Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Gaan vir hom n Bushnell DMR 3.5-21X50 MILRAD FFP scope opsit,die Burris XTR II wat ek vir die projek gekoop het ,het nie aan my oe se vereistes voldoen nie .
Die geweer het die "looks "en is goed afgewerk,die slot is effe hakerig maar sal met tyd gladder word ,die magasyn lyk duursaam en pas mooi met die ontsluit knip binne die snellerbeuel .Met die eerste indruk is ek tevrede nou moet ons wag om sy pedigree te bevestig.
Sabbati 28"
Lapua doppe h2o 45.5gr
70gr RDF TPL 63MM
CCI250
36gr N550
Spoed 3351fps ES 43 SD 14 oor 5 skote
Nuwe magneto speed v3 op my magneto sporter het ek 3400 gekry die eerste keer toe ek die lading geskiet het.
groep op 100m was 23mm.
tripodmvr wrote:Kyk wat gaan 36.9gr maak. Spoed 3433vps en druk by 55K psi.
Dankie Marius as ek so op die Amerikaanse forums lees dan sukkel die manne om spoed te kry met die RDF koeëls tot 30fps stadiger as ander vergelykbare koeëls ,ek wonder wat die oorsaak hiervan sal wees .
Met die berekening wat jy nou vir my gedoen het is die ontbrandspoed van die kruit na verwagting of moes jy dit aanpas?
Diesel Dog wrote:Die Sabbati het gekom nou is dit vir die lang wag
Gaan vir hom n Bushnell DMR 3.5-21X50 MILRAD FFP scope opsit,die Burris XTR II wat ek vir die projek gekoop het ,het nie aan my oe se vereistes voldoen nie .
Die geweer het die "looks "en is goed afgewerk,die slot is effe hakerig maar sal met tyd gladder word ,die magasyn lyk duursaam en pas mooi met die ontsluit knip binne die snellerbeuel .Met die eerste indruk is ek tevrede nou moet ons wag om sy pedigree te bevestig.
DD
http://oi68.tinypic.com/112gb60.jpg
Lyk vir my soos Al Pacho Guns in Vredenburg waar die besigheid gedoen is.
tripodmvr wrote:Kyk wat gaan 36.9gr maak. Spoed 3433vps en druk by 55K psi.
Spoed 3435 es 8 sd 4 groep 1" twee sny en een weg .Ek sien nie kans om nog n 22250 loop op te skiet nie so ek gaan maar aan beweeg na ander koeëls toe .Die 70grRDF en die geweer voldoen nie aan my verwagtinge nie .
Ek het nog 77gr cc en 60 gr vmax kan die QL manne vir my se waar die spoed behoort te wees vir die onderskeie koeëls asb.
If I use the same COL and burn rate for the Viht N550 then 60 grain V max is going to put you in the red with respect to pressure if you try reach Node 2.
Node 3 for the 60 grain Vmax is going to be low pressure and slow by your standards.
Once again using the same COL and burn rate as your RDF bullets, 77 grain CC Node 3 is predicted to be +- 3400 fps @ 60500 psi pressure.
Obviously these are predictions and will not be accurate until we have a calibrated load from you.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Dale SH wrote:If I use the same COL and burn rate for the Viht N550 then 60 grain V max is going to put you in the red with respect to pressure if you try reach Node 2.
Node 3 for the 60 grain Vmax is going to be low pressure and slow by your standards.
Once again using the same COL and burn rate as your RDF bullets, 77 grain CC Node 3 is predicted to be +- 3400 fps @ 60500 psi pressure.
Obviously these are predictions and will not be accurate until we have a calibrated load from you.
QL is dependent on the information that it uses to make its calculations. Garbage in garbage out!I seem to be experiencing problems with my magneto speed regarding accurate speed readings .These were the first couple of shots through the rifle measured with Magneto speed sporter.This was a ladder shot at 230m .
I then loaded the fire formed brass and shot for group at 100m and measured with a new magneto v3
Sabbati 28"
Lapua doppe h2o 45.5gr
70gr RDF TPL 63MM
CCI250
36gr N550
Spoed 3351fps ES 43 SD 14 oor 5 skote
Nuwe magneto speed v3 op my magneto sporter het ek 3400 gekry die eerste keer toe ek die lading geskiet het.
groep op 100m was 23mm.
I then loaded 36.9gr and speed was as predicted
tripodmvr wrote:
Kyk wat gaan 36.9gr maak. Spoed 3433vps en druk by 55K psi.
Spoed 3435 es 8 sd 4 groep 1" twee sny en een weg
This was also measured with the V3
I then loaded 70gr RDF 37.2gr tpl 63 3500fps group 23mm.
70gr Horn HPBT 37.2 gr tpl 61.7 3536 fps group 18mm
77gr cc 36gr tpl61 3358 sd 22 es 40 group 18mm evenly spaced clover
These were measured with Magneto sporter.
I think i must revert to my old method of load development by using commonsense and let the target tel me wat charge to use.
Kan jy albei die Magnetos op een slag aansit en hulle vergelyk. Voorheen het my berekeninge en jou bevindinge baie goed geklop. Die verhoging van 0,3gr by die 70RDF behoort so 30vps by te voeg en nie 70vps nie.
tripodmvr wrote:Kan jy albei die Magnetos op een slag aansit en hulle vergelyk. Voorheen het my berekeninge en jou bevindinge baie goed geklop. Die verhoging van 0,3gr by die 70RDF behoort so 30vps by te voeg en nie 70vps nie.
Marius dit is juis my probleem met QL as ek die selde komponente gebruik en jy kalibreer die data en gee n aanbeveling dan klop ons somme redelik goed .Maar as van die data onbetroubaar is dan val die stelsel plat .Waar QL wel van onskatbare waarde is met die voorspelling van gevaarlike druk (commonsense)al gebruik mens net die verstek waardes.
Op n ligter noot , nee ek kan nie die magnetos op een slag aansit nie,dit is nie n dubbel loop nie maar ek gaan probeer om hulle na mekaar te toets
If I understand your readings correctly then it looks like you have a 40 - 50 fps MV variance between the two magneto's.
This will of course mess us around in terms of trying to predict an accurate node.
As you correctly state: incorrect information in = incorrect information out.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
tripodmvr wrote:Kan jy albei die Magnetos op een slag aansit en hulle vergelyk. Voorheen het my berekeninge en jou bevindinge baie goed geklop. Die verhoging van 0,3gr by die 70RDF behoort so 30vps by te voeg en nie 70vps nie.
Marius dit is juis my probleem met QL as ek die selde komponente gebruik en jy kalibreer die data en gee n aanbeveling dan klop ons somme redelik goed .Maar as van die data onbetroubaar is dan val die stelsel plat .Waar QL wel van onskatbare waarde is met die voorspelling van gevaarlike druk (commonsense)al gebruik mens net die verstek waardes.
Op n ligter noot , nee ek kan nie die magnetos op een slag aansit nie,dit is nie n dubbel loop nie maar ek gaan probeer om hulle na mekaar te toets
DD
Kan dalk werk om hulle 90 of 180 grade tov mekaar op te sit. Net met n dowel/skoonmaakstok seker maak jy skiet nie bayonette raak nie.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Dale SH wrote:If I understand your readings correctly then it looks like you have a 40 - 50 fps MV variance between the two magneto's.
This will of course mess us around in terms of trying to predict an accurate node.
As you correctly state: incorrect information in = incorrect information out.
Magnetospeed aside, how accurate are the other makes, if 40-50 fps has such an influence on a node, let alone ES, how accurately are these nodes being determined, its all very confusing