier in Bethlehem reen hy ook nou al die hele nag, ek sien daar is ysreen vir ons voorspel vir vannag! Dit terwyl die manne probeer stroop en wil begin koring plant. Dinge loop nie lekker nie.
Hahaha ek moet se eks baie dankbaar vir die reen wat in die boesmanland val!! Het vonoggend 14mm uit gegooi!!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Bloemfntein het 110mm plus gehad en dis chaos met die paaie - blykbaar is paaie toe vanaf Bultfontein, Reddersburg/Smithfield en mense is vasgekeer in Bainsvlei