Reen in die winter??? HUH...

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Reen in die winter??? HUH...

Post by Gerhard »

Eina,

Ek kyk nou na volgende week se weer  voorspelling en op die stadium is daar amper 20mm reen voorspel vir JHB volgende week  :o  :o

http://www.yr.no/place/South_Africa/Gau ... /long.html

Die max temp is dan maar 10?C

Ek gaan kyk na die 5 dag voorspelling op die web site en wragtag kyk net hoe lyk dit volgende woensdag oor die land...

http://wxmaps.org/pix/af.vv.html

Wonder of ons gaan sneeu en sleet sien?

Dit lyk vir my die gaan n interesante week wees wat die weer betref ek moet maar Saterdag aand in die veld kom want die jakkalse gaan loop dat dit bars...  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by Christo Els »

Ja nee Gerhard die weer raak al meer deurmekaar. "n mens weet nie meer wat om te glo of nie.

Maar dit moet nou 'n bietjie stadig met die reen daarbo,want ons hier onder Kalahari soek nog so bietjie reen en verder
wil ek gaan visvang maar die rivier bly te hoog
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by Gerhard »

Ek sien Bloem voorspel hulle amper 70mm tussen Dinsdag en Woensdag volgende week

http://www.yr.no/place/South_Africa/Fre ... /long.html

en dit gaan vrek koud wees...  :-\
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by Gerhard »

Ek hoop die reen is welkom op plekke waar dit nog droog is en dat dit nie die boere wat nog moet stroop gaan benadeel nie...


http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/K ... g-20110605
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by Gerhard »

Vir n verandering was die weermanne toe reg...

Kyk ek is bly ek het dit vanoggend gemaak kantoor toe. Die 22km hierna toe in die donker met die reen was nie maklik nie.

Het 2 ongelukke gesien oppad hierna toe...

Ek is bly ek is nie op Gauteng se paai vandag nie want die winter reen het harder geval as baie somer donder storms...  :o :o
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by Hugov »

Het hier in JHB vanoggend 40mm uit die reen meter gegooi. Paaie is nag julle moet maar mooi ry.
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by JPS »

Gerhard,

Yes hier in Kempton Park het hy gegooi dat die biesies bewe.

Ek gaan die heeldag oppie pad wees :-\

Cheers
JP
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by Gerhard »

JPS wrote: Gerhard,

Yes hier in Kempton Park het hy gegooi dat die biesies bewe.

Ek gaan die heeldag oppie pad wees :-\

Cheers
JP
Mooi ry JP
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by Flip Fouche »

Gerhard

Hier in Schweizer Reneke so 55mm.Baie koud vanoggend!

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by C.J. »

Hi Manne,

Hier in Bethlehem reen hy ook nou al die hele nag, ek sien daar is ysreen vir ons voorspel vir vannag! Dit terwyl die manne probeer stroop en wil begin koring plant. Dinge loop nie lekker nie.

C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
grumpy

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by grumpy »

Geen wonder die plek waar ek bly noem hulle Benoni! Be nou nie stupid wees en nie warm aantrek en reg wees vir alle tipe weer nie!!  :laugh: :laugh:
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by Armand Steenkamp »

Hahaha ek moet se eks baie dankbaar vir die reen wat in die boesmanland val!! Het vonoggend 14mm uit gegooi!!

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by Christo Els »

Hier by ons in upt reen hy al van gister 16h00 af en nog nie gestop nie
Hy het so bietjie gehaal ook (duif eiers).

My pa het in kimberley 110 mm gemeet tot van oggend toe
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by Wielie Waps »

Bloemfntein het 110mm plus gehad en dis chaos met die paaie - blykbaar is paaie toe vanaf Bultfontein, Reddersburg/Smithfield en mense is vasgekeer in Bainsvlei
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by Dawid »

More manne

By my op Bloemhof skynbaar 70mm tot vanaf gister oggend tot vanmore en ek verstaan dis bitterlik koud.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Reen in die winter??? HUH...

Post by Piet Breedt »

As dit ophou reen gaan die jakke loop
Post Reply