Herlaai data 25-06 Remington
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Herlaai data 25-06 Remington
JA 361 WERK OOK op die 25-06 kaliber 57 tot 61 grein op 85 nosler ballistic tip...
lekker dag
JB
lekker dag
JB
Shoot straight and tell the truth!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Herlaai data 25-06 Remington
FM
S365 op die 85 nosler mmmmm ok moet dit nie herhaal of hierby begin nie maar 55gr 365 op die 85nosler gee jou spoed van 3650 op jou 25-06.
Dis te hoog en te vinnig maar dis waar hulle gegroepeer het op my geweer.
begin by 54 en werk op . Jy weet self n 25 kan jy maar in .5 greine opgaan hy is meer sensitief vir seating dept as vir ,5 grein op n slag.
ek gebruik CCI 200 PRIMERS .
GROETE
en mooi skiet want jy kan.

- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Herlaai data 25-06 Remington
Ek soek lading en punt kombinasies vir 25-06. My loop se twist is 1:10.
Dit klink vir of ek van voor af moet ladings soek. Die geweer winkel waar ek altyd my punte koop s? hulle mag nie meer Sierra punte inbring nie.
Dankie
Daan

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Lading en punte vir 25-06
80gr gs custom hv met 52gr s365 vir 3550ft/s
100gr gs custom hv met 50gr s365 vir 3450ft/s
groete
nico

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- ELTIE
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm
Re: Lading en punte vir 25-06
Raven
Probeer die Nosler 100gr Ballistic tip. Ek gebruik presies die selfde lading vir hulle as met die Sierra game kings. 50,2gr S365, cci 200 primers. Het al van koedoes tot n zebra met die punt geskiet.
Probeer die Nosler 100gr Ballistic tip. Ek gebruik presies die selfde lading vir hulle as met die Sierra game kings. 50,2gr S365, cci 200 primers. Het al van koedoes tot n zebra met die punt geskiet.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Lading en punte vir 25-06
Eltie
By ons is die 100gr redelik maklik beskikbaar in die vrystaat lw. die 100gr gameking.
As jy die 100 match punt van sierra soek,,mmmm ander storie...die manne gryp hulle in troppe van 1000 as hulle dit kan kry.die 115 berger skiet ook heel aangenaam in die 25. Lading 50gr 365 of hang af van jou loop 385 53-55grein. Net een ding die 25's wat ek ken is redelik sensitief vir seating dept.. of in die lands of so 2mm terug.
Groetnis

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Lading en punte vir 25-06
Daan
Weet nie hoekom ek nog nooit hierdie topic gesien het nie, maar hier is ek nou.
Alle 25-06's wat ek van weet skiet n 100gr Sierra punt met tussen 50 en 51gr S365, vra ma vi Norton. Ek het nie ondervinding van S385 in n 25 nie, maar weet van n paar manne wat dit ook gebruik. Ek het n klompie 100gr Noslers, laat weet as jy wil van hulle probeer.
Mooi loop
Francois

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
namhunt
As jy vir my kan se watter punte jy in die hande kan kry kan ek jou help met ladings. Se ook sommer wat se kryt jy kan kry. My voorstel met jou twist is 87-110 greiners die beste sal werk. Ek stem ook saam oor dat die 25-06 meer vatbaar vir TPL is as krytladings.

