Herlaai data 25-06 Remington
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hel,
Welgedaan mater, daai is great skote!
Groete,
Eugene
Welgedaan mater, daai is great skote!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Biltongjagter
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Eugene, ek stem saam - daai is great skote!!!

In lang afstand jag is daar apparaat en toerusting om die soort van raaiery uit te skakel.
Bietjie navorsing sal ouens wat daarin belangstel op die regte spoor sit, eerder as om so grof te eksperimenteer.
Groete,
Koos.
Dis nou behoorlik 'n kwessie van totaal mis mik om te mogge troffe..... en mooi te dink hoe ver ek die kruis bo die bok moet plaas.
In lang afstand jag is daar apparaat en toerusting om die soort van raaiery uit te skakel.
Bietjie navorsing sal ouens wat daarin belangstel op die regte spoor sit, eerder as om so grof te eksperimenteer.
Groete,
Koos.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hi Manne,
Ek het nou deur die hele post gelees en kry nie ladings hir vir 120Grein koels nie?
Enigiemand wat 120gr koels skiet met die 25-06?
Of dalk die 117gr Hornady sst koels?
Laat weet as julle dalk ladings en tpl kan deel.
Groete
JP

- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hello almal.
Ek het die naweek gebruik gemaak van S&O se 'specials' en bietjie barnes ttsx aangeskaf........
My ander post is onder 3006
Wat ek graag wil weet is wat is die Min en Max S365 lot 63 wat ek kan gebruik vir die ttsx 100 gr in my 2506 Voere?
Baie dankie.
Groete Hugo

9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Geno
Kan jy nie vir JPS help nie?
Flip
Kan jy nie vir JPS help nie?
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Daai 120 greiners is bok*%#@, hulle gropeer baie swak in my geweer....
Goed, beter, 6millimeter!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
100 gr kraai koning in my geweer....en so ook vir meeste 25's dink ek.
Rvaen
Rvaen
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

SS
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hugov
Ekke skiet Barnes TTSX 100gn met my Tikka. Ekke laai dit S365 52gn en skiet teen so 3300 ft/s.

Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
SS,,
Watter doppe gebruik jy??
Raven
Watter doppe gebruik jy??
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
SS
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Raven
Huidigelik gebruik ekke Winchester doppe, S365 52gn , Barnes TTSX 100gn , CCI BR2 primer en TPL 82mm.
Wil maar nog probeer om die groepies kleiner te kry. Watse TPL gebruik jy met die Tikka?
Groete
Huidigelik gebruik ekke Winchester doppe, S365 52gn , Barnes TTSX 100gn , CCI BR2 primer en TPL 82mm.
Wil maar nog probeer om die groepies kleiner te kry. Watse TPL gebruik jy met die Tikka?
Groete
Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
SS,
Kan dit regtig waar wees.........
Hier is my Data:
Winchester Doppe
Nosler Ballistic Tips 100gr
S365 52gr
CCI BR2 primers
TPL 82mm
Gemiddelde spoed : 3320 - 3350
Raven
Kan dit regtig waar wees.........
Hier is my Data:
Winchester Doppe
Nosler Ballistic Tips 100gr
S365 52gr
CCI BR2 primers
TPL 82mm
Gemiddelde spoed : 3320 - 3350
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
SS
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Raven
Jy sien , en dis biede Tikka `s . Myne is die Varmint met Nikon Monarch 5-20x 44 BDC scope op.
Kyk die link , ekke skiet hier met 100gn Matchkings S365 51.5gn . Dop , primer en TPL dieselfde!
http://www.youtube.com/watch?v=RASdsB1OrJ4
Groete!
SS
Jy sien , en dis biede Tikka `s . Myne is die Varmint met Nikon Monarch 5-20x 44 BDC scope op.
Kyk die link , ekke skiet hier met 100gn Matchkings S365 51.5gn . Dop , primer en TPL dieselfde!
http://www.youtube.com/watch?v=RASdsB1OrJ4
Groete!
SS
Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
SS,
Hahaaaa........ Tikka's Rule ou maat!!!!
Fantastiese skote.
Mooi Man
Raven
Hahaaaa........ Tikka's Rule ou maat!!!!
Fantastiese skote.
Mooi Man
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Ok,
So julle reken ek koop maar eerder 100gr koels lyk dit my....
Groete
JP
So julle reken ek koop maar eerder 100gr koels lyk dit my....
Groete
JP
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
JPS,
Die meeste 25's presteer die beste met 100gr punte.
Die spoed is fantasties met die grein punte, en met 'n premium punt laat val jy groot bokke.
Die enigste ander opsie is Geno se dodelike kombinasie met sy GS 85greiners
Raven
Die meeste 25's presteer die beste met 100gr punte.
Die spoed is fantasties met die grein punte, en met 'n premium punt laat val jy groot bokke.
Die enigste ander opsie is Geno se dodelike kombinasie met sy GS 85greiners
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Thx Raven,
Hert gesien Wat die Manne met die 100greiners doen. Het maar gehoop daar is van die ouens watt met 120 of 117 SST's skiet omrede ke so paar honders 120 gr koels gekry het.
Groete
JP
Hert gesien Wat die Manne met die 100greiners doen. Het maar gehoop daar is van die ouens watt met 120 of 117 SST's skiet omrede ke so paar honders 120 gr koels gekry het.
Groete
JP
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
JP,
Ek het nou nie quickload om iets uit te werk vir jou, maar as ek reg onthou behoort 117gr punte met spoed van so 2950fps goeie groepe vir jou te gee, as jy baie van 120 en 117's het, laat Arnold of Ludwig net vir jou die regte spoed kry en werk daarnatoe.
My geweer het ook goed gedoen met Highland SX 117gr fabriek ammo, groepe was mooi terwyl ek die loop ingewy het.
Lekker jag
RAven
Ek het nou nie quickload om iets uit te werk vir jou, maar as ek reg onthou behoort 117gr punte met spoed van so 2950fps goeie groepe vir jou te gee, as jy baie van 120 en 117's het, laat Arnold of Ludwig net vir jou die regte spoed kry en werk daarnatoe.
My geweer het ook goed gedoen met Highland SX 117gr fabriek ammo, groepe was mooi terwyl ek die loop ingewy het.
Lekker jag
RAven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
JP
My Zastava 2506 werk baie goed met die volgende:
PMP Doppe
S365 51.1 gr
TPL 77.3
CCI 200 large rifle primers
Spoed 2995 tot 3005
100 gr Sierra GameKing
Het baie gesukkel met die 117 gr punte
Groete
Flip
My Zastava 2506 werk baie goed met die volgende:
PMP Doppe
S365 51.1 gr
TPL 77.3
CCI 200 large rifle primers
Spoed 2995 tot 3005
100 gr Sierra GameKing
Het baie gesukkel met die 117 gr punte
Groete
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Thx manne ek waaardeer julle terugvoer. Ek sal so bietjie dop kapasiteit weeg en vir Arnold pm.
Groete
JP
Groete
JP
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
JPS,
PMP en Highland doppe se binne volume is kleiner, en ek gebruik ook 51.1gr op hulle.
Oom Flip, is daai spoed reg, my spoed is baie ho?r, hoe ver van die "lands" af??
Raven
PMP en Highland doppe se binne volume is kleiner, en ek gebruik ook 51.1gr op hulle.
Oom Flip, is daai spoed reg, my spoed is baie ho?r, hoe ver van die "lands" af??
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
CR
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo JPS
Ek het goeie resultate gehad met 117gr Sierra koeels, S365 -46gr . 10mm groepeerings .Het toe 120 gr Game Kings probeer maar het nog meer as helfte van pak oor , swak groepeering . Ek skiet met n Zastava 25-06 en naas die 117gr het ek die beste groepeerings nog gekry met 70 gr Impalas. Ek laai tans 100gr want dit is al wat heir naby my volop beskikbaar is . Ek het destyds op Jaggeweer website by Oom Piet baie goeie raad gekry.
My mond vol

.22 Krico , 25.06 Zastava, .270 Sako , 8x57js Mauser Zoli o/u
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Dankie SS ek waardeer die terugvoer.
Cheers H
Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
TX CR, Raves en ander,
Sodra die lisensie goedgekeur is
sal ek by oom Piet bietjie raad bedel, het ook baie goeie goed gesien van die .25 op die jaggeweer site. Juis wat my laat besluit het op die .25 in plaas van die Howa 243.
Baie dankie aan almal se onbaatsugtige raad en hulp.
Groete
JP
Sodra die lisensie goedgekeur is
Baie dankie aan almal se onbaatsugtige raad en hulp.
Groete
JP
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo manne,
Is hier enigiemand wat al die 75gr V-Maxe gegooi het met julle .25-06'e?
Ek het gister 'n klompie van hulle gekoop, ek wil hulle op jakkalse, bobbejane en dasse gebruik.
Groete,
Eugene
Is hier enigiemand wat al die 75gr V-Maxe gegooi het met julle .25-06'e?
Ek het gister 'n klompie van hulle gekoop, ek wil hulle op jakkalse, bobbejane en dasse gebruik.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Geno
Ek skiet 75gr vmax. Ek gebruik 59 gr 385 kruit met cci200 slagdoppe. Werk baie goed vir my. As ek reg onthou het ons al onder hierdie post oor die 75gr vmax punte gepraat. Ek dink wouter het ook raad gegee hier oor.
Groete
Johan