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wouter,
Help bietjie met ladings vir die Ruger M77MKII Target, 1:10"twist, 26" loop,
S365
85gr GS Custom Koe?ls
asook 80gr Barnes TTSX BT koe?ls.
Baie dankie,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wouter
Dankie, ek het al reg gekom.
Groete
Daan
Dankie, ek het al reg gekom.
Groete
Daan
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
geno.
85 grein op 25 skiet nogal indrukwekkend met 55gr 365.
jy kan speel met 54.5 tot 55.5
Hoop dit werk.
Gewoonlik skiet n 25 in of naby die lande.. indien jy sukkel begin 2mm weg .
My ondervinding
Jacques
85 grein op 25 skiet nogal indrukwekkend met 55gr 365.
jy kan speel met 54.5 tot 55.5
Hoop dit werk.
Gewoonlik skiet n 25 in of naby die lande.. indien jy sukkel begin 2mm weg .
My ondervinding
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo Eugene
Ek het ook die selfde geweer en hulle is maar liewer vir die 80-110 greiners. So die twee punte wat jy in gedagte het behoort goed te werk. S365 is die regte poeier vir hierdie gewigklas. Hier is die maksimums vir die twee punte GS Custom 85gr; 58.1gr S365 3676ft/sek 65054psi 102.1% dopfulling TPL 82.0mm
Vir die Barnes 80gr; 58.7gr S365 3766ft/sek 65026psi TPL 82.0mm.
Begin so 4 grein onder hierdie en werk in si 0.5gr inkremente op. Onthou die 25-06 het n hoe masimum syfer, so n klomp mense hou meer van die 62000psi merk as hulle maksimums. Hierdie voorsorgmaatreel kan n beduidende invloed op jou looplewe he. Vir 62000psi kan jy so 1 grein van bogenoemde af kom.
Altwee hierdie punte is baie vatbaar vir TPL, my voorstel is n sprong van tussen 1-0.5mm. Die Ruger's het nie lang vrybore nie so die TPL van bo sal naby aan die kol wees. Maar meet maar liefs self.
Ek het ook die selfde geweer en hulle is maar liewer vir die 80-110 greiners. So die twee punte wat jy in gedagte het behoort goed te werk. S365 is die regte poeier vir hierdie gewigklas. Hier is die maksimums vir die twee punte GS Custom 85gr; 58.1gr S365 3676ft/sek 65054psi 102.1% dopfulling TPL 82.0mm
Vir die Barnes 80gr; 58.7gr S365 3766ft/sek 65026psi TPL 82.0mm.
Begin so 4 grein onder hierdie en werk in si 0.5gr inkremente op. Onthou die 25-06 het n hoe masimum syfer, so n klomp mense hou meer van die 62000psi merk as hulle maksimums. Hierdie voorsorgmaatreel kan n beduidende invloed op jou looplewe he. Vir 62000psi kan jy so 1 grein van bogenoemde af kom.
Altwee hierdie punte is baie vatbaar vir TPL, my voorstel is n sprong van tussen 1-0.5mm. Die Ruger's het nie lang vrybore nie so die TPL van bo sal naby aan die kol wees. Maar meet maar liefs self.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Thoei
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hi Manne
Eks opsoek na ladings vir my 25-06 die geweer is n Ruger MK77.het altyd die Nosler ballistic tip 115g geskiet en ook 110g accubond.Ek het nou n nuwe Truvello loop 26 duim maar weet nie wat die twist is.
Mooi loop
Thoei
Eks opsoek na ladings vir my 25-06 die geweer is n Ruger MK77.het altyd die Nosler ballistic tip 115g geskiet en ook 110g accubond.Ek het nou n nuwe Truvello loop 26 duim maar weet nie wat die twist is.
Mooi loop
Thoei
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Thoei
Die loop sal waarskynlik n 1:10 twist he maar meet hom maar liewer. Vat jou skoonmaakstok sit n jag op met n lappie, druk die stok in jou loop van die kamer se kant af in, werk die stok vorentoe en agtertoe todat hy gemaklik draai. Maak nou n merkie bo-op die stok en trek hom agtertoe, maak seker die stok draai vrylik sonder dat jy hom verhinder, wanneer die merkie weer bo kom maak nog een en meet dan die afstand. Dit is dan jou twist 1:afstand. Wat se koeels jy dan gaan skiet hang van jou twist af. Laat weet maar dan help ons graag verder.
Groete
Wouter
Die loop sal waarskynlik n 1:10 twist he maar meet hom maar liewer. Vat jou skoonmaakstok sit n jag op met n lappie, druk die stok in jou loop van die kamer se kant af in, werk die stok vorentoe en agtertoe todat hy gemaklik draai. Maak nou n merkie bo-op die stok en trek hom agtertoe, maak seker die stok draai vrylik sonder dat jy hom verhinder, wanneer die merkie weer bo kom maak nog een en meet dan die afstand. Dit is dan jou twist 1:afstand. Wat se koeels jy dan gaan skiet hang van jou twist af. Laat weet maar dan help ons graag verder.
Groete
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wat is die max. lading met S365 vir 87gr sierra?
en die max. met S385 vir 87gr sierra?
Groete
Daan
en die max. met S385 vir 87gr sierra?
Groete
Daan
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Daan
S365 59.5gr 3649ft/sek 65009psi
S385 62.2gr 3612ft/sek 65104psi
26 duim TPL 82.5mm
Dopkapasiteit 65.8gr
Wouter
S365 59.5gr 3649ft/sek 65009psi
S385 62.2gr 3612ft/sek 65104psi
26 duim TPL 82.5mm
Dopkapasiteit 65.8gr
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wouter
Dankie. Het met 58gr S365 mooi groep gekry, ek was net bang dit is te hoog.
Groete
Daan
Dankie. Het met 58gr S365 mooi groep gekry, ek was net bang dit is te hoog.
Groete
Daan
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
DAAN
58 IN MY GEWEER SAL HOM LAAT BOEM DINK EK.
BEGIN BY 54 WERK OP IN .5 GREIN EK DINK HY BEHOORT TE WWERK BY 55GREIN 365 DIS WAAR MYNE SKIET .
AS JY 361 WIL GEBRUIK VIR DOPVOLUME VUL KAN JY 58 BEGIN EN OPWERK IN .5 GREIN NA 61 TO (OPWERK NIE SOOS SOMMIGES IN BLOEMFONTEIN BEGIN BY MAKS PLUS 1 GREIUN EN WERK DAN AF TOT WAAR DIE DRUK OPHOU ) GRAPPIE
AS JY GEEN DRUK WYS OP 58 IS HY FY PIKKEWYN EK SAL GRAAG JOU SPOED WIL HOOR BY DAAI EEN EK VERMOED HY GAAN VEEL VINNIGER WEES AS 3650-- EK DINK IEWERS NABY 2750+
DIE 87 BERGERS SKIET OOK VREESLIK AKKURAAT IN DIE 25-06
GROETE
JACQUES
58 IN MY GEWEER SAL HOM LAAT BOEM DINK EK.
BEGIN BY 54 WERK OP IN .5 GREIN EK DINK HY BEHOORT TE WWERK BY 55GREIN 365 DIS WAAR MYNE SKIET .
AS JY 361 WIL GEBRUIK VIR DOPVOLUME VUL KAN JY 58 BEGIN EN OPWERK IN .5 GREIN NA 61 TO (OPWERK NIE SOOS SOMMIGES IN BLOEMFONTEIN BEGIN BY MAKS PLUS 1 GREIUN EN WERK DAN AF TOT WAAR DIE DRUK OPHOU ) GRAPPIE
AS JY GEEN DRUK WYS OP 58 IS HY FY PIKKEWYN EK SAL GRAAG JOU SPOED WIL HOOR BY DAAI EEN EK VERMOED HY GAAN VEEL VINNIGER WEES AS 3650-- EK DINK IEWERS NABY 2750+
DIE 87 BERGERS SKIET OOK VREESLIK AKKURAAT IN DIE 25-06
GROETE
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Jacques
Die 25-06 se maksimum druk by SAAMI en CPI is baie hoog met 65281psi(4500 Bar) en ek persoonlik hou meer van die 62500psi plafon. Ek dink net n persoon se geweer sal heelwat langer hou en uiteraard veiliger wees. Ons het vir interessandheid aan die begin van die jaar n paar 120gr Proamms deur my, my broer en n vriend se gewere geskiet (almal Ruger Targets met 26 duim lope) en die gemiddelde spoed was net oor die 3200ft/sek gewees. Die primers was almal plat, selfs in my Ackley! Wat se doppe gebruik jy en wat is hulle kapasiteit?
Groete
Wout
Die 25-06 se maksimum druk by SAAMI en CPI is baie hoog met 65281psi(4500 Bar) en ek persoonlik hou meer van die 62500psi plafon. Ek dink net n persoon se geweer sal heelwat langer hou en uiteraard veiliger wees. Ons het vir interessandheid aan die begin van die jaar n paar 120gr Proamms deur my, my broer en n vriend se gewere geskiet (almal Ruger Targets met 26 duim lope) en die gemiddelde spoed was net oor die 3200ft/sek gewees. Die primers was almal plat, selfs in my Ackley! Wat se doppe gebruik jy en wat is hulle kapasiteit?
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wouter
Lyk vir my jy het baie kennis van die 25-06. Ek skiet 75gr V-Max punte met 59 gr 385 kruit cci 200 primers. My loop is 1-10 twist en 26" lank. Ek sien geen druk probleme soos plat primers of die ring op die basis van dop. Klink die kombenasie reg?
Laat weet asb.
Groete Johan
Lyk vir my jy het baie kennis van die 25-06. Ek skiet 75gr V-Max punte met 59 gr 385 kruit cci 200 primers. My loop is 1-10 twist en 26" lank. Ek sien geen druk probleme soos plat primers of die ring op die basis van dop. Klink die kombenasie reg?
Laat weet asb.
Groete Johan
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo Johan
Met n TPL van 81mm is jou druk maar so 50 000psi, so dit is n baie ligte lading, ek het gewerk op n dopkapasiteit van 65.8gr so al gebruik jy bv PMP doppe sal jou druk nog steeds laag wees. S 365 is meer geskik vir daardie koeel kombinasie, maar as jy goeie groepering kry bly daarby. Wat is jou spoed wat jy kry? Quickload voorspel so in die orde van 3500ft/sek. Jou maksimum is eers so by 63.5gr vir so 3800ft/sek.

Last edited by Wouter Roets on Tue Dec 21, 2010 10:32 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wouter
Dankie vir inligting. Ek is eder bang jan as dooie jan. Ek was bang dat lading nie reg is nie, maar jy stel my nou tevrede. Die spoed wat ek kry is so om en by 3350 ft/sek. Ek kry op die oomblik goeie groeperings, maar nou is ek baie nuskuurig wat die 365 gaan maak.
Dankie weereens.
Groete
Johan

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Johan,
Ek skiet 100gr teen daai spoed
Jy kan maar nog bietjie by gooi.
Raven
Ek skiet 100gr teen daai spoed
Jy kan maar nog bietjie by gooi.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Thoei
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hi Woutie
Ek het my twist op my 25 10:1 soek nog ladings vir 110g Accubonds en 115g Nosler ballistic met 365 kruit.En die beste manier om die seating te doen.
Kan jy help?
Groetnis Thoei

Last edited by Thoei on Fri Jan 28, 2011 11:23 am, edited 1 time in total